Bedrog Voorbeeld Klousules
Bedrog. Indien enige eis ingevolge hierdie polis in enige opsig bedrieglik is of indien enige bedrieglike metodes of middele deur die versekerde of enigiemand wat namens hom optree met sy medewete of toestemming gebruik word om enige voordeel ingevolge hierdie polis te verkry of indien enige gebeurtenis veroorsaak word deur die opsetlike daad of met die oogluikende toelating van die versekerde word alle voordele wat deur hierdie polis verskaf word, verbeur.
Bedrog. Indien enige eis ingevolge hierdie polis in enige opsig bedrieglik is of indien enige bedrieglike rnetodes of middele deur die versekerde of enigiemand wat namens hom optree met sy medewete of toestemming gebruik word om enige voordeel ingevolge hierdie polis te verkry of indien enige gebeurtenis veroorsaak word deur die opsetlike daad of met die oogluikende toelating van die versekerde, word alle voordele wat deur hierdie polis ten opsigte van enige sodanige eis verskaf word, verbeur. MMIII 1997 – Hersien 04/2000 As teenprestasie daarvoor dat die versekerde bedrae, waar van toepassing, nie met die bedrag van enige verlies verminder word nie, moet die versekerde ‘n bykomende premie betaal op die bedrag van die verlies vanaf die datum waarop dit plaasvind of vanaf die datum van herstel of vervanging (wat ook al die laatste is) tot die verstryking van die versekeringstydperk. Die voorwaardes van hierdie polis en afdelings daarvan geld afsonderlik vir elkeen van die risiko’s wat verseker word en nie gesamentlik nie, sodat enige nie-nakoming die afdeling ongeldig maak slegs ten opsigte van die risiko waarop die nie-nakoming van toepassing is. ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ bepaal, ▇▇▇▇▇▇▇ niks in hierdie polis enige regte aan enige persoon behalwe die versekerde nie. Enige uitbreiding wat skadeloosstelling aan enige ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as die versekerde ▇▇▇▇▇▇▇, ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ eisregte aan sodanige persoon nie. Die bedoeling is dat die versekerde namens sodanige persoon moet eis. Die kwitansie van die versekerde is in elke geval ‘n volle ontslag vir die versekeraar. Indien hierdie versekering ‘n kollektiewe versekering is, word Algemene voorwaarde 6(a) (iv) hierbo ▇▇▇▇ volg gewysig: “die hoofversekeraar namens die versekeraars van sodanige bewyse, inligting en beëdigde verklarings voorsien as wat die versekeraars mag verlang en onmiddellik aan die hoofversekeraar enige kennisgewing stuur van ‘n eis of enige mededeling, lasbrief, dagvaarding of ander geregtelike prosesstuk wat teen die versekerde uitgereik of begin is in verband met die gebeurtenis wat aanleiding gee tot die eis.“ Algemene voorwaarde 7 word deur die volgende vervang: 7. Versekeraar se regte na ‘n eis (a) By die plaasvind van enige gebeurtenis ten opsigte waarvan ‘n eis ingevolge hierdie polis ingestel is of ingestel word, mag die hoofversekeraar en ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ wat ▇▇▇▇ ▇▇▇ gemagtig is, sonder om daardeur enige aanspreeklikheid op te loop en sonder benadeling van die versekeraars se reg om hulle op enige voorwaarde van...
