Common use of Let asseblief op Clause in Contracts

Let asseblief op. Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd. • Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis. • Die vlak van herhalende betalings mag verander word, onderworpe aan ons vereistes in daardie stadium. • Ons waarborg nie die prestasie van die beleggingsfondse nie. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse. • Ons xxx slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.

Appears in 3 contracts

Samples: Belastingvrye Belegging Planbeskrywing, Belastingvrye Belegging Planbeskrywing, www.sanlam.co.za

Let asseblief op. Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd. • Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis. • Die vlak van herhalende betalings mag verander word, onderworpe aan ons vereistes in daardie stadium. • Ons waarborg nie die prestasie van die gekose beleggingsfondse nie. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse. • Ons xxx enige bedrag wat die planhouer ons skuld, aftrek van enige bedrag wat ons aan die planhouer moet betaal. • Ons xxx slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.

Appears in 2 contracts

Samples: www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za

Let asseblief op. Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd. • Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis. • Die vlak Afgesien van herhalende betalings mag verander worddie ingeboude waarborg van die Escalating Fondse, onderworpe aan waarborg ons vereistes in daardie stadium. • Ons waarborg nie die prestasie van die gekose beleggingsfondse nie. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse. • Ons xxx enige bedrag wat die planhouer ons skuld, aftrek van enige bedrag wat ons aan die planhouer moet betaal. • Ons xxx slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.

Appears in 1 contract

Samples: www.sanlam.co.za

Let asseblief op. Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd. • Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis. • Die vlak van herhalende betalings mag verander word, onderworpe aan ons vereistes in daardie stadium. • Ons waarborg nie die prestasie van die beleggingsfondse nie. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse. • Ons xxx slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.. 044271192X5 22072022 M167 BOTJJ456 26072022

Appears in 1 contract

Samples: www.sanlam.co.za

Let asseblief op. Die plan mag nie gekanselleer word nie. • Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd. • Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis. • Die vlak Afgesien van herhalende betalings mag verander worddie ingeboude waarborg van die Escalating Fondse, onderworpe aan waarborg ons vereistes in daardie stadium. • Ons waarborg nie die prestasie van die beleggingsfondse nie. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse. • Ons xxx slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.

Appears in 1 contract

Samples: Beleggingsgekoppelde Lyfrente Planbeskrywing

Let asseblief op. Die plan mag nie gekanselleer word nie. • Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd. • Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis. • Die vlak van herhalende betalings mag verander word, onderworpe aan ons vereistes in daardie stadium. • Ons waarborg nie die prestasie van die beleggingsfondse nie. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse. • Ons xxx slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.

Appears in 1 contract

Samples: Beleggingsgekoppelde Lyfrente Planbeskrywing