Berging- En Hanteringstariewe Vir Mielies en Graansorghum Sample Contracts

SENWES GRAINLINK
Berging- En Hanteringstariewe Vir Mielies en Graansorghum • May 6th, 2022

Senwes Grainlink gee hiermee kennis van die mielies en graansorghum opbergingsopsies en tariewe soos wat dit vir die 2022/2023 (1 Mei 2022 tot 30 April 2023) seisoen toegepas sal word.

SENWES GRAINLINK
Berging- En Hanteringstariewe Vir Mielies en Graansorghum • April 30th, 2021

Senwes (Edms) Bpk , hierna verwys as Senwes Grainlink, gee hiermee kennis van die mielies en graansorghum opbergingsopsies en tariewe soos wat dit vir die 2021/2022 (1 Mei 2021 tot 30 April 2022) seisoen toegepas sal word.