JURISDIKSIE Voorbeeld Klousules

JURISDIKSIE. Die partye stem toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof vir enige aksie wat direk of indirek voortspruit uit hierdie ooreenkoms. 15.
JURISDIKSIE. 1.1 Bepalings van die Statuut van die Universiteit Stellenbosch Paragraaf 72 van die Statuut van die Universiteit Stellenbosch (US) lui xxxx volg: “(1) Die xxxx xxx ʼn student wat ʼn Reël wat die raad gemaak het oortree of wat hom of haar binne of buite die geboue of op of buite die terrein van die Universiteit xxxxx op ʼn xxxx wat die goeie naam van die Universiteit of die handhawing van orde en dissipline aan die Universiteit of die behoorlike voortsetting van die werk van die Universiteit benadeel of kan benadeel, die regte en voorregte wat hy of sy as student van die Universiteit geniet, ontneem, of hom of haar tydelik of permanent verdere toelating as student van die Universiteit ontsê of sy of haar verdere toelating afhanklik maak van die betaling van ʼn geldboete van hoogstens R4 000 of sodanige hoër maksimum bedrag as wat die xxxx xxx xxx tot tyd ná oorlegpleging met die senaat en die SR [Studenteraad] bepaal, of hom of haar enige ander straf oplê waarvoor in die Reëls voorsiening gemaak word; met dien verstande dat geen sodanige tugmaatreëls teen ʼn student in xxxxxxx gestel word nie alvorens hy of sy die geleentheid gehad het om redes aan te voer waarom sodanige tugmaatreël nie teen hom of haar in xxxxxxx gestel behoort te word nie. (2) Tugmaatreëls en dissiplinêre prosedures word deur die raad, ná oorlegpleging met die senaat en die SR, bepaal. (3) Indien die raad ʼn student die regte en voorregte wat hy of sy as student geniet tydelik of permanent ontneem, of hom of haar tydelik of permanent verdere toelating as student ontsê, verbeur die betrokke student alle aanspraak op terugbetaling, vermindering of kwytskelding van gelde wat aan die Universiteit betaal is of betaalbaar is.” 1.2
JURISDIKSIE. Die partye hiertoe aanvaar die jurisdiksie van die Landdroshof vir enige regsaksie wat uit hierdie ooreenkoms of die kansellering daarvan of die KOPER se bewoning van die eiendom mag voortspruit. 20.
JURISDIKSIE. Hierdie bepalings en voorwaardes en alle regsverhoudinge tussen die Kliënt en die Maatskappy word beheer en uitgelê in ooreenstemming met die wette van die Republiek van Suid-Afrika. 13.
JURISDIKSIE. Vir die doeleindes van alle en enige geregtelike stappe wat mag voortspruit uit hierdie ooreenkoms, stem die partye hiermee toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof. 17. OPSKORTENDE VOORWAARDE(*skrap indien nie van toepassing nie) Die kontrak is onderhewig aan die opskortende voorwaarde dat die KOPER voor of op 30 November 2021 ‘n banklening of ander finansiering vir minstens R ( XXXX) bekom en om spoedige registrasie van die oordrag en verband te verseker, die finansiële instelling versoek dat Mnre Duvenage Xxxxxx & Xxxxx Ing die registrasie van die verband waarneem, hoewel die partye bevestig dat hulle bewys is daarvan dat die bank of finansiële instelling nie gebonde is aan hierdie benoeming nie. 18.
JURISDIKSIE. Die partye stem toe en onderwerp hulle aan die jurisdiksie van die Hooggeregshof van die Republiek van Suid-­‐ Afrika (Witwatersrandse Plaaslike Afdeling), in enige geskil voortspruitend uit of aangaande hierdie ooreenkoms of die interpretasie daarvan. Nieteenstaande dusdanige onderwerping xxx die fransesgewer daarop geregtig wees om regstappe teen die fransesnemer in te stel in enige Landdroshof in die Republiek van Suid-­‐Afrika met jurisdiksie, ongeag of die bedrag van die eis die jurisdiksie van daardie Hof oorskry, tot xxxxx jurisdiksie die fransesnemer instem. 23.
JURISDIKSIE. Jou polis is onderwerp aan Suid-Afrikaanse reg en die jurisdiksie van ’n Suid-Afrikaanse hof. Ons is nie aanspreeklik vir enige regskostes en uitgawes wat nie in die Republiek van Suid-Afrika aangegaan is nie. Motor – omvattend Hier kan xx xxx vir enige ongelukskade aan jou kar, of as dit gesteel is. Jy mag ook eis as jou kar die oorsaak was van skade aan iemand xxxxxx xx eiendom. Ons xxx xxx vergoed vir: Die Motor Jou kar is omvattend verseker. Dit beteken ons xxx xxx vergoed as die kar beskadig of gesteel word. In die geval dat die kar afgeskryf of gesteel word xxx die meeste wat ons vir die kar xxx betaal, die waarde wat op jou skedule verskyn, wees. Indien jou kar gefinansier is, moet ons eers die finansieringsmaatskappy betaal. Indien geen onderdele vir die kar beskikbaar is nie en dit die regmaak daarvan vertraag, xxx ons jou nie vergoed vir die ongerief of geld wat jy mag verloor, of enige aanspreeklikheid wat jy as gevolg van die vertraging mag beleef nie. Dit xxx ons alleenlike besluit om óf ’n kar te herstel óf af te skryf. Wanneer ’n kar afgeskryf word en ons jou vir jou verlies vergoed, mag ons enige uitstaande boetes en nodige kostes, fooie en pre-kondisionele uitgawes vanaf die skikkingswaarde aftrek, sodat ons die regmatige eienaar van die kar kan word.
JURISDIKSIE. Hierdie ooreenkoms is onderworpe aan, en xxx geinterpreteer word ooreenkomstig die reg en die wetgewing van die Republiek van Suid‐ Afrika (RSA) en xxx onderworpe wees aan die jurisdiksie van ‘n bevoegde hof in die RSA. 7.
JURISDIKSIE. Na Ons keuse mag enige eis wat hierkragtens ontstaan, ongeag die bedrag van die eis, in enige landdroshof met jurisdiksie verhaal word, en U xxxxxxx hiermee toestemming tot die jurisdiksie van daardie hof. 23
JURISDIKSIE. 13.1 Die PARTYE stem hiermee toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof vir enige aksie wat uit die OOREENKOMS mag voortvloei; 13.2 Die PARTYE behou egter die reg voor om, op hul uitsluitlike diskresie, aksie in te stel in die Hooggeregshof en xx xxxxxx xx xxx xxxx op Hooggeregshof skaal.