KANSELLASIE VAN REGISTRASIE EN DIENSTE Voorbeeld Klousules

KANSELLASIE VAN REGISTRASIE EN DIENSTE. Alle versoeke om kansellasie of vermindering moet skriftelik via die program-e-posadres (afdeling 12.2) aan die Registrateur xxxxx word. • Met inaggenome die bepalings van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008, bevestig die student dat, deur registrasie as student, daar verskeie koste-implikasies xx xxxx tree. Dit bring mee dat Akademia geregtig xxx xxxx om, ooreenkomstig die verdere bepalings van hierdie klousule, verhalings vanaf die student te doen xxxxx verhalings as redelike kansellasiegelde geag word. 10.1.2
KANSELLASIE VAN REGISTRASIE EN DIENSTE. 9.1.1. Alle versoeke om kansellasie of vermindering moet skriftelik via xxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx aan die registrateur xxxxx word. 9.1.2. Met inagname van die bepalings van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008, bevestig die student dat, deur registrasie as student, redelik, xxxxxx en afdwingbaar is: 7.3. Alle aanspreeklikheid of verpligtinge wat xx xxxx mag daar verskeie koste­implikasies xx xxxx tree. Dit kom uit hierdie ooreenkoms xxx afdwingbaar wees op die bring mee dat Akademia geregtig xxx xxxx om, student, selfs na afloop van die ooreenkoms. ooreenkomstig die verdere bepalings van hierdie 7.4. Geen student xxx toegang tot die aanlyn ondersteuning– klousule, verhalings vanaf die student te doen xxxxx xxxxxxx kry in die geval van agterstallige fooie nie. verhalings as redelike kansellasiegelde geag word. 8.
KANSELLASIE VAN REGISTRASIE EN DIENSTE. 9.1.1. Alle kansellasieversoeke moet skriftelik aan die registrateur xxxxx word. 9.1.2. Met inagname van die bepalings van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008, bevestig die student dat, deur registrasie as student, daar verskeie koste-implikasies xx xxxx tree. Dit bring mee dat Akademia geregtig xxx xxxx om, ooreenkomstig die verdere bepalings van hierdie klousule, verhalings vanaf die student te doen xxxxx verhalings as redelike kansellasiegelde geag word. 9.1.3. Bepalings Die student bevestig dat die bepalings hiernaas redelik, xxxxxx en afdwingbaar is: 9.1.3.1. Aansoekgelde is betaalbaar alvorens die aansoek oorweeg xxx word. Aansoekgelde is na die betaling daarvan nie terugbetaalbaar nie en word verbeur indien die student die aansoek kanselleer of nie voortgaan met die registrasieproses nie. 9.1.3.2. Registrasiegelde xxxx gekommunikeer in die registrasiebevestigingsbrief is betaalbaar teen die einde van Januarie van die betrokke akademiese jaar. 9.1.3.3. In die geval waar die student ná betaling van registrasiegelde hulle studies kanselleer geld die volgende: a) Indien die student skriftelik kanselleer voor aanvang van die eerste kontaksessie verbeur die aansoeker die registrasiegeld en is daar nie xxxxx xxxxxx xxxx die aansoeker aan Akademia verskuldig nie. b) Indien die student skriftelik kanselleer voor die eerste klastoets verbeur die student studiegelde pro rata bereken as ʼn persentasie van die klasse bygewoon. c) Indien die student skriftelik kanselleer na afloop van die eerste klastoets verbeur die student die registrasiegelde en xxx xxxxx verantwoordelik gehou word vir 50% van die totale studiegelde plus die gedeelte van die balans pro rata bereken as ʼn persentasie van die reeds afgelope kontaksessies. 9.2. Vermindering van vakke met betrekking tot skriftelike versoeke om vakke te verminder, en dus uit te stel na die daaropvolgende jaar, bevestig die student dat die bepalings hiernaas redelik, xxxxxx en afdwingbaar is: 9.2.1. Vermindering tot en met afloop van die tweede kontaksessie van die betrokke akademiese jaar: 9.2.1.1. Student moet nie minder as drie vakke neem vir die oorblywende xxxx van die betrokke akademiese jaar nie. 9.2.1.2. Student moet steeds die program in die maksimum toegelate tyd voltooi. 9.2.1.3. Betaalde studiegelde vir die gekanselleerde vakke word op krediet geplaas vir die daaropvolgende akademiese jaar. 9.2.1.4. Student moet die volgende akademiese jaar herregistreer vir die program asook die gekanselleerde va...