BEHUISINGSONTWIKKELINGSKEMA Voorbeeld Klousules

BEHUISINGSONTWIKKELINGSKEMA. 5.1 Registrasie van die eenheid xxx xxxx die Prokureur geregistreer word in die naam van die Koper, gelyktydig of so spoedig moontlik na die registrasie van die Deelplan, onderhewig daaraan dat die Verkoper aan die Koper „n kennisgewing xxxx bedoel in artikel 6(1) van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone xxxxx, en verder onderhewig daaraan dat die Koper alle verpligitnge in terme van hierdie ooreenkoms nagekom het, insluitende die betaling van die Koopsom. 5.2 Geen eenhede in die behuisingsontwikkelingskema word uitsluitlik gereserveer vir vervreemding aan slegs afgetrede persone nie, maar Okkupeerders van die eenhede moet afgetrede persone wees xxxx omskryf in klousule 12.2 van die kontrak. 6.
BEHUISINGSONTWIKKELINGSKEMA. 7.1 Geen eenhede in die Behuisingsontwikkeling skema word uitsluitlik gereserveer vir vervreemding aan slegs afgetrede persone nie, maar Okkupeerders van die eenhede moet persone wees xxxx omskryf in klousule 12.2 van die ooreenkoms. 7.2 Die goedgekeurde bouplanne van die behuisingsontwikkelingskema is beskikbaar vir inspeksie deur die Sessionaris gedurende normale werksure op weeksdae by die Mookgophong Munisipaliteit. 7.3 Die Sessionaris erken dat hy die Behuisingsontwikkelingskema, die planne, die fasiliteite en die gemeenskaplike eiendom inspekteer het en dat hy tevrede is met die omstandighede, aard, ligging, grootte en beplanning daarvan, sowel as die algemene geskiktheid daarvan om in die Sessionaris se behoeftes te voorsien. 8.
BEHUISINGSONTWIKKELINGSKEMA. 7.1 Geen eenhede in die Behuisingsontwikkeling skema word uitsluitlik gereserveer vir vervreemding aan slegs afgetrede persone nie, maar Okkupeerders van die eenhede moet afgetrede persone wees xxxx omskryf in klousule 12.2 van die ooreenkoms. 7.2 Die goedgekeurde bouplanne van die behuisingsontwikkelingskema is beskikbaar vir inspeksie deur die Sessionaris gedurende normale werksure op weeksdae by die Mookgophong Munisipaliteit. 7.3 Die Sessionaris erken dat hy die Behuisingsontwikkelingskema, die planne, die fasiliteite en die gemeenskaplike eiendom inspekteer het en dat hy tevrede is met die omstandighede, aard, ligging, grootte en beplanning daarvan, sowel as die algemene geskiktheid daarvan om in die Sessionaris se behoeftes te voorsien. 8.