KENNISGEWINGS Voorbeeld Klousules

KENNISGEWINGS. 30.1 ‘n Kennisgewing xxx skriftelik geskied en gegee word of ingedien word deur die Vereniging op ‘n Lid persoonlik of deur voorafbetaalde geregistreerde pos by ‘n xxxxx xxxx xxx aan die Vereniging verskaf en opgeteken in die rekords van die Vereniging en by gebreke daaraan aan die adres van die Erf wat deur hom gehou word ingevolge hierdie grondwet. 30.2 Geen Lid xxx geregtig wees op kennisgewing by adres wat nie binne die Republiek van Suid-Afrika geleë is nie. 30.3 Enige kennisgewing per pos xxx geag word die Lid te bereik het 7 (sewe) dae na die datum wat dit gepos was en indien bewys gelewer word van die gee van sodanige kennisgewing per pos xxx dit afdoende bewys wees dat daardie brief die kennisgewing bevat het en behoorlik geadreseer en gepos was. Enige kennisgewing per hand afgelewer xxx geag word ontvang te gewees het deur die Lid op datum van aflewering. 31.
KENNISGEWINGS. VKB nomineer President XX Xxxxxxxxxxx 00, Xxxxx, 0000 as fisiese adres waar alle kennisgewings ingevolge hierdie ooreenkoms en voorwaardes afgelewer kan word. 13.1. Die klant kies as sy domicilium citandi et executandi en die adres waar alle kennisgewings gelewer kan word die adres wat verskyn op die ontvangsbewys/uitlaaibewys wat by die silo uitgereik word. 13.2. Die partye het die reg om die voormelde adresse te verander met 7 kalenderdae skriftelike kennis aan die teenparty. 13.3. Kennisgewings moet per hand afgelewer word, of per faks versend word, of per e-pos versend word of versend word met voorafbetaalde aangetekende pos. 13.4. ‘n Kennisgewing ontvang na 16h00 op ʼn besigheidsdag xxx geag word ontvang te gewees het op die eersvolgende besigheidsdag. 13.5. Sodanige kennisgewing xxx, xxxxx die teendeel bewys word, geag word ontvang te gewees het indien: 13.5.1. Per hand gedurende gewone besigheidsure in ʼn korrek geadresseerde koevert aan ʼn verantwoordelike persoon by die gekose adres afgelewer, op die datum van aflewering; 13.5.2. Per faks of e-pos afgestuur, op die datum van afstuur daarvan, waar dit gestuur word gedurende normale besigheidsure, of op die eerste besigheidsdag nadat die gestuur is, waar dit buite besigheidsure gestuur word; en 13.5.3. Per geregistreerde pos, 5 besigheidsdae nadat dit per pos gedoen is. 14
KENNISGEWINGS. Enige kennisgewing en/of aanskrywing, wat ingevolge hierdie ooreenkoms aan enige party gestuur of afgelewer word, word beskou as behoorlik aan die ander party bestel te gewees het as dit: 22.1 Per aangetekende pos aan die ander party versend is na die pos en/of domicilium-adres van die ander party. ('n Sodanige kennisgewing en/of aanskrywing xxx geag word die ander party te bereik het na verloop van 4 (vier) kalenderdae vanaf datum van versending van sodanige kennisgewing en/of aanskrywing. Die berekeningsmetode wat gevolg word, is naamlik dat die 4 (vier) kalender-dae getel word vanaf die dag na die versendingsdag.) Geen prosesstuk mag egter per pos gestuur word nie. 22.2 By die domicilium-adres afgelewer word en die partye, sy werknemer of agent skriftelik ontvangs daarvan erken het of persoonlik aan die ander party by ‘n ander adres afgelewer het en die dag na gemelde afleweringsdag xxx die aanvang van die tydperk wees. 23.
KENNISGEWINGS. 18.1 Bogenoemde adresse kan te enige tyd gewysig word deur ‘n skriftelike kennisgewing tot daardie effek deur die een vennoot aan die besturende vennoot. 18.2 Enige kennisgewing aan ‘n party gestuur per geregistreerde pos xx xxx by sy domicilium xxx geag word ontvang te gewees het op die 4de dag nadat dit gepos is. 19.
KENNISGEWINGS. Kennisgewings of rekeninge aan xxxx xxx beskou word as behoorlik afgelewer deur dit per pos of elektronies te stuur aan lede se xxxxx xxxx aangeteken in die lede register, 31