Betalingsgroei Voorbeeld Klousules

Betalingsgroei. As die plan betalingsgroei het, xxx die herhalende betaling volgens die voorwaardes van die tipe betalingsgroei, xxxx gekies, verhoog word. Ons bied die volgende tipe(s) betalingsgroei: • Vaste groei Die herhalende betaling xxx xxxx jaar met die gekose vaste persentasie verhoog word. • Sanlam-inflasie Die herhalende betaling xxx xxxx jaar met die inflasiekoers, xxxx xxxx ons bepaal, verhoog word. Met die vasstelling van die xxxxx xxx ons die verandering in die verbruikersprysindeks, of enige ander algemeen aanvaarde metode om inflasie te meet wat in daardie stadium van toepassing mag wees, in ag neem. Die Sanlam-inflasiekoers mag as gevolg van verskille in berekeningsmetodes van amptelike koerse verskil. 'n Minimum en maksimum verhoging, wat van tyd tot tyd mag verander, is van toepassing. Die tipe betalingsgroei wat op 'n plan van toepassing is, word in die staat aangedui.