ERFENISFONDS HEFFING (Trust) Voorbeeld Klousules

ERFENISFONDS HEFFING (Trust). (Xxxx Xxxxxxxxxx A) 3.1 Ek/Ons onderneem om die heffing van R50 per maand (of R500 per jaar) per kind, by wyse van ‘n maandelikse debietorder teen my/ons bankrekening te betaal. 3.2 Betalings wat aan die Erfenisfonds gemaak word, is volgens Seksie 18-A van die Belastingswet, van u belasting aftrekbaar. U kan dus aansoek doen vir ‘n kwitansie, wat by SARS ingedien kan word. 4.