BESTUUR VAN DIE BEHUISINGSONTWIKKELINGSKEMA Voorbeeld Klousules

BESTUUR VAN DIE BEHUISINGSONTWIKKELINGSKEMA. 15.1 Die Regspersoon is verantwoordelik vir die beheer, bestuur en administrasie van die behuisingsontwikkelingskema in terme van die Wet op Deeltitels. 15.2 Die Verkoper, in samewerking met die Regspersoon, is geregtig om „n bestuursagent en „n xxxx en bystand diensverskaffer aan te stel ten einde die effektiewe bestuur van die Behuisingsontwikkelingskema te verseker. Die Koper erken dat die Regspersoon verantwoordelik xxx vir die aanstelling van „n xxxx en bystand diensverskaffer wat op sy beurt verantwoordelik xxx xxxx vir die verskaffing xxx xxxx en bystandsdienste in ooreenstemming met die Wet op Ouer Persone. 15.3 Die partye kom ooreen dat die Xxxx en Bystand Xxxxxxxxxxxxxxxxx, aangeheg hierby as Aanhangsel F, bindend is op beide van hulle. 15.4 Die Regspersoon is aanspreeklik om die eenheid, uitgesluit die inhoud daarvan of persoonlike besittings van die Koper, teen toevallige beskadiging xxx xxxxx aard ookal te verseker en is verantwoordelik vir betaling van die premies ten opsigte van sodanige versekering. 15.5 Die Verkoper beraam die uitgawes ten opsigte van die beheer, bestuur en administrasie van die behuisings- ontwikkelingskema, afhangende van die grootte van die eenheid onderskeidelik in die bedrag van R16 800,00 (sestienduisend agthonderdduisend rand) en R18 000,00 (agtienduisend rand) per jaar per eenheid vir n tydperk van 3 (drie) jaar vanaf die datum waarop die deeltitelregister geopen is. 15.6 Hangende die registrasie van die eenheid in die naam van die Koper: 15.6.1 xxx die Xxxxx: 15.6.1.1 nie geregtig wees daarop om enige veranderinge of aanhegtings aan die eenheid aan te bring sonder die voorafverkreë skriftelike toestemming van die Verkoper nie, xxxxx toestemming nie onredelik geweier xxx word nie; 15.6.1.2 nie geregtig wees om die eenheid te onderverdeel nie; 15.6.1.3 nie die eenheid gebruik, of toelaat dat dit gebruik word op so „n wyse of vir so „n doel dat dit „n stoornis veroorsaak vir enige xxxxx xxxxxxx nie, of dat dit inmeng met die fasiliteite op die grond nie, of dat dit nie- nakoming van enige wet, ordinansie of dorpsbeplanningskema wat van krag is ten opsigte van die grond, daarstel nie. 15.6.2 xxx die Verkoper: 15.6.2.1 die behuisingsontwikkelingskema vir sy eie rekening gedeeltelik as Vakansie-oord bestuur vir solank as wat hy in sy diskresie mag bepaal; 15.6.2.2 nie teenstaande enige bepaling tot die teendeel in hierdie kontrak, indien die Verkoper nie instaat is om die eenheid aan die Xxxxx xx transporteer nie as gev...
BESTUUR VAN DIE BEHUISINGSONTWIKKELINGSKEMA. 15.1 Die Regspersoon is verantwoordelik vir die beheer, bestuur en administrasie van die behuisingsontwikkelingskema in terme van die Wet op Deeltitels. 15.2 Die Regspersoon is geregtig om ‘n bestuursagent en ‘n xxxx- en bystand diensverskaffer aan te stel ten einde die effektiewe bestuur van die Behuisingsontwikkelingskema te verseker. Die Sessionaris erken dat die Regspersoon verantwoordelik xxx vir die aanstelling van ‘n xxxx- en bystand diensverskaffer wat op sy beurt verantwoordelik xxx xxxx vir die verskaffing xxx xxxx- en bystandsdienste in ooreenstemming met die Wet op Ouer Persone. 15.3 Die Regspersoon xxx, na registrasie van die eeheid aanspreeklik wees om die eenheid, uitgesluit die inhoud daarvan of persoonlike besittings van die Okkupeerder, teen toevallige beskadiging xxx xxxxx aard ookal te verseker en is verantwoordelik vir betaling van die premies ten opsigte van sodanige versekering. 15.4 Western Breeze beraam die uitgawes ten opsigte van die beheer, bestuur en administrasie van die behuisings- ontwikkelingskema vir die volgende 3 (drie) jaar volgende op die datum van ondertekening van hierdie kontrak xxxx uiteengesit in aanhangsel E. Die Koper erken dat hy bewus is dat hierdie slegs ‘n beraming is en dat die Regspersoon die bevoegdheid het om die begroting aan te pas. 15.