Mag die aanwysing van 'n genomineerde verander word? Voorbeeld Klousules

Mag die aanwysing van 'n genomineerde verander word? n Aanwysing mag enige tyd bygevoeg, gekanselleer of verander word. Dit moet skriftelik en deur die versekerde lewe onderteken wees, en moet Xxxxxx Xxxxxx xx hoofkantoor voor die versekerde lewe se dood bereik.
Mag die aanwysing van 'n genomineerde verander word? n Aanwysing mag enige tyd bygevoeg, gekanselleer of verander word. Dit moet skriftelik en deur die lid onderteken wees, en moet Xxxxxx Xxxxxx xx hoofkantoor voor die lid se dood bereik.