Navorsingsmetodologie Voorbeeld Klousules

Navorsingsmetodologie. Die navorsing in hierdie werkstuk bestaan hoofsaaklik uit ʼn literatuur- en regspraakstudie van suiwer teoretiese aspekte. Daar word gebruik gemaak van die historiese navorsings- metodiek. Vir die doeleindes van hierdie studie en die historiese navorsingsmetodiek gaan ʼn ondersoek in die volgende historiese bronne gedoen word om die doelstelling van die studie te bereik: • Relevante Suid-Afrikaanse wetgewing. • Relevante internasionale regspraak. • Relevante Suid-Afrikaanse regspraak. • Die menings van erkende belastingdeskundiges, xxxx vervat in handboeke en tegniese tydskrifte. 1.6