GESAMENTLIKE EN AFSONDERLIKE AANSPREEKLIKHEID Voorbeeld Klousules

GESAMENTLIKE EN AFSONDERLIKE AANSPREEKLIKHEID. Ek/Ons, die ondergetekendes: en...................................................................................................................en.................................................................................................................... en...................................................................................................................en.................................................................................................................... wat in Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie/Trust sake doen onder die naam van: ............................................................................................................................................................................................................................................... versoek u hiermee om ‘n rekening in die naam van die genoemde onderneming te open. Ek/Ons erken en bevestig dat ek/ons gesamentlik en afsonderlik en in solidum in my/ons persoonlike en afsonderlike hoedanighede sowel as die Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie/Trust verantwoordelik is vir alle skulde of ander verpligtinge van watter aard ookal, huidig sowel as toekomstig en hoe dit ookal mag ontstaan, wat nou of in die toekoms deur die Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie/Trust aan SENTRAAL- SUID KOÖPERASIE (hierna later genoem die Koöperasie) verskuldig of betaalbaar mag wees. En ek/ons erken verder en stem toe dat die Koöperasie die bedrag van enige sodanige verpligting van een of meer van ons in my/ons persoonlike hoedanighede mag verhaal, beslag op my/ons privaat xxxxx mag xx xxxxxx die noodsaaklikheid van enige voorafgaande aksie teen die onderneming of beslaglegging op enige van die xxxxx van die onderneming. En ten slotte erken ek/ons toe dat ingeval die boedel van die Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie/Trust en die boedel of boedels van enigeen of meer van ons gelyktydig onder sekwestrasie is, die Koöperasie ‘n eis vir die bedrag van enige sodanige verpligting teen die gesekwestreerde boedels van almal of enigeen van ons/my, asook teen die boedel van die Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie/Trust mag instel en bewys. Ingeval die samestelling van my/ons onderneming gewysig of verander word, xxx behoorlike skriftelike kennisgewing daarvan aan u gegee word en sodanige kennisgewing xxx op die Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie /Trust bindend wees indien dit in die naam van die onderneming deur enigeen van ons onde...
GESAMENTLIKE EN AFSONDERLIKE AANSPREEKLIKHEID. Indien hierdie ooreenkoms met meer as een KOPER aangegaan word, xxx die aanspreeklikheid van alle sodanige KOPERS teenoor die VERKOPER en die AFSLAER gesamentlik en afsonderlik in solidum wees. 17.