Studente Voorbeeld Klousules

Studente. Waar die Universiteit studente in diens neem om verskeie take te verrig, geskied dit om verskillende redes, onder meer om hulle die geleentheid xx xxxx om opleiding te ontvang en werkservaring op te doen. Dít is ’n regverdigbare rede om studente op ’n termynkontrak xxx xxxxxx as drie maande aan te stel. Hierdie kategorie werknemers is bekend as studente- assistente en sluit tutors in. Weens die aard van die werk wat verrig word en die werksure, kan die algemene diensbepalings en -voorwaardes met betrekking tot studente-assistente tussen omgewings verskil. Dít kan verskille in vergoedingstariewe insluit. Die termynkontrak van ’n studente-assistent loop ten einde met die verstryking van die kontrak of sodra die persoon nie meer ’n student is nie. Geen persoon buiten ʼn ingeskrewe Stellenbosch Universiteit student mag onder enige omstandighede as ’n studente-assistent aangestel word nie. Studente-assistente kom nie in aanmerking vir aftree-, mediesefonds- of enige ander diensvoordele nie. Individue wat deur middel van ʼn na-doktorale genootskap kontrak betaling ontvang, word nie as ʼn werknemer beskou nie en is uitgesluit by hierdie wetgewing. 9.
Studente. Op 10 – 13 Junie besoek 16 studente van Slowakye ons. Ons is op soek na gaste-ouers wat kan help met verblyf. Ons het reeds verblyf vir 4 en kort nog 3 huise. Kontak asb. vir ds. Jandré indien jy wil help – 084 383 7427
Studente. Toelating en registrasie 56. (1) Ten einde ʼn student van die Universiteit xx xxxx, xxxx ʼn xxxxxxx tot die Universiteit toegelaat wees en vir ʼn module, of vir ʼn program wat lei tot die verwerwing van ʼn kwalifikasie geregistreer wees. (2) Die Raad mag die maksimum aantal studente wat geregistreer mag wees met die instemming van die Senaat bepaal. (3) Die Raad, met die instemming van die Senaat, mag keuringstoetse of ʼn spesifieke standaard van akademiese bekwaamheid voorskryf as verdere toelatingsvereistes vir studie aan die Universiteit. (4) ʼn Student wat toegelaat is tot en geregistreer is aan die Universiteit hou aan om ʼn student van die Universiteit xx xxxx vir die duur van die akademiese program, of tot die tydstip wat die student of die Universiteit die registrasie ingevolge die reëls beëindig. (5) Ten einde met studies aan die Universiteit voort te gaan, moet ʼn terugkerende student jaarliks ingevolge die reëls herregistreer. (6) ʼn Student wie se studies sonder toestemming vir ʼn jaar of xxxxxx onderbreek is, moet opnuut vir toelating aansoek doen ten einde geherregistreer te word. (7) Die Raad, ná oorlegpleging met die Senaat, mag vereistes vir die hertoelating van ʼn student stel en mag hertoelating xxxxx xxxxx daar aan sodanige vereistes voldoen is. (8) ʼn Persoon wat tot die Universiteit toegelaat is, en die voorneme demonstreer om as ʼn student met die Universiteit geassosieer xx xxxx xxxx universiteitsfasiliteite te gebruik of aan universiteitsaktiwiteite xxxx xx neem, is onderworpe aan die reëls.
Studente. (a) D ie minimum vereiste vir toelating tot ’n diplomaleergang wat kragtens hierdie ooreen­ koms aangebied word, is ’n skooleindsertifi- kaat sonder matrikulasie-vrystelling. Verdere vereistes vir toelating word deur die kollege se akademiese beheerliggaam vasgestel. (b) D ie getal studente wat in ’n bepaalde jaar tot ’n leergang toegelaat word, word deur die kol­ lege vasgestel. 4.
Studente. Studente of besigheidsvakleerlinge wat in ’n Kontrakterende Staat teenwoordig is uitsluitlik vir die xxxx xxx xxxxx onderrig of opleiding en wat inwoners is, of onmiddellik voor sodanige teenwoordigheid inwoners was, van die ander Kontrakterende Staat, is in eersgenoemde Staat vrygestel van belasting op betalings ontvang van buite daardie eersgenoemde Staat vir die xxxx xxx xxxxx onderhoud, onderrig of opleiding. ARTIKEL 21