Force Majeure Voorbeeld Klousules

Force Majeure. 25.1 Notwithstanding the provisions of GCC Clauses 22 and 23, the supplier must not be liable for forfeiture of its performance security, damages, or termination for default if and to the extent that his delay in performance or other failure to perform his obligations under the contract is the result of an event of force 25.2 majeure. If a force majeure situation arises, the supplier must promptly notify the purchaser in writing of such condition and the cause thereof. Unless otherwise directed by the purchaser in writing, the supplier must continue to perform its obligations under the contract as far as is reasonably practical, and must seek all reasonable alternative means for performance not prevented by the force majeure event. 26.
Force Majeure. GWK xxx xxx verantwoordelik wees vir enige nie-nakoming as gevolg van enige omstandighede buite die beheer van GWK nie, ingesluit, maar nie beperk tot oorlog, weer, optogte, stakings, vuur, vloed, staatsgrepe of kwarantyn nie. Versuim om betaling xx xxxx xxxx die Kliënt xxx xxx xxxx Force majeure verskoon word nie. GWK xxx die Kliënt onmiddellik in xxxxxx xxxx, sodra enige voorval plaasvind wat nakoming deur GWK xxx verhoed. Indien die Force Majeure vir 3 maande of xxxxxx voortduur, xxx enige party daarop geregtig wees om die Ooreenkoms te kanselleer. 11.
Force Majeure. 21.1 Die verkoper xxx xxx teenoor die koper aanspreeklik wees vir enige verlies, skade of besering nie indien die verkoper versuim om enige verpligting in terme van hierdie standaard verkoopsvoorwaardes na te kom en daardie versuim veroorsaak is deur enige gebeurlikheid hoegenaamd buite die beheer van die verkoper, insluitend maar nie beperk nie tot arbeidsregtelike optrede, ongeluk, kragonderbreking, defektiewe masjinerie of fabriek, bevel deur enige regeringsliggaam, en behoudens klousule 21.2 hieronder, ʼn tekort aan grondstowwe xxxxx benodig word vir of in verband met die vervaardiging van die produkte. Die verkoper xxx op die vroegste moontlike geleentheid skriftelike xxxxxx xxx van sodanige gebeurtenis. 21.2 Indien die verkoper as gevolg van enige gebeurtenis xxxx bedoel in klousule 21.1 hierbo, verhoed of vertraag word om die produkte op die ooreengekome tydstip aan die koper xx xxxxx, mag die verkoper, nadat hy so spoedig doenlik aan die koper skriftelik kennis daarvan gegee het, xxxxxxxxx weerhou, uitstel of verminder tot die mate wat die verkoper goedvind. 22.
Force Majeure. 11.1 Neither party shall be liable for the non-performance of any of his/her/its obligations to the extent such performance is prevented due to an impediment beyond his/its control, including without limitation inability to secure labour, power, materials or supplies, machinery breakdown, war, civil disturbance, riot, acts of sabotage, states of emergency, strikes, lockouts, go-slows and other labour disputes, natural disasters, explosions, fires, floods, droughts and acts of authority (whether lawful or unlawful). 11.2 Such an impediment shall relieve the affected party from damages, penalties and other contractual sanctions, and postpone the time for performance, as long as and to the extent that the impediment subsists. 11.3 If the impediment subsists for more than 30 (thirty) days, either party shall be entitled to terminate this agreement on written notice. 12.
Force Majeure. Force majeure beteken omstandighede wat die nakoming van TomTom se pligte onder hierdie Bepalings en Voorwaardes belemmer wat nie onder TomTom se redelike beheer is nie, insluitend laat of agterstallige aflewerings en onvolledige aflewerings deur TomTom, veroorsaak deur omstandighede wat buite TomTom se redelike beheer is. In ’n force majeure-situasie xxx al TomTom se pligte opgeskort word. Sou die periode waarin TomTom ingevolge force majeure nie sy pligte kan nakom nie xxxxxx as negentig (90) kalenderdae voortduur, xxx TomTom geregtig wees om die ooreenkoms vir TomTom- inhouddienste te ontbind sonder dat daar ’n verpligting ontstaan om enige vergoeding hoegenaamd te betaal, voortvloeiend of in verband met daardie ontbinding. 17)
Force Majeure. Die Partye kom ooreen en die Verkoper aanvaar dat Force Majeure, in besonder ’n misoes of skade aan of vernietiging van oeste vir watter rede ook al, nie op hierdie Bepalings en voorwaardes van toepassing xxx xxxx nie en dat die Verkoper verplig xxx xxxx om die hoeveelheid Kommoditeite ingevolge ‘n Koopkontrak gekontrakteer, xx xxxxx, ongeag die grootte van die Verkoper se oes of die tonnemaat deur die Verkoper geoes, by gebreke waarvan die Verkoper in verbreking van hierdie Bepalings en voorwaardes xxx verkeer. 14.