Inwerkingtreding Voorbeeld Klousules

Inwerkingtreding. 4.1 Hierdie ooreenkoms tree in ▇▇▇▇▇▇▇ op datum van ondertekening hiervan en ▇▇▇ geldig wees onderhewig aan klousule 4.4 vir een jaar vanaf datum van ondertekening; waarna dit outomaties hernu ▇▇▇ word op dieselfde terme en voorwaardes ▇▇▇▇ hierin vervat. 4.2 Sou een van die partye die kontrak wil beëindig, moet hul 3 maande ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ voor die 12 maande periode verstryk deur ‘n skriftelike kennisgewing per geregistreerde pos te versend aan die posadres ▇▇▇▇ vervat in hierdie ooreenkoms van die onderskeie party. Indien geen kennisgewing ontvang is nie, word die kontrak outomaties hernu vir die volgende 12 maande. 4.3 As een van die partye ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ van sy voorneme om die kontrak te beëindig, ▇▇▇ die ooreenkoms geag kanselleer ▇▇ ▇▇▇▇ op die datum waarop die 1 jaar verstreke is. 4.4 Indien ‘n ooreenkoms gekanselleer word, nadat 3 maande van aanvang daarvan, ▇▇▇ die regsgevolge ▇▇▇▇ uiteengesit onder klousule 6.3 van hierdie ooreenkoms inwerking tree. 4.5 Waar DIE KLIëNT binne 3 maande na aanvang van die ooreenkoms nie tevrede is met die diens van die prokureur / prokureursfirma nie, kan DIE KLIëNT die ooreenkoms skriftelik kanselleer en ▇▇▇ PRODEBT enige sake wat aan hom toevertrou is terugbesorg aan DIE KLIëNT met geen koste implikasie vir DIE KLIëNT nie.
Inwerkingtreding. 1. Elkeen van die Kontrakterende State stel die ander in kennis, deur middel van die diplomatieke kanaal, van die afhandeling van die prosedures wat ingevolge elkeen se reg vereis word om hierdie Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel. Hierdie Konvensie tree in ▇▇▇▇▇▇▇ op die datum van ontvangs van die laaste van hierdie kennisgewings en is daarna van toepassing: (a) in Suid-Afrika: (i) met betrekking tot belastings wat by die bron teruggehou word, ten opsigte ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ betaal of gekrediteer op of na 1 Januarie eersvolgende op die datum waarop hierdie Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ tree; en (ii) met betrekking tot ander belastings, ten opsigte van belasbare jare beginnende op of na 1 Januarie eersvolgende op die datum waarop heirdie Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ tree; (b) in die Verenigde Koninkryk: (i) ten opsigte van inkomstebelasting en kapitaalwinsbelasting, vir enige jaar van aanslag beginnende op of na 6 April in die kalenderjaar eersvolgende op dié waarin hierdie Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ tree; (ii) ten opsigte van maatskappybelasting, vir enige finansiële jaar beginnende op of na 1 April in die kalenderjaar eersvolgende op dié waarin hierdie Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ tree. 2. Die Konvensie tussen die Regering van die Republiek van Suid-Afrika en die Regering van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland wat op 21 November 1968 in Londen onderteken is, word opgesê en is nie meer van krag nie ten opsigte van belastings waarop hierdie Konvensie van toepassing is ingevolge die bepalings van paragraaf 1 van hierdie Artikel.
Inwerkingtreding. 1. Elk van die Kontrakterende Partye ▇▇▇ die ander skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van die afhandeling van die prosedures, ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇ wetgewing vereis, vir die inwerkingtreding van hierdie Ooreenkoms. 2. Hierdie ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ in ▇▇▇▇▇▇▇ tree op die dertigste dag na die ontvangs van die laaste van hierdie kennisgewings en ▇▇▇ daarmee van ▇▇▇▇ ▇▇▇▇: (a) vir strafregtelike belastingaangeleenthede op daardie datum; (b) vir alle ander aangeleenthede genoem in Artikel 1, vir belasbare tydperke wat begin op of na die eerste dag van Januarie van die jaar na die datum waarop hierdie Ooreenkoms in ▇▇▇▇▇▇▇ tree of in die geval waar geen belastingtydperk van toepassing is nie, alle belastingheffings op of na die eerste dag van Januarie van die jaar na die datum waarop hierdie ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ in ▇▇▇▇▇▇▇ tree.
Inwerkingtreding. 1. Elk van die Kontrakterende State stel die ander in kennis van die afhandeling van die prosedures wat ingevolge elkeen se reg vereis word om hierdie Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel. Die Konvensie tree in ▇▇▇▇▇▇▇ op die datum van die laaste van hierdie kennisgewings. 2. Die bepalings van die Konvensie is van toepassing: (a) met betrekking tot belastings wat by die bron teruggehou word, ten opsigte ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ betaal oorgemaak of gekrediteer op of ná die eerste dag van Januarie eersvolgende op die datum waarop die Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ tree; en (b) met betrekking tot ander belastings, ten opsigte van inkomste wat ontstaan in belasbare jare beginnende op of ná die eerste dag van Januarie eersvolgende op die datum waarop die Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ tree. 3. Die Ooreenkoms tussen Brasilië en Suid-Afrika vir die vermyding van dubbele belasting op winste verkry uit see- en lugvervoer, wat van krag geword het deur notawisselings wat plaasgevind het in Brasilia op Maart 29, 1972, word opgesê en is nie meer van krag nie vanaf die datum waarop hierdie Konvensie van toepassing is ten opsigte van belastings waarop dit ingevolge die bepalings van paragrawe 1 en 2 van toepassing is.
Inwerkingtreding. Hierdie ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ tree in ▇▇▇▇▇▇▇ 30 dae na ontvangs van skriftelike kennisgewing deur die laaste Party van afhandeling van alle regsformaliteite wat vir inwerkingtreding vereis word. Op die datum van inwerkingtreding is dit van toepassing: (a) op strafregtelike belastingaangeleenthede op daardie datum; en (b) op alle ander aangeleenthede wat op daardie datum in Artikel 1 gedek word, maar slegs ten opsigte van belasbare tydperke wat op of na daardie datum begin of, waar daar geen belasbare tydperk is nie, alle heffings op belasting wat op of na daardie datum ontstaan.
Inwerkingtreding. HOOFSTUK 1 KONSTITUERENDE BEPALINGS
Inwerkingtreding. 1. Hierdie Konvensie tree in ▇▇▇▇▇▇▇ op die dertigste dag na die laaste van die datums waarop die onderskeie Regerings mekaar, deur middel van die diplomatieke kanaal, skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ het dat die formaliteite konstitusioneel vereis in hul onderskeie State nagekom is, en die bepalings is van toepassing vir belasbare jare en tydperke beginnende op of na die eerste dag van Januarie in die kalenderjaar wat volg op dit waarin die Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ getree het. 2. Die Konvensie tussen die Regering van die Koninkryk van die Nederlande en die Regering van die Republiek van Suid-Afrika vir die vermyding van dubbele belasting en die voorkoming van fiskale ontduiking met betrekking tot belastings op inkomste, met Protokol, geteken te Kaapstad op Maart 15, 1971, word beëindig vanaf die datum van inwerkingtreding van hierdie Konvensie en is nie meer van krag nie vir enige tydperk daarna waarvoor die bepalings van hierdie Konvensie van toepassing is. [Artikel 31 voorheen a. 32, hernommer ▇▇▇▇ ▇▇ 32 van 23 Januarie 2009.]
Inwerkingtreding. Die Statuut tree in ▇▇▇▇▇▇▇ op die datum vermeld in die toepaslike kennisgewing in die Staatskoerant.