KOPIEREG Voorbeeld Klousules

KOPIEREG. 4.1. Die kopiereg en alle ander immateriële goedereregte van die webblad, insluitend die uitleg, ontwerp, kentekens, grafika en multi media werke wat daarop verskyn behoort aan LitNet tensy sodanige regte uitdruklik deur die outeur voorbehou is alvorens dit op die webblad gepubliseer is. 4.2. Jy mag sodanige werke besigtig, uitdruk en een kopie daarvan op jou hardeskyf maak, mits: 4.2.1. dit vir persoonlike gebruik is en nie vir enige kommersiële doel aangewend word nie; 4.2.2. jy op alle kopieë ‘n weergawe van ons kopiereg-kennisgewing vertoon; 4.2.3. xx xxx die werke op sodanige wyse verander tot nadeel van LitNet nie. 4.2.4. Opvoedkundiges mag egter leermateriaal van OnderwysNet vir opvoedkundige doeleindes alleen gebruik. 4.3. Sonder om afbreuk te doen aan die bepalings vervat in paragraaf 4.1 hierbo, bevestig LitNet dat die kopiereg in bydraes, artikels en ander literêre werke wat deur jou geskep is en wat jy aan Litnet stuur aan jou behoort. Wanneer jy enige artikels, bydraes of ander literêre werke op die webblad plaas, xxx xx daarmee saam ook vir LitNet ‘n oordraagbare, ewigdurende, wêreldwye en tantieme vrye lisensie om die werke vir plasing op LitNet te gebruik. Indien die intellektuele eiendom van materiaal wat deur jou aangebied word vir plasing op die webblad aan ‘n derde party behoort, onderneem jy om LitNet daarvan in xxxxxx xx stel en vrywaar jy LitNet teen enige eis wat die eienaar van daardie intellektuele eiendomsregte teen LitNet mag instel. 4.4. Die handelsmerke en kentekens op LitNet is die geregistreerde, en waar toepaslik die nie-geregistreerde, handelsmerke van LitNet. Niks op LitNet mag so geïnterpreteer word om te beteken dat jy ‘n lisensie of die reg verkry om enige handelsmerk sonder LitNet se toestemming te gebruik nie. 4.5. Jy mag nie ons intellektuele eiendom of die van ‘n derde party vir enige doel gebruik sonder ons vooraf skriftelike toestemming nie. 4.6. Alle aansoeke vir die gebruik van ons intellektuele eiendom xxx xxxxx word aan xxxxxxxx@xxxx.xx.xx. Indien xx xxx binne vyf besigheidsdae ‘n antwoord van ons ontvang nie kan jy aanvaar dat jou versoek van die hand gewys is. 5.
KOPIEREG. XXXXX XXXXX
KOPIEREG. Alle regte insluitende die verspreiding van die uitgereikte tenderdokumente word voorbehou. Geen gedeelte van hierdie dokument mag gereproduseer, in enige vorm in 'n herwinningstelsel gestoor, in enige vorm versend word deur enige metode hetsy of dit elektronies, meganies, ge-fotostateer, opgeneem of enige xxxxx xxxx, xxxxxx die skriftelike toestemming van die Projekbestuurder nie. Kopiereg word voorbehou ten opsigte van alle ontwerpe, spesifikasies, patente en patenteerbare ontwerpe, stelsels en prosesse vervat in die dokumente en tekeninge. Die persoon, firma, instansie of kontrakteur aan wie hierdie dokumente uitgereik of beskikbaar gestel word, xxx gesamentlik en afsonderlik in hulle persoonlike of korporatiewe hoedanighede aanspreeklik gehou word vir oortredings van die vereistes om te tender en/of klousules oor kopiereg.
KOPIEREG. Die kopiereg en ander intellektuele, bedryfs- en/of vermoënsregte van die Programmatuur en enige afskrifte wat u moontlik maak word xxxxx xxxx TomTom en/of sy verskaffers. TomTom magtig u slegs om die Programmatuur te gebruik in ooreenstemming met die terme van hierdie EGLO. Alle regte wat nie spesifiek in hierdie EGLO toegeken word nie, word deur TomTom voorbehou. U mag óf (a) ’n afskrif van die Programmatuur maak wat uitsluitlik vir rugsteun- en argiefdoeleindes gebruik word, óf (b) die Programmatuur na ’n enkele medium oordra, mits u die oorspronklike uitsluitlik vir rugsteun- of argiefdoeleindes gebruik. U mag nie afskrifte van die produkhandleiding(s) of materiaal wat hierdie Programmatuur vergesel, xxxx xxxxx dit vir u eie gebruik is nie. U word slegs die eienaar van die hoof-datadraer, indien enige. U verkry nie eienaarskap van die Programmatuur nie. 3)
KOPIEREG. Die outeur(s) van artikels moet asb. voordat ’n bydrae vir publikasie voorgelê word, toestemming verkry vir die gebruik van (beeld)materiaal waarop kopiereg berus en die nodige erkenning in ’n einnota verskaf. • Alhoewel die redaksie kopieregkwessies kontroleer, lê die verantwoordelikheid en aanspreeklikheid in hierdie verband by die outeur(s).