RISIKO Voorbeeld Klousules

RISIKO. 11.1 Al die voordele en die risiko verbonde aan die eenheid gaan op die Koper oor op die okkupasiedatum xx xxxxxx in klousule 9. 11.2 Die Koper erken dat hy die Behuisingsontwikkelingskema, die planne, die eenheid, die fasiliteite en die gemeenskaplike eiendom inspekteer het en dat hy tevrede is met die omstandighede, aard, ligging, grootte en beplanning daarvan, sowel as die algemene geskiktheid daarvan om in die Koper se behoeftes te voorsien. 12.
RISIKO. Al die voordele en die risiko verbonde aan die eenheid gaan op die Koper oor op registrasie van die eenheid in sy naam. 12.
RISIKO. 4.1 Alhoewel veiligheid `n groot prioriteit is tydens lesse, word geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige besering van watter aard ookal nie. 4.2 Indien die leerling enige toerusting van MCTennis breek of beskadig, xxx die ouer/voog verantwoordelik gehou word vir die koste voortspruitend uit die vervanging daarvan. 5
RISIKO. Die risiko van enige skade en/of verlies aan of op die eiendom xxx vanaf datum van registrasie van die eiendom op die naam van die Koper op die Koper oorgaan. 7.
RISIKO. Vanaf Registrasie: 9.1 Gaan alle risiko ten opsigte van skade aan en/of vernietiging van die Eenheid op die Koper oor; 9.2 Is die Koper geregtig op alle voordeel en inkomste met betrekking tot die Eenheid; en 9.3 Is die Koper aanspreeklik vir alle uitgawes en verantwoordelikhede met betrekking tot die Eenheid. 10.