Bewaringsfondsplan Voortsetting Planbeskrywing
Bewaringsfondsplan Voortsetting Planbeskrywing
'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds belê die voordele wat ontvang word namens die lid in 'n plan op die lewe van die lid. Die bewaringsfonds is die planhouer en nie die lid nie.
Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ word, is 'n lid van die Sanlam Preservation Pension Fund (die FONDS). Die FONDS het by ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die voordele te bewaar totdat die lid aftree.
▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet voordele regstreeks aan ons betaal word en nie aan die FONDS nie. Ons ontvang die voordele as die betalings vir die plan.
Die plan is 'n versekeringspolis ▇▇▇▇ beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998 en die Versekeringswet, 2017. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons.
Die kontrak bestaan uit die volgende:
• die kwotasie;
• die aansoek om die plan;
• hierdie planbeskrywing, PLPC-A00-01, ▇▇▇▇ van tyd tot tyd bygewerk, en beskikbaar op die Sanlam webruimte by ▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇;
• die staat, ▇▇▇▇ van tyd tot tyd bygewerk;
• ander dokumente, korrespondensie en inligting, indien enige, wat by implikasie ▇▇▇▇ van die kontrak vorm.
Ons ▇▇▇ die planbeskrywing en staat bywerk om wysigings te weerspieël
• in administrasieprosedures, byvoorbeeld hoe eenheidspryse bepaal word en waar inligting oor beleggingsfondse gekry kan word;
• in heffings, insluitend die fooie wat deur die batebestuurders gehef word;
• wat deur eksterne faktore vereis word, byvoorbeeld wetgewing, of die interpretasie daarvan.
Hierdie planbeskrywing moet tesame met die staat wat die versekerde lewe ontvang, gelees word. Alle inligting wat op 'n spesifieke plan van toepassing is, word in die staat vir daardie plan uiteengesit. As daar enige teenstrydigheid is tussen die inhoud van hierdie planbeskrywing, 'n staat vir 'n plan en die reëls van die FONDS, ▇▇▇ die voorwaardes van die laaste twee geld.
Verduidelikings
Oop termyn
Daar is nie 'n vaste termyn nie. Die plan ▇▇▇ voortgaan tot die planhouer die plan beëindig.
Eenmalige betaling
Dit is die voordele wat aan ons oorgedra is.
Werksdag
Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit.
Voortsetting
Wanneer ons 'n bestaande plan as hierdie tipe plan voortsit, ▇▇▇▇▇▇ ons daarna as 'n voortsetting. Vir administratiewe doeleindes ▇▇▇ ons 'n nuwe plannommer toe. Die bedrag wat van die bestaande plan oorgedra word, is gelyk aan die eenmalige betaling op die begindatum van die voortsetting.
Die voorwaardes ▇▇▇▇ in die kontrakdokumente uiteengesit ▇▇▇ slegs vanaf die begindatum van die voortsetting geld.
Betalings
Eenmalige betalings mag gemaak word, op voorwaarde dat dit nie minder is as ons minimum wat toegelaat word nie. As die transaksiedatum vir 'n betaling, ▇▇▇▇ in die staat aangedui, meer as een dag later as die betaaldatum is, ▇▇▇ ons die betaling aanpas om voorsiening ▇▇ ▇▇▇▇ vir die vertraging vanaf die dag na die betaaldatum tot die transaksiedatum.
Belegging
Ons belê 'n eenmalige betaling, minus heffings, in die onderskeie gekose beleggingsfondse.
Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by ▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇ beskikbaar.
Leeftyd beleggingsopsie
As 'n leeftyd beleggingsopsie gekies is, ▇▇▇ ons die toedeling van die belegging aan die onderskeie beleggingsfondse volgens die gekose opsie aktief bestuur. Ons ▇▇▇ ▇▇▇▇ ons dit nodig ag ander beleggingsfondse vir die gekose ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇, en op die toedeling daaraan besluit. ▇▇▇▇ die versekerde lewe ouer word, ▇▇▇ ons geleidelik die toedeling van die belegging na meer stabiele beleggingsfondse skuif.
Hoe en wanneer word die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, belê?
Ons gebruik die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is om op die transaksiedatum eenhede in daardie beleggingsfonds te koop.
Eenheidsprys
'n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die ▇▇▇▇▇ in die beleggingsfonds.
Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word:
• belasting, ▇▇▇▇ in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie;
• die fonds se vaste bemarkings-en-administrasieheffing;
• die fooie wat deur die batebestuurders gehef word.
Vir die Vestigende Bonusfonds is die volgende van toepassing, in plaas daarvan om die markwaarde direk te gebruik:
• Gereelde volle vestigende bonusse word verklaar om die fonds 'n egalige groei ▇▇ ▇▇▇.
• 'n Bonuskoers word maandeliks verklaar en by die fonds gevoeg deur die eenheidsprys met die daaglikse ekwivalent van die bonuskoers ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇.
• Die bonuskoers word volgens die verwagte langtermynopbrengs van die fonds bereken, met inagneming van die maandelikse verandering in markwaarde.
Die eenheidsprys van die eenhede van die volgende beleggingsfondse word gewaarborg om nie mettertyd te verminder nie. Vir alle ander beleggingsfondse word die eenheidsprys nie gewaarborg nie, en mag dit mettertyd vermeerder of verminder.
• Vestigende Bonusfonds
• Gewaarborgde Kapitaalfonds
Mag 'n beleggingsfonds gesluit word?
Ja. Dit kan byvoorbeeld gebeur as wetgewing verander of sekere klasse ▇▇▇▇▇ onbekombaar raak of dit na ons mening nie meer verstandig is om in die spesifieke
beleggingsfonds te belê nie. As die plan geraak word, ▇▇▇ ons die versekerde lewe versoek om 'n ander beleggingsfonds ▇▇ ▇▇▇▇ wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word,
en om ons van die keuse in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel. As ons geen reaksie op sodanige versoek ontvang nie, sal ons besluit in watter beleggingsfonds om die ▇▇▇▇ van die plan wat geraak word te belê.
Omskakeling van beleggingsfondse
Omskakeling van beleggingsfondse wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, mag op versoek gedoen word. Ons ▇▇▇ eenhede verkoop van die beleggingsfondse waaruit 'n omskakeling gedoen word, en ▇▇▇ eenhede koop van die beleggingsfondse waarnatoe 'n omskakeling gedoen word. Ons doen dit op die eerste werksdag na ontvangs van die omskakelingsversoek.
Toekomstige betalings mag toegedeel word aan enige beleggingsfonds wat vir hierdie tipe plan toegelaat word. Die betalings wat reeds aan die huidige beleggingsfondse toegedeel is, ▇▇▇ ▇▇▇ in hierdie beleggingsfondse ▇▇▇.
As 'n leeftyd beleggingsopsie aktief is wanneer enige omskakeling op versoek gedoen word, of betalings op versoek anders toegedeel word, ▇▇▇ die opsie gekanselleer word.
▇▇▇▇▇ ▇▇ beleggingsfondse om ▇▇ ▇▇▇▇▇▇
Daar is tans geen transaksieheffing vir die eerste vier omskakelings in 'n planjaar nie. Vir elke daaropvolgende omskakeling in 'n planjaar ▇▇▇ ons 'n transaksieheffing, wat in daardie stadium bepaal ▇▇▇ word, hef. Die huidige transaksieheffing word in die staat aangedui. Ons mag die aantal gratis omskakelings van tyd tot tyd verander.
Enige omskakeling van beleggingsfondse wat ons volgens die gekose leeftyd beleggingsopsie doen, ▇▇▇ gratis wees. Geen transaksieheffing ▇▇▇ gehef word nie.
Verhandeling ▇▇▇ ▇▇▇▇▇
Ons mag die ▇▇▇▇▇ in die beleggingsfondse vir transaksies ▇▇▇▇ skriplenings gebruik. Enige inkomste of verlies voortspruitend uit hierdie transaksies, ▇▇▇ vir ons eie rekening wees, en ▇▇▇ dus nie die planvoordele raak nie.
Fondswaarde
Die fondswaarde van 'n spesifieke beleggingsfonds is die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys vir daardie beleggingsfonds.
Vir die Vestigende Bonusfonds ▇▇▇ die fondswaarde slegs op enige van die volgende datums gelyk wees aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan:
• die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe, of
• 'n datum elke vyf jaar na die begindatum van die voortsetting.
Op enige ander datum ▇▇▇ die fondswaarde gelyk wees aan die laagste van die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan en die markwaarde van die onderliggende ▇▇▇▇▇, wat mettertyd mag vermeerder of verminder. As 'n voordeel betaal word op 'n tydstip wanneer die markwaarde van die onderliggende ▇▇▇▇▇ die laagste van die twee waardes is, ▇▇▇ 'n markwaarde-aanpassing op die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds toegepas word. Dit ▇▇▇ gedoen word deur 'n aantal eenhede gelyk in waarde aan die verskil tussen die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys en die markwaarde van die onderliggende ▇▇▇▇▇ ▇▇ verkoop. Die oorblywende eenhede in die Vestigende Bonusfonds, indien enige, ▇▇▇ dus laer wees as wat dit sou gewees het as die voordeel betaal is op 'n tydstip toe die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys laer as of gelyk aan die markwaarde van die onderliggende ▇▇▇▇▇ was.
Die fondswaarde van die plan is die totale fondswaarde van al die beleggingsfondse vir daardie plan.
Lojaliteitsbonus
Op sekere planverjaarsdae voeg ons korting op sekere heffings by die fondswaarde by in die vorm van 'n Lojaliteitsbonus, as beloning vir die instandhouding van die plan by ons. Ons bereken die bedrag van die Lojaliteitsbonus as 'n persentasie van sommige van die heffings wat van die plan afgetrek is. Verdere besonderhede oor die berekening van die Lojaliteitsbonus, indien van toepassing, word in die staat voorsien.
Heffings
Belasting
Belasting word volgens die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie.
Heffings vir die plan
Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees:
• 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van 'n eenmalige betaling afgetrek word.
• 'n Maandelikse planheffing, wat van tyd tot tyd ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ word om vir inflasie, ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ons bepaal, voorsiening ▇▇ ▇▇▇▇. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
• 'n Jaarlikse bemarkings-en-administrasieheffing, wat uit twee dele bestaan:
• 'n Vaste bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is en vir verskillende beleggingsfondse mag verskil. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die eenhede bereken.
• 'n Veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Vir die Vestigende Bonusfonds ▇▇▇ die veranderlike bemarkings-en- administrasieheffing altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan.
• 'n Jaarlikse waarborgheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is, om vir die koste van die beleggingswaarborg van elke beleggingsfonds wat 'n beleggingswaarborg bied, te betaal. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Aftrekkings wat deur die batebestuurders gemaak word
'n Batebestuurder hef fooie vir beleggingsnavorsing en vir die uitkies van die onderliggende ▇▇▇▇▇ van 'n beleggingsfonds. Hierdie fooie word in aanmerking geneem in die berekening van die daaglikse eenheidsprys van 'n beleggingsfonds. Die gepubliseerde prestasiesyfers van 'n beleggingsfonds is daarom na aftrekking van hierdie fooie. Meer inligting oor hierdie fooie en hulle huidige waardes is in die staat beskikbaar.
Wysigingsheffing
'n Plan mag in enige stadium verander word, op voorwaarde dat ons met die wysiging saamstem. Ons ▇▇▇ ▇▇▇ 'n wysigingsheffing hef nie.
Transaksieheffing
Ons ▇▇▇ 'n transaksieheffing vir transaksies hef, ▇▇▇▇ in hierdie planbeskrywing genoem, en ▇▇▇▇ in die staat aangedui word. Hierdie transaksieheffing ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ tot tyd verhoog word om vir inflasie, ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ons bepaal, voorsiening ▇▇ ▇▇▇▇.
▇▇▇▇ transaksieheffing ▇▇▇ van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop.
Beleggingsadviesooreenkoms tussen die versekerde lewe en die FONDS
Die versekerde lewe, as 'n lid van die FONDS, mag die FONDS versoek om 'n fondsgebaseerde fooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar aftreebelegging te betaal. Ons, as die administrateur van die FONDS en in opdrag van die FONDS, ▇▇▇ hierdie fooi maandeliks namens die FONDS betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien.
Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die versekerde lewe aangewys is. Dit is nie ▇▇▇▇ van die tussengangerdienste waarvoor ons kommissie betaal nie.
Die fondsgebaseerde fooi vir die beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die versekerde lewe moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking van die fondswaarde afgetrek. Omdat die fondsgebaseerde fooi op die fondswaarde gebaseer word, ▇▇▇ die randwaarde van die fooi ▇▇▇▇▇▇. Byvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00.
Vir die Vestigende Bonusfonds ▇▇▇ die fondsgebaseerde fooi altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan.
Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.
Onttrekkingsvoordeel
Na gelang van die oordragvoorwaardes mag die volle onttrekkingsvoordeelbedrag, of 'n ▇▇▇▇ daarvan, eenmalig as 'n enkelbedrag uit die FONDS onttrek word. Hierdie oordragvoorwaardes mag ook bepaal dat geen voordeelbedrag onttrek mag word nie. Die persentasie beskikbaar om te onttrek word in die staat aangedui. Die onttrekkingsvoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde is.
As die volle onttrekkingsvoordeelbedrag geneem word, ▇▇▇ die plan eindig.
Aftreevoordeel
Die aftreevoordeel mag enige tyd geneem word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde is.
Hoe ▇▇▇ die aftreevoordeel voorsien word?
Na gelang van wetgewing mag die versekerde lewe 'n ▇▇▇▇ van die aftreevoordeelbedrag as 'n enkelbedrag neem. Die balans moet gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Of die versekerde lewe ▇▇▇ ▇▇▇▇ dat die volle voordeelbedrag gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien.
Die plan ▇▇▇ ▇▇▇ eindig, ongeag op watter ▇▇▇▇▇▇ die voordeelbedrag geneem word.
Belasting op onttrekkings- en aftreevoordele
Volgens huidige belastingwetgewing, en na gelang van die versekerde lewe se belastingomstandighede,
• kan die enkelbedragvoordeel belastingvry binne sekere ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇, en
• ▇▇▇ gereelde pensioenbetalings ten volle as inkomste belasbaar wees.
Voordeel betaalbaar by dood
Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe.
Die volle voordeelbedrag mag as 'n enkelbedrag betaal word, of dit kan gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien.
▇▇▇ ▇▇▇ die voordeel betaalbaar by dood ontvang?
▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet enige bedrag betaalbaar as gevolg van dood betaal word
• aan enige of al die afhanklikes van die versekerde lewe, of
• as die versekerde lewe genomineerdes aangewys het wat nie afhanklikes is ▇▇▇, ▇▇▇ aan enige een of meer van die afhanklikes en genomineerdes.
Hoeveel ▇▇▇ aan elke afhanklike of genomineerde betaal word?
Die trustees van die FONDS ▇▇▇ besluit of voldoende vir die behoeftes van afhanklikes voorsien is. ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ dus besluit wat elke afhanklike se aandeel, indien enige, van 'n betaalbare bedrag is. As 'n genomineerde nie 'n afhanklike is nie, sal die trustees ook besluit of die genomineerde vir enige voordele kwalifiseer en indien wel in watter mate 'n genomineerde 'n betaalbare bedrag met die afhanklikes ▇▇▇ ▇▇▇▇.
Wie is 'n afhanklike?
• Die ▇▇▇▇ van die versekerde lewe.
• 'n Kind van die versekerde lewe, insluitend 'n aangenome of buite-egtelike kind.
• 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik is vir finansiële onderhoud.
• 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik sou gewees het vir finansiële onderhoud as die versekerde lewe nie gesterf het nie. Byvoorbeeld, 'n kind van die versekerde lewe wat na die versekerde lewe se dood gebore word.
Is dit nodig om genomineerdes aan ▇▇ ▇▇▇?
Ja. 'n Genomineerde is iemand wat die versekerde lewe aanwys om die voordeel beskikbaar by dood, of 'n ▇▇▇▇ daarvan, te ontvang. Ons, en die trustees van die FONDS, ▇▇▇ ▇▇▇ weet wat die versekerde lewe ▇▇ ▇▇▇▇▇ is. 'n Genomineerde mag die aanwysing slegs na die dood van die versekerde lewe aanvaar of afwys.
Mag die aanwysing van 'n genomineerde verander word?
'n Aanwysing mag enige tyd bygevoeg, gekanselleer of verander word. Dit moet skriftelik en deur die versekerde lewe onderteken wees, en moet ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ hoofkantoor voor die versekerde lewe se dood bereik.
Hoe ▇▇▇ die gereelde pensioenbetalings voorsien word?
'n Lyfrenteplan ▇▇▇ uitgeneem word om die gereelde pensioenbetalings te voorsien. Hierdie plan moet by 'n versekeraar uitgeneem word wat kragtens die Versekeringswet, 2017 as 'n lewensversekeraar geregistreer is.
Betalings
Alle betalings moet in Suid-Afrika in Suid-Afrikaanse geldeenheid gemaak word.
Let asseblief op
• Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd.
• Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis.
• As beleggingswaarborge gekies is, ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ die toepaslike "Byvoeging tot planbeskrywing" wat aangeheg is, vir 'n verduideliking.
• Ons waarborg nie die prestasie van die gekose beleggingsfondse nie, behalwe vir beleggingsfondse waar ons spesifiek die opsie van 'n beleggingswaarborg voorsien. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die ▇▇▇▇▇ in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse.
• Ons ▇▇▇ slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.
