Fondswaarde. Die fondswaarde van 'n spesifieke beleggingsfonds is die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys vir daardie beleggingsfonds. Die fondswaarde van die plan is die totale fondswaarde van al die beleggingsfondse vir daardie plan.
Appears in 20 contracts
Samples: Beleggingsgekoppelde Lyfrente Planbeskrywing, Belastingvrye Belegging Planbeskrywing, Belastingvrye Belegging Planbeskrywing