Xxxxxxx, registrasie en herregistrasie Voorbeeld Klousules

Xxxxxxx, registrasie en herregistrasie. Registrasie is onderworpe aan die volgende voorwaardes: ◊ die volledige voltooiing van ʼn aansoekvorm; ◊ die student se voldoening aan die minimum toelatingsvereistes ◊ indiening van al die vereiste dokumente as bewys; en ◊ betaling van die vereiste aansoek- en registrasiegelde. • Onvolledige aansoekvorms en -dokumentasie word nie as ʼn geldige aansoek geag nie en xxx xxx verwerk word nie. • Nadat ʼn aansoek volledig ingedien en die toepaslike aansoekgeld betaal is, xxx die aan¬soek oorweeg word aan die hand van die minimum toelatingsvereistes xxxx gepubliseer in die jaarboek. • Suksesvolle aansoekers xxx skriftelik daarvan in xxxxxx xxxxxx word. Sodra hierdie kennis¬gewing uitgestuur is, ontstaan ʼn amptelike ooreenkoms tussen die student en Akademia. • Akademia behou die reg voor om enige registrasieaansoek xx xxxxx. • Studiegelde betaalbaar voor aanvang van studies xxx aan die student gekommunikeer word sodra die student geregistreer is. • Indien ʼn student laat herregistreer (vir dieselfde of nuwe program) xxx ʼn laat-registrasiefooi gehef word. 8.