SPYSKAARTAKTIWITEITE (Trust) Voorbeeld Klousules

SPYSKAARTAKTIWITEITE (Trust). 2.1 Ek/Ons onderneem om die fooie, xxxx van tyd tot tyd deur die TRUSTEES bepaal, aan die TRUST te betaal ten opsigte van spyskaartaktiwiteite waaraan die LEERDER deelneem. 2.2 Ek/Ons verklaar en erken hiermee dat ‘n rekeningstaat deur die TRUSTEES as bewys xxx xxxx van die aktiwiteite waaraan die LEERDER gekies het xx xxxx te neem gedurende ‘n spesifieke kwartaal/seisoen en van die bedrag deur my/ons verskuldig in terme van die spyskaart en kostevorm, onderhewig daaraan, dat ek/ons geregtig xxx xxxx xx xxxxx 7 (sewe) dae na ontvangs van die rekeningstaat, skriftelik daarteen beswaar kan maak, xxxxx beswaar per hand oorhandig xxx word aan die verteenwoordiger van die TRUST wat in beheer is van daardie aktiwiteit. 2.3 Ek/Ons onderneem om die fooie by wyse van ‘n maandelikse debietorder teen my/ons bankrekening te betaal, op voorwaarde dat indien die LEERDER betrokke raak by ‘n aktiwiteit gedurende die loop van die skoolkwartaal/seisoen, betaling pro rata bereken xxx word, vanaf die datum van betrokkenheid by die aktiwiteit, tot en met die einde van die betrokke skoolkwartaal/seisoen. 3.