Belegging. Ons belê 'n eenmalige betaling plus 'n addisionele toedeling, indien van toepassing, in die onderskeie gekose beleggingsfondse. Die addisionele toedeling hang af van die vlak van kommissie wat aan die begin beding is. Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by ▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇ beskikbaar.
Appears in 2 contracts
Sources: Insurance Policy, Insurance Policy
Belegging. Ons belê 'n eenmalige betaling plus 'n addisionele toedeling, indien van toepassing, minus heffings, in die onderskeie gekose beleggingsfondse. Die addisionele toedeling hang af van die vlak van kommissie wat aan die begin beding is. Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by ▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇ beskikbaar.
Appears in 2 contracts
Sources: Bewaringsfondsplan, Bewaringsfondsplan
Belegging. Ons belê 'n eenmalige betaling plus 'n addisionele toedeling, indien van toepassing, in die onderskeie gekose beleggingsfondse. Die addisionele toedeling hang af van die vlak van kommissie wat aan die begin beding is. Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by ▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇ beskikbaar. Ons gebruik die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is om op die transaksiedatum eenhede in daardie beleggingsfonds te koop.
Appears in 1 contract
Sources: Insurance Policy
Belegging. Ons belê 'n eenmalige betaling en die spaargedeelte van 'n herhalende betaling, plus 'n addisionele toedeling, indien van toepassing, in die onderskeie gekose beleggingsfondse. Die addisionele toedeling hang af van die vlak van kommissie wat aan die begin beding is. Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by ▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇ beskikbaar.
Appears in 1 contract
Sources: Uittree Annuïteitsplan