Aanspreeklikheid Voorbeeld Klousules

Aanspreeklikheid. Onderafdeling A: Aanspreeklikheid teenoor derdeparty (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) Omskrewe gebeurtenisse Skadevergoeding waarvoor die versekerde regtens aanspreeklik word om te betaal as gevolg van (a) die toevallige dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon (b) die toevallige verlies van of skade aan eiendom, met inbegrip van verlies van of skade aan seehoofde, dokke, kaaie, en hawehoofde en die koste verbonde aan enige gepoogde of werklike uitligting, verwydering of vernietiging van die wrak van die vaartuig of versuim of mislukking om dit uit te lig, te verwyder of te vernietig wat voortspruit uit die gebruik van of veroorsaak word deur die vaartuig, sleepwa of ander eiendom in die bylae beskryf. Onderafdeling B: Aanspreeklikheid teenoor nie-betalende passasiers slegs ten opsigte van motorbote, seiljagte en kleinvaartuie (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) Omskrewe gebeurtenisse Skadevergoeding waarvoor die versekerde regtens aanspreeklik word om te betaal as gevolg van: (a) die toevallige dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon (b) die toevallige verlies van of skade aan die eiendom van enige persoon terwyl hy/sy op die vaartuig wat in die bylae beskryf is xxxx of terwyl hy/sy daarop aan xxxxx gaan of daarvandaan aan wal gaan Met dien verstande dat: sodanige passasier(s) nie teen vergoeding vervoer word nie. Onderafdeling C: Aanspreeklikheid ten opsigte van water- of valskermskiërs slegs ten opsigte van motorbote, seiljagte en kleinvaartuie (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) Omskrewe gebeurtenisse Skadevergoeding waarvoor die versekerde regtens aanspreeklik word om te betaal as gevolg van (a) die toevallige dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon (b) die toevallige verlies van of skade aan die eiendom van enige persoon wat besig is om te water- of valskermski terwyl op sleeptou xxxxxx xxxx die vaartuig wat in die bylae beskryf is, of terwyl sodanige persone gereed maak om op sleeptou geneem te word of nadat hulle op sleeptou was en totdat hulle veilig aan xxxxx van sodanige vaartuig is insluitende aanspreeklikheid xxxx omskryf ten opsigte van: (a) die toevallige dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon (b) die toevallige verlies van of skade aan eiendom van enige persoon opgedoen deur water- of valskermskiërs wat optree saam met die vaartuig in die bylae beskryf Met dien verstande dat: (a) sodanige water- of valskermskiërs nie g...
Aanspreeklikheid. 5.1 Die Kliënt moet die Maatskappy onmiddellik in xxxxxx xxxx van probleme wat ondervind word of wat manifesteer nadat die Maatskappy dienste op enige voertuig, masjien of komponent van die Kliënt verrig het. 5.2 Terwyl 'n Kliënt se voertuig, masjien of komponent in die besit van die Maatskappy is, xxx die Maatskappy alle redelike pogings aanwend om te verseker dat sodanige voertuig, masjien of komponent beskerm word teen enige gevaar of skade, maar die Maatskappy xxx xxx verantwoordelik gehou word vir enige verlies aan 'n Kliënt se voertuig, masjien of komponen wat as gevolg van skade aan sodanige voertuig, masjien of komponent (terwyl dit in die Maatskappy se besit is) as gevolg van brand, diefstal, dade van God of openbare vyand, terrorisme, burgeroorlog, opstand of oproer, burgerlike onrus , arbeidsgeskille, stakings, brand, vloed, ontploffing, aardbewing, ongeluk, epidemie, kwarantynbeperking, of as gevolg van die toepassing van enige wet(te), of die dade of versuim van enige staat, regering of regulerende owerheid, of as gevolg van enige ander oorsaak buite die redelike beheer van die Maatskappy, ongelukke, kriminele gedrag of nalatigheid deur buitepartye of deur werknemers van die Maatskappy opgedoen word nie. 5.3 Dit is die Kliënt se verantwoordelikheid om te verseker dat enige voertuig, masjien of komponent voldoende verseker is en dat die Kliënt se versekeraars bewus is van die ligging van sodanige voertuig, masjien of komponent, die werk wat gedoen word en dat enige voertuie of masjiene getoets kan word deur werknemers, verteenwoordigers of agente van die Maatskappy. 5.4 Dit is die Kliënt se verantwoordelikheid om te verseker dat alle waardevolle artikels uit enige voertuig, masjien of komponent verwyder word voordat die voertuig, masjien of komponent op die perseel van die Maatskappy gelaat word. 5.5 Voertuie word op die Kliënt se eie risiko getoets. Enige toetsrit kan lei tot oorverhitting, enjinversaking en enige ander gevolge en skade aan sodanige voertuig. Die Kliënt magtig en bevestig dat hierdie risiko's verstaan en aanvaar word en dat die Maatskappy nie aanspreeklik gehou xxx word in die geval van sodanige skade nie. 5.6 Die Maatskappy kan nie aanspreeklik gehou word vir produkgebreke nie. Daar word gevolglik geen waarborg xxxxx xxxx die Maatskappy vir produkte wat foutief, ongeag of die xxxx verborge is of nie, was toe dit vervaardig is nie, 5.7 Ondanks enigiets anders vervat in hierdie ooreenkoms, is die Maatskappy nie aanspreeklik of ...
Aanspreeklikheid. Ons vergoed u indien u aanspreeklik gehou word vir ’n xxxxx xxxxxxx xx xxxx, liggaamlike besering, verlies of skade aan eiendom veroorsaak deur die voertuig. Kyk na die Aanspreeklikheidsafdeling (9.10) vir bepalings en voorwaardes. 9.8
Aanspreeklikheid. Xxxx passasier stem in dat hy/sy, sy/haar erfgename, eksekuteurs, administrateurs en/of regverkrygendes die Organiserende Agente, hul dienaars en agente skadeloos stel van en teen alle eise vir skadevergoeding voortspruitende uit enige oorsaak hoegenaamd teen enige persoon wat ʼn eis mag instel teen die Organiserende Agente of enige van hulle, hetsy vir verlies of skade aan eiendom in die bewaring van die passasier, hetsy sodanige eis gebaseer is of beweer word gebaseer xx xxxx of die versuim van die Organiserende Agente, hul dienaars of agente, of onder- kontrakteur van die Organiserende Agente al xxx xxx. 3.
Aanspreeklikheid. 6.1 Die diensverskaffer is te eniger tyd verantwoordelik vir die handelinge en versuime.wat insluit maar nie beperk is nie tot sterfte, besering of aanval, of enige diens by ‘n skoolperseel. 6.2 die diensverskaffer moet openbare aanspreeklikheidsversekering op sy eie koste verkry ooreenkomstig die risiko waaraan die werknemer blootgestel is. 6.3 die versekering xxx voorsiening maak vir plaasvervangende verliese waarvoor die diensverskaffer of sy personeel verantwoordelik mag wees. 6.4 Die diensverskaffer moet, met die aanvang van die ooreenkoms, bewys voorlê van die geldigheid van sy openbare aanspreeklikheidsversekeringspolis. 6.5 In die geval dat ‘n inbraak of vandalisme op die perseel voorkom tydens ‘n xxxx, xxx die diensverskaffer aanspreeklik gehou word vir die koste van die skade of vir ‘n pro rata-aandeel van die xxxxx xx die beskadigde eiendom te vervang of te herstel. 7.
Aanspreeklikheid. 6.3.5.1 Die Inwonende Hoof, Primarius en Huiskomitee aanvaar gesamentlik en afsonderlik aanspreeklikheid vir die ordelike bestuur en bedryf van die klub. 6.3.5.2 Die klub kan aan 'n spesifieke HK-portefeulje toegewys word. 6.3.5.3 'n Ander klublid of klublede mag betrokke wees by die bedryf van die klub, maar die persone in 6.3.5.1 hierbo genoem xxx steeds die aanspreeklike partye. 6.3.5.4 Geen klub, xxxx of funksie van 'n klub mag aan ander klublede of enige xxxxx xxxxxxx uitgekontrakteer of toegewys word vir die bedryf vir die party/e se rekening nie. 6.3.6.
Aanspreeklikheid. 9.10.1. Aanspreeklikheid beteken verantwoordelik volgens wet. Wat ons verseker Aanspreeklikheidsversekering vir voertuie verseker in hierdie polis 9.10.2. Ons vergoed u indien u aanspreeklik gehou word vir ’n xxxxx xxxxxxx se toevallige dood, liggaamlike besering, verlies of skade aan eiendom veroorsaak: 9.10.2.1. deur die voertuig gedurende die versekeringstydperk; of 9.10.2.2. terwyl die versekerde voertuig ’n sleepwa, woonwa, motor of goederevoertuig van nie meer nie as 3 500 kg, gedurende die versekeringstydperk sleep; 9.10.3. Ons vergoed u nie indien u vir beloning sleepwerk doen nie. Aanspreeklikheidsversekering terwyl ander persone u voertuig bestuur of gebruik 9.10.4. Ons xxx ook enige persoon wat die voertuig met u toestemming bestuur of gebruik vergoed indien sodanige persoon aanspreeklik gehou word vir ’n xxxxx xxxxxxx xx xxxx, liggaamlike besering, verlies of skade aan eiendom wat gedurende die versekeringstydperk plaasvind. Die persoon wat met u toestemming bestuur: 9.10.4.1. moet nie ’n reg hê op vergoeding ingevolge enige ander versekering nie; 9.10.4.2. xxxx nie te eniger tyd motorversekering geweier gewees het nie; 9.10.4.3. moet voldoen aan die bepalings, voorwaardes en uitsluitings van hierdie polis. Dit is u verantwoordelikheid xx xxxxx xx xxxx dat enige persoon wat u voertuig bestuur of gebruik, bewus is van die bepalings, voorwaardes en uitsluitings van hierdie polis. Aanspreeklikheidsversekering vir voertuie wat nie ingevolge hierdie polis verseker is nie 9.10.5. Ons vergoed u ook indien u aanspreeklik gehou word vir ’n xxxxx xxxxxxx xx xxxx, liggaamlike besering, verlies of skade aan eiendom (behalwe verlies of skade aan die voertuig self) wat veroorsaak is terwyl u ’n tipe voertuig in kategorie A, B of C bestuur of gebruik wat nie in hierdie polis gedurende die versekeringstydperk verseker is nie. 9.10.6. Ons gee slegs vergoeding indien: 9.10.6.1. u nie die voertuig besit nie; 9.10.6.2. nie die voertuig ingevolge ’n kredietooreenkoms of soortgelyke ooreenkoms koop, verhuur of huur nie. 9.10.7. Kyk asseblief na u skedule vir die aanspreeklikheidsperke wat op elke voertuig van toepassing is. Vergoeding 9.10.8. Die vergoeding sluit die volgende in: 9.10.8.1. die bedrae waarvoor u aanspreeklik is; 9.10.8.2. regskoste van die xxxxx xxxxxxx waarvoor u aanspreeklik is; 9.10.8.3. koste wat u met ons toestemming aangaan om die eis teen u te skik of te verdedig. Vergoedingsperk 9.10.9. Die vergoeding is beperk tot die bedrag aangedui in die ...
Aanspreeklikheid. 15.1 Behalwe waar skade of verlies direk of indirek spruit uit Ons opsetlike wangedrag of growwe nalatigheid (of dié van enige persoon wat namens Ons optree of deur Ons beheer word), xxx Ons nie teenoor U aanspreeklik wees vir enige skade of verlies wat U as gevolg van die volgende mag ly nie: 15.1.1 enige aksie wat ingevolge klousule 2.17 hierbo ingestel is; 15.1.2 U gebruik van elektroniese middele om met Ons te kommunikeer; 15.1.3 die verkryging van ongemagtigde toegang tot enige inligting of data deur enige persoon; 15.1.4 die verstrekking van verkeerde inligting aan Ons of enige persoon, insluitend enige kredietburo; en 15.1.5 'n vertraging, onklaarraking of foutiewe xxxxxxx van enige OTM, SDK of ander toestel (elektronies of manueel) wat U gebruik om kaarttransaksies ten opsigte van die Rekening uit te voer. 16
Aanspreeklikheid. Die Kerke is as partye tot die gesamentlike onderneming gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik vir die verpligtinge wat deur die KGA in die uitvoering van sy taak aangegaan word. 6.