Oortyd Voorbeeld Klousules

Oortyd. Artikel 10 2.3.1 ’n Werkgewer mag nie van ’n werknemer vereis of hom of haar toelaat om - (a) oortyd xx xxxx nie behalwe ooreenkomstig ‘n ooreenkoms; (b) meer oortyd xx xxxx nie as tien uur in ’n week. 2.3.2 'n Ooreenkoms mag nie van 'n werknemer vereis of hom of haar toelaat om meer as 12 uur op enige dag xx xxxx nie. 2.3.3 'n Kollektiewe ooreenkoms kan oortyd vir tot twee maande in enige 12-maande-tydperk tot 15 uur per week verhoog. 2.3.2 2.3.4 Oortyd moet teen 1.5 maal die werknemer se gewone loon betaal word of ’n werknemer kan instem om tyd vry te neem met betaling. 2.4
Oortyd. Daar mag nie van ’n plaaswerker vereis word om: i. Xxxxxx xx xxxx, behalwe ingevolge ’n ooreenkoms aangegaan tussen die werker en die werkgewer, Intydse onderwerpe met betrekking tot aangeleenthede wat verband hou met Agri Xxx-Kaap word gekeur vir publikasie, maar die inligting wat voorsien word en standpunte wat gehuldig word het geen verifiëring van bevindinge, gevolgtrekkings en opinies deur Agri Xxx-Kaap behels nie. Dus weerspieel die standpunte wat in die Agri Xxx-Kaap nuusbrief gehuldig word nie noodwendig dié van Agri Xxx-Kaap of sy personeel en lede nie. Agri Wes-Kaap aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige benadeling en/of skade aan persone of eiendom as gevolg van produk-aanspreeklikheid, nalatigheid of die gebruik van enige metodes, produkte, instruksies of idees wat vervat is in die materiaal nie. Die inligting en advies is beskikbaar gestel in trou en is afgelei van die inligting verskaf deur die voorsteller en word voorgehou as betroubaar en akkuraat ten tye van vrylating daarvan. Dit is die verantwoordelikheid van die gebruiker om sy of haar eie besluite te neem oor die akkuraatheid, geldigheid, betrou- baarheid en korrektheid van die inligting. Vir enige navrae in verband met hierdie e-nuusbrief skakel xxxxx die Redakteur. VIR MEER NAVRAE SKAKEL XXXXX: AGRI XXX-KAAP KANTOOR SURIKA BOTH: xxxxxx@xxx.xx.xx | 021 860 3804 KOPIEREG: XXXXX XXXXX
Oortyd. Daar word ingestem dat indien omstandighede dit vereis, dit van die werknemer verwag kan word om oortyd xx xxxx. Redelike kennisgewingtydperk xxx gegee word deur die werkgewer waar daar van die werknemer verwag word om xxxxxx xx xxxx. Vergoeding vir oortyd gewerk (uitgesonderd Sondae en vakansiedae) is 1,5 keer die werknemer se uurlikse loon en/of daaglikse loon (haal uit wat nie van toepassing is nie). Alternatiewelik kan tyd af gegee word. In sekere gevalle kan daar van die werknemer verwag word om op ʼn Xxxxxx of Openbare vakansiedag xx xxxx. Redelike kennisgewing tydperk xxx gegee word. Xxxxxx vir Openbare vakansie dae xxx vergoed word teen ‘n tarief xxx xxxxxxx die werknemer se daaglikse tarief. Oortyd vir Sondae xxx as volg geskied: dubbel die tarief vir een uur gewerk waar hy/sy een uur of korter werk; dubbel die normale tarief vir tyd gewerk xxxxxx as een uur, maar wat nie twee ure oorskry nie; die werknemer se daaglikse tarief vir werk verrig xxxxxx as twee ure maar wat nie 5 ure oorskry nie; die grootste van of dubbel die Werknemer se tarief betaalbaar vir tyd gewerk (oortyd uitgesluit) of dubbel die normale daaglikse tarief vir werk verrig xxxxxx as 5 ure. Openbare vakansiedae: Die werknemer xxx geregtig wees op die volgende betaalde openbare vakansiedae – Nuwejaarsdag, Menseregtedag, Goeie Vrydag, Gesinsdag, Vryheidsdag, Werkersdag, Jeugdag, Nasionale Vrouedag, Erfenisdag, Versoeningsdag, Kersdag, Welwillendheidsdag. Die werknemer onderneem om op openbare vakansiedae xx xxxx indien daartoe versoek deur die werkgewer, onderworpe daaraan dat hy/sy dubbel sy/haar uurlikse loon of aftyd (die openbare vakansie dag mag uitgeruil word vir ander betaalde dae indien so ooreengekom tussen werkgewer en werknemer en met redelike kennis vooraf) xxx ontvang.
Oortyd. (1) Behoudens hierdie Hoofstuk mag 'n werkgewer nie van 'n werknemer vereis of hom of haar toelaat om- (a) oortyd xx xxxx nie, behalwe ooreenkomstig 'n ooreenkoms; (b) meer oortyd xx xxxx nie as tien uur in 'n week. [Sub-a. (1) vervang by a. 3 (a) van Wet 11 van 2002.] (1A) 'n Ooreenkoms ingevolge subartikel (1) mag nie van 'n werknemer vereis of hom of haar toelaat om meer as 12 uur op enige dag xx xxxx nie. [Sub-a. (1A) ingevoeg by a. 3 (b) van Wet 11 van 2002.] (2) 'n Werkgewer moet aan 'n werknemer vir enige oortyd gewerk een en 'n half maal die werknemer se loon betaal. (3) Ondanks subartikel (2) kan 'n ooreenkoms bepaal dat 'n werkgewer aan- (a) 'n werknemer nie minder as die werknemer se gewone loon betaal vir oortyd wat gewerk is en die werknemer minstens 30 minute tyd vry met betaling gee vir elke uur oortyd gewerk; of (b) 'n werknemer minstens 90 minute tyd vry met betaling gee vir elke uur oortyd gewerk. (4) (a) 'n Werkgewer moet tyd vry met betaling ingevolge subartikel (3) gee binne een maand nadat die werknemer daarop geregtig geword het. (b) 'n Skriftelike ooreenkoms kan die tydperk beoog deur paragraaf (a) tot 12 maande verleng. (5) 'n Xxxxxxxxxx wat ingevolge subartikel (1) met 'n werknemer aangegaan word wanneer die werknemer begin werk, of gedurende die eerste drie maande van diens, verstryk na een jaar. (6) (a) 'n Kollektiewe ooreenkoms kan die maksimum toegelate oortyd tot 15 uur per week verleng. (b) 'n Kollektiewe ooreenkoms beoog in paragraaf (a) kan vir hoogstens twee maande in enige tydperk van 12 maande van toepassing wees. [Sub-a. (6) bygevoeg by a. 3 (c) van Wet 11 van 2002.] 11
Oortyd. (Sien riglyn 4) a) Die Werkgewer xxx xxx van die werknemer vereis of hom/haar toelaat om xxxxxx xx xxxx nie, behalwe wanneer beide partye van tyd tot tyd daartoe ooreenkom. b) Die skaal van betaling vir oortyd gewerk xxx : i) ten minste gelykstaande wees aan die gewone uurlikse loon van die werknemer tesame met 30 miniute tyd vry met betaling vir elke uur oortyd gewerk; of ii) betaling teen een en „n half maal sy/haar gewone uurlikse loon. 5.
Oortyd. „n Werkgewer mag nie van „n werknemer vereis of hom/haar toelaat om xxxxxx xx xxxx nie, behalwe ooreenkomstig „n ooreenkoms en in so „n geval, nie meer oortyd xx xxxx as die voorgeskrewe drie uur op „n dag of tien uur per week nie . 5.