DIE NASIONALE KREDIETWET, NR 39 VAN 2005, XXXXXX Voorbeeld Klousules

DIE NASIONALE KREDIETWET, NR 39 VAN 2005, XXXXXX. Die Nasionale Kredietwet, nr 39 van 2005, vereis dat die volgende inligting verskaf word: 1. Is u al voorheen deur ‘n hofbevel as sielkundig onbevoeg verklaar? XX XXX 2. Is u tans onder administratiewe bestuur geplaas? XX XXX Indien u op enige van die vrae hierbo “Ja” geantwoord het, kwalifiseer u, in terme van die Kredietwet, nr 39 van 2005, ongelukkig nie vir ‘n lening nie. 10. AFDELING H: