Beëindiging van lidmaatskap Voorbeeld Klousules

Beëindiging van lidmaatskap. 13.1. ʼn Persoon se lidmaatskap word beëindig en hy hou op om op die voordele van lidmaatskap geregtig xx xxxx insluitende, die reg om te stem - 13.1.1 indien lidmaatskapsgeld of ander gelde wat hy aan die Vakbond verskuldig is vir meer as drie (3) maande agterstallig is; 13.1.2 indien die lid deur skriftelike kennisgewing bedank; 13.1.3 indien die lid se lidmaatskap onthef word. 13.2 ʼn Lid wie se lidmaatskap om die redes hierbo genoem gestaak is, is weer op die voordele van lidmaatskap van die Vakbond geregtig indien - 13.2.1 die Hoofraad daartoe instem; en 13.2.2 die lid agterstallige ledegeld vereffen; of 13.2.3 die lid xx xxxxx by die Hoofraadsvergadering teen beëindiging van lidmaatskap slaag. 13.2.4 In die geval van 12.2.1 en 12.2.2 geld die bepalings van 3.1, 3.2, 3.3, 5, 6, 7 en 8. 13.3 Enige lid kan lidmaatskap kanselleer op die volgende xxxxxx: 13.3.1 Deur Solidariteit skriftelik in xxxxxx xx stel om lidmaatskap te kanselleer;(tesame met hierdie kansellasie geld ʼn wag periode van 30 dae. Gedurende hierdie tydperk xxx die lid nog verantwoordelik vir betrokke maand se ledegelde.) 14.
Beëindiging van lidmaatskap. 27. Geen lid wie se lidmaatskap van die Vereniging vir watter rede ookal beëindig word (ook nie die betrokke lid se Eksekuteurs, Kurators, Trustees of Likwidateurs nie), xxx enige eis of belang in die fondse of eiendom van die Vereniging hê nie. Hierdie bepaling doen geen afbreek aan die reg van die Vereniging op enige bedrae verskuldig deur so 'n lid aan die Vereniging nie en die Vereniging xxx geregtig xxx xx enige verskuldigde bedrae vanaf die lid of sy boedel te eis.
Beëindiging van lidmaatskap. (a) ‘n Lid mag bedank deur skriftelik kennis xx xxx aan die sekretaris van die Stigting (op enige datum voor die betaling van die volgende ledegeld ?) (b) Die komitee mag die lidmaatskap van ‘n lid beëindig as gevolg van die versuim om ledegeld te betaal, wangedrag, of verbreking van die konstitusie van die Stigting of in die geval waar die die komitee van mening is dat die lid nie xxxxxx die doelwitte van die Stigting onderskryf onderhewig aan sub- klousule 11(b) hieronder. 10
Beëindiging van lidmaatskap. 8.1. ‘n Lid kan sy/haar lidmaatskap beëindig deur ‘n skriftelike bedanking, wat deur die (Sekretaris) [Uitvoerende Beampte] van die VERENIGING ontvang moet word voor aanbreek van die datum waarop ledegeld vir die nuwe jaar betaalbaar is. 8.2. Die Bestuur kan die lidmaatskap van enige lid beëindig as sodanige lid na die Bestuur se mening nie in belang van die VERENIGING opgetree het nie of strydig met enigeen van die voorwaardes van lidmaatskap gehandel het. 8.3. Indien ‘n lid se lidmaatskap beëindig word, verbeur so ‘n lid alle gelde reeds deur hom/haar betaal, en enige eiendom van die VERENIGING in so ‘n persoon se besit moet sonder versuim aan die VERENIGING terugbesorg word. 9.