Woordomskrywings Voorbeeld Klousules

Woordomskrywings. Die woordomskrywings is van toepassing op die volgende uitbreidings: Uitbreiding 13 - Krediettekort Uitbreiding 14 - Bybetaling-minimaliseerder - Eie skade (Diefstal/Xxxxxx uitgesluit) Uitbreiding 15 - Bybetaling-minimaliseerder - Derde Party Aanspreeklikheid Uitbreiding 16 - Bybetaling-minimaliseerder - Diefstal en Xxxxxx Uitbreiding 17 - Dekking vir verlies van gebruik Versekerde Voertuig beteken kommersiële voetuie, spesiale tipe voertuie en sleepwaens, maar uitgesluit enige onderdele of toebehore wat nie permanent daaraan vas is nie, xxxx omskryf in die Bylae, wat deur die Versekerde besit, geleen of gebruikhuur word; Bybetaling beteken die bedrag waarvoor die Versekerde aanspreeklik is om te betaal ten opsigte van enige skadeloosstelbare eis ingevolge die Polis; Xxxxxx beteken die wederregtelike, doelbewuste verwydering van die Versekerde Voertuig sonder die Versekerde se toestemming deur middel van die gebruik of dreigement van gebruik van ‘n vuurwapen of enige ander gevaarlike wapen, die toediening van ernstige liggaamlike besering of die dreigement om ernstige liggaamlike besering toe te xxxx xxxx die oortreder of enige medepligtige; Eie Skade Verlies van of skade aan ‘n Versekerde Voertuig, uitgesluit verlies van of skade weens Diefstal, Xxxxxx, Poging tot Diefstal of Poging tot Xxxxxx; Die Wet Die Wet op Korttermynversekering, Nr. 53 van 1998 (xxxx gewysig); Diefstal beteken die wederregtelike, doelbewuste verwydering van die Versekerde Voetuig/Voertuie sonder die Versekerde se toestemming; Perke Die Maatskappy se aanspreeklikheid vir enige enkele gebeurtenis of reeks gebeurtenisse met een oorspronklike oorsaak of xxxx xxx in totaal vir Uitbreidings 13, 14, 15, 16 en 17 hoogstens R650 000 beloop, nieteenstaande die aantal versekerde voertuie wat gesteel, gekaap of beskadig word. 13.
Woordomskrywings. Vir die doeleindes van hierdie polis beteken die uitdrukkings: "versekeringstydperk" in die polis gebesig - daardie tydperk waarvoor die versekerde die premie wat deur die maatskappy verlang word vir die versekering ingevolge sodanige polis aan die maatskappy betaal het of onderworpe aan die bepalings van Algemene voorwaarde 16(c) (Versekeringstydperk) van hierdie polis, onderneem het om sodanige premie aan die maatskappy te betaal "termyn van versekering" en "versekeringstermyn" in hierdie polis gebesig - 'n termyn wat ooreenstem met die tydperk vermeld in die bylae van hierdie polis of afdeling(s) van die polis waar korttermyndekking van toepassing kan wees teenoor die woorde "versekeringstydperk" en enige een termyn van twaalf opeenvolgende maande opeenvolgend daarna. (b)
Woordomskrywings. ‘Termynaanstelling’: Waar werknemers aan ’n bepaalde taak of projek werk met betrekking waartoe hulle vir ’n beperkte of vasgestelde tydperk aangestel is. Sodanige diens kan voltyds of deeltyds wees. ‘Permanente aanstelling’: Waar werknemers dienste xxxxx met betrekking waartoe hulle vir ’n nie- vasgestelde tydperk aangestel is. Sodanige diens kan voltyds of deeltyds wees. ‘Aaneenlopende kontrakhernuwing’: Die hernuwing van ’n bestaande termynkontrak op dieselfde of soortgelyke voorwaardes. Vir die doeleindes van hierdie riglyn, word die hernuwing van ’n kontrak ná ’n diensonderbreking van 12 (twaalf) maande of minder as ’n aaneenlopende hernuwing beskou. 5.
Woordomskrywings. “Fasilitering” beteken waar Senwes Grainlink die administrasie van die kontrak namens die koper van die graan hanteer. “Voorraadoorplasing” is waar die voorraad van een persoon/klant oorgeplaas word na ʼn derde party. “Standaard Leweringsinligting” bevat onder andere inligting xxxx die leweringsdatum, tipe graan, voertuigregistrasie nommer en netto massa. “Versporing” is enige vorm van transport waar die produk van een punt na ʼn ander vervoer word. “Kopers” is individue en/of instansies wie graan aankoop. “Produsente” is individue en/of instansies wie graanprodukte produseer. 14.2
Woordomskrywings. Vir die doeleindes van hierdie Polis beteken die uitdrukkings: a. "versekeringstydperk" - die tydperk waarvoor die Versekerde die premie deur die Maatskappy verlang vir die versekering ingevolge sodanige Polis aan die Maatskappy betaal het of onderneem het om sodanige premie aan die Maatskappy te betaal b. "termyn van versekering" en "versekeringstermyn" - 'n termyn wat ooreenstem met die tydperk vermeld in die Bylae van die Polis of Afdeling(s) van die Polis waar korttermyndekking van toepassing kan wees teenoor die woorde "versekeringstydperk" en enige een termyn van twaalf opeenvolgende maande opeenvolgend daarna. (b)
Woordomskrywings. 68. In hierdie Statuut, tensy dit uit die samehang anders blyk, beteken — “aangestel”, met verwysing na ʼn lid van ʼn liggaam, aangestel in ooreenstemming met die prosedures van daardie liggaam; “aangewys”, met verwysing na ʼn lid van ʼn liggaam, aangewys ingevolge die prosedures van daardie liggaam; “Akademiesebelangeraad” ʼn liggaam ingestel deur die SR om akademiese aangeleenthede namens studente te bevorder; “alumni” alle persone wat ʼn formele kwalifikasie van die Universiteit verwerf het; “dekaan” ʼn ampsdraer waarna in klousule 46 xxxxxx word; “donateur” ʼn persoon of instelling wat ingevolge klousule 52 erken word; “fakulteitsraad” die liggaam ingestel ingevolge klousule 22; “Grondwet” die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996; “Institusionele Forum” die liggaam ingestel deur klousule 29; “kanselier” die ampsdraer waarna in klousule 36 xxxxxx word; “Konvokasie” die liggaam van persone waarna in klousule 47 xxxxxx word; “kwalifikasie” ʼn formele kwalifikasie wat op die relevante sub-raamwerk van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk geregistreer is, en sluit ʼn graad, diploma of sertifikaat in; “Minister” die lid van die nasionale uitvoerende gesag wat vir hoër onderwys en opleiding verantwoordelik is; “personeel” die werknemers waarna in klousule 54 xxxxxx word; “Primkomitee” die komitee van hoofstudente van die onderskeie koshuise en in die privaatstudente-organisasie van die Universiteit; “Raad” die liggaam ingestel deur klousule 6; “reëls” die reëls wat deur die Raad of ʼn ander bevoegde liggaam ingevolge hierdie Statuut gemaak is; “registrateur” die ampsdraer waarna in klousule 45 xxxxxx word; “rektor” die ampsdraer waarna in klousule 40 xxxxxx word; “rektor se bestuurspan” die liggaam waarna in klousule 34 xxxxxx word; “Senaat” die liggaam ingestel deur klousule 16; “SR” die Studenteraad waarna in klousule 26 xxxxxx word; “uitvoerende bedryfshoof” die ampsdraer waarna in klousule 44 xxxxxx word; “uitvoerende komitee xxx Xxxx” die komitee waarna in klousule 15 xxxxxx word; “uitvoerende komitee van Senaat” die komitee waarna in klousule 22 xxxxxx word; “Universiteit” die Universiteit Stellenbosch; “Verenigingsraad” die liggaam ingestel deur die studentegrondwet waarna in klousule 26(2) xxxxxx word om die belange van alle erkende studenteverenigings en hulle lede te verteenwoordig; “verkies”, met verwysing na ʼn lid van ʼn liggaam, verkies deur ʼn meerderheid van die lede van die relevante liggaam wat teenwoordig is en stem, xxxxx xxxxxx aangedui; “vis...
Woordomskrywings. “U/die Lid”: Is die persoon wat vir die Interaktiewe SMS-diens geregistreer het. “Ons/Verso”: Is Verso Finansiële Dienste (Edms) Bpk – ’n Gemagtigde Verskaffer van Finansiële Dienste en die Fondsadministrateur (Finansiëlediensteverskaffer Lisensie Nr 14985) “Geregistreerde Selfoonnommer”: Is die Lid se selfoonnommer wat tydens die registrasieproses gekies word. “die Diens/Interact”: Is Verso se Interaktiewe SMS-diens wat die Lid toelaat om SMS-navrae via sy/haar Geregistreerde Selfoonnommer in te dien.
Woordomskrywings. Die volgende woorde xxx in hierdie ooreenkoms die volgende betekenisse hê: 1.1 Datum van ondertekening: Die datum waarop hierdie ooreenkoms deur die laaste party onderteken is 1.2 Beginnerspakket: Die gereedskap en onderdele van die produk xxxx uiteengesit in aanhangsel “A” hiertoe. 1.3 Die produk: Die Toiletfriend Vakuum Reuk- verwyderingsisteem en verwante produkte. 1.4 Die ooreenkoms: Hierdie dokument met aanhangsels daartoe xxxx onderteken deur die partye. 1.5 Die partye: Die MAATSKAPPY en die Handelaar. 1.6 Die MAATSKAPPY: Toiletfriend International (Pty)Ltd (Xxx.xx: 2005/042181/07) 1.7 Die Handelaar: ………………………………………………. ………………………………………………. ………………………………………………. 1.8 Effektiewe datum: Die datum van wanneer af die Handelaar die produk kan bemark, herverkoop en installeer, naamlik ……………………………………………. ……………………………………………. 2.
Woordomskrywings