Is dit nodig om genomineerdes aan xx xxx? Voorbeeld Klousules

Is dit nodig om genomineerdes aan xx xxx?. Ja. 'n Genomineerde is iemand wat die versekerde lewe aanwys om die voordeel beskikbaar by dood, of 'n xxxx daarvan, te ontvang. Ons, en die trustees van die FONDS, xxx xxx weet wat die versekerde lewe xx xxxxx is. 'n Genomineerde mag die aanwysing slegs na die dood van die versekerde lewe aanvaar of afwys.
Is dit nodig om genomineerdes aan xx xxx?. Ja. 'n Genomineerde is iemand wat die versekerde lewe aanwys om die voordeel beskikbaar by dood, of 'n xxxx daarvan, te ontvang. Ons, en die trustees van die FONDS, xxx xxx weet wat die versekerde lewe xx xxxxx is. 'n Genomineerde mag die aanwysing slegs na die dood van die versekerde lewe aanvaar of afwys. Mag die aanwysing van 'n genomineerde verander word? 'n Aanwysing mag enige tyd bygevoeg, gekanselleer of verander word. Dit moet skriftelik en deur die versekerde lewe onderteken wees, en moet Xxxxxx Xxxxxx xx hoofkantoor voor die versekerde lewe se dood bereik. Hoe xxx die gereelde pensioenbetalings voorsien word? 'n Lyfrenteplan xxx uitgeneem word om die gereelde pensioenbetalings te voorsien. Hierdie plan moet by 'n versekeraar uitgeneem word wat kragtens die Versekeringswet, 2017 as 'n lewensversekeraar geregistreer is.