Individuele lede Voorbeeld Klousules
Individuele lede. 11.5.1. Individuele lede is lede wat by aansluiting jonger as 50 jaar is en by ʼn werkgewer werk waar daar nie ʼn erkenningsooreenkoms bestaan nie en wat nie deur Solidariteit as kollektief beskou word nie. ʼn Individuele lid wat na aansluiting 50 jaar oud word, ▇▇▇ ʼn individuele lid. Individuele lede kwalifiseer vir alle voordele.
