Bonus Voorbeeld Klousules
Bonus. 4.3.1 Diensbonus (Dertiende Tjek)
Bonus. Bonusse is addisionele vergoeding wat op die diskresie van die werkgewer aan die werknemer betaal word. Bonusse moet onderskei word van ‘n 13de tjek, wat ▇▇▇▇ uitmaak van die salaris. Afhangende van die bewoording is ‘n werknemer gewoonlik nie outomaties geregtig op ‘n bonus nie. Bevestig dus voor die tyd die aard van enige by betaling bevat in die kontrak wat nie by die salaris ingesluit is nie. Geen
