KONTRAKBREUK Voorbeeld Klousules

KONTRAKBREUK. Indien die Koper of die Okkupeerder sou versuim om enige van sy verpligtinge kragtens die kontrak stiptelik na te kom en sou volhard in sodanige versuim vir 'n periode van 7 (sewe) dae na afsending van 'n skriftelike kennisgewing aan hom waarin hy aangesê word om die versuim reg te stel, is die Verkoper geregtig om (sonder benadeling van enige ander regte kragtens hierdie kontrak en / of die gemenereg): 18.1 Hierdie kontrak te kanselleer, herbesit en okkupasie van die eenheid te eis en om die Koper en almal wat deur of namens die Koper die eenheid bewoon, daarvan te laat uitsit, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding; of 18.2 Spesifieke nakoming te eis en te vorder van alle uitstaande verpligtinge van die Koper in terme van die kontrak, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding. Indien die Koper sou versuim in die voldoening van enige sodanige xxxx, xxx die Verkoper nogtans geregtig wees tot kansellasie van die kontrak. 18.3 Hierdie klousule xxx xxx so uitgelê word nie dat dit die Verkoper verhinder xx xxxxxx meer teen die Koper stappe te neem ten einde die eenheid of die gebruik en genot daarvan en die regte van ander Okkupeerders van die behuisingsontwikkelingskema te beskerm of, xx xxxxxx enige voorafgaande kennisgewing, daadwerklike nakoming van enige spesifieke verpligting van die Koper in terme van die kontrak of in terme van die reëls waarmee die Koper in gebreke of versuim is, te eis en te vorder. 18.4 Indien die kontrak gekanselleer word, as gevolg van kontrakbreuk, xxx die Verkoper geregtig wees om die bedrag xx xxxxxx in klousule 8.1.1 hiervan, of sodanige ander bedrag in die uitsluitlike diskresie van die Verkoper, van die bedrag reeds deur die Koper of Okkupeerder betaal, te behou as vooruitbetaalde skadevergoeding sonder om afbreuk te doen aan die Verkoper se reg om addisionele skadevergoeding te eis indien van toepassing. 18.5 „n Verbreking van enige van die huishoudelike reëls geld as 'n verbreking van die bepalings van hierdie kontrak en maak die Verkoper geregtig op die remedies vervat in hierdie klousule. 18.6 Die Verkoper is geregtig xx xxxxx te hef op enige agterstallige bedrae verskuldig deur die Koper of Okkupeerder vanaf die datum waarop sodanige bedrae betaalbaar is, bereken teen die openbaar genoteerde uitleenkoers op oortrokke rekeninge vir korporatiewe klënte in die privaatsektor van Investec Bank Beperk, daagliks bereken van tyd tot tyd en maandeliks gekapitaliseer. 19.
KONTRAKBREUK. 13.1 Indien enige van die partye versuim om die voorwaardes vervat in hierdie ooreenkoms behoorlik en stiptelik na te kom, xxx die benadeelde party daarop geregtig wees om 7 xxx xxxxxx aan die skuldige party xx xxx xx xx of xxxx versuim aan te suiwer of reg te stel (tensy die versuim plaasvind nadat die oordrag dokumente reeds ingedien is by die Aktekantoor vir registrasie, in xxxxx geval die 7 dae periode ter keuse van die benadeelde party verminder mag word tot 48 (agt en veertig) uur. Indien die skuldige party versuim om te voldoen aan sodanige kennisgewing xxx xxx die benadeelde party geregtig wees maar nie verplig nie, sonder benadeling van enige ander regte wat hy of sy regtens mag hê, insluitende die reg om skade te eis, om: 13.1.1 Die kontrak te kanselleer en teen kansellasie: - 13.1.1.1 Indien die skuldige party die KOPER is xxx die VERKOPER geregtig wees om alle geld wat deur die KOPER betaal is, uitgesluit die AFSLAERSKOMMISSIE, as rouwkoop of as ’n werklike vooraf bepaling van skade vir die VERKOPER te behou en xxxxxx xxx die XXXXX nie geregtig wees op enige vergoeding vanaf die VERKOPER ten opsigte van enige verbeteringe van enige aard wat dit aan die EIENDOM aangebring het nie, selfs al het dit plaasgevind met die VERKOPER se toestemming. Die KOPER en die VERKOPER kom spesifiek ooreen dat die AFSLAER geregtig xxx xxxx, maar nie verplig nie, om die EIENDOM onmiddellik weer op veiling te koop aan xx xxxx; en 13.1.1.2 As die skuldige party die VERKOPER is xxx die XXXXX geregtig wees op die volle terugbetaling van alle gelde wat in terme hiervan aan die VERKOPER en die AFSLAER betaal is en om enige ander skade van die VERKOPER te eis wat dit mag ly as gevolg van die VERKOPER se versuim; OF 13.1.2 Om spesifieke nakoming te eis en / of betaling van alle gelde wat deur die skuldige party in terme hiervan verskuldig is. 13.2 Met kansellasie van hierdie ooreenkoms vir watter rede ookal onderneem die KOPER hiermee om onmiddellik die EIENDOM te ontruim en dat hy xxx toesien dat die EIENDOM ontruim word deur enige persone wat dit okkupeer deur middel van die KOPER se titel of met sy / haar toestemming. Okkupasie xxx aan die VERKOPER terugbesorg word in dieselfde goeie toestand as wat dit was op die datum van okkupasie deur die KOPER. 13.3 Okkupasie van die EIENDOM deur die KOPER of deur persone met toestemming xxxxxxx xxxx die XXXXX xxx nie enige reg op okkupasie of verblyf skep in terme van enige statutêre bepaling of die gemenereg nie. 13.4 Nieteenstaa...
KONTRAKBREUK. Met inagname van afdelings 47 en 48 bevestig die student dat, indien hulle kontrakbreuk ingevolge hierdie ooreenkoms pleeg deur na te laat om enige paaiement teen die sperdatum te betaal, die volle uitstaande bedrag onmiddellik betaalbaar xxx xxxx, en Akademia gemagtig xxx xxxx xx xxxxxx verdere kennisgewing voort te gaan om skulde vanaf die student xx xxxxxxx. Die student xxx ook verantwoordelik wees vir die regskostes, asook die kostes van alle briewe, telefoonoproepe, opsporingsgelde, en ander verhalingsgelde en onkostes wat aangegaan moet word as gevolg van die student se kontrakbreuk.
KONTRAKBREUK. 13.1 Indien die Werkgewer versuim om: 13.1.1 enige van sy verpligtinge kragtens hierdie ooreenkoms stiptelik op die tyd xxxx hierin aangedui, na te kom; of 13.1.2 stiptelik te voldoen aan enige ander voorwaarde kragtens hierdie ooreenkoms; 13.2 en sou hy in versuim xxx vir „n periode van 10 (tien) dae na afsending van „n skriftelike kennisgewing aan hom waarin hy aangesê word om die versuim reg te stel, is die Kontrakteur geregtig: 13.2.1 om die kontrakprys betaalbaar kragtens hierdie ooreenkoms te eis (of die balans daarvan) tesame met rente daarop teen die xxxxx xxxx omskryf in die skedule, vanaf die datum waarop die kontrakbreuk ontstaan het en sonder om afbreuk te doen aan enige eis wat die Kontrakteur teen die Werkgewer mag hê, alternatiewelik, 13.2.2 om hierdie ooreenkoms te kanselleer. 13.3 Indien hierdie ooreenkoms gekanselleer word vir xxxxx rede ookal, xxx die Kontrakteur geregtig wees om skadevergoeding van die Werkgewer te eis. 14.
KONTRAKBREUK. Ingeval die KOPER, nadat aan al die opskortende voorwaardes voldoen is, versuim om op die vervaldatum enige van die terme of voorwaardes van hierdie koopkontrak na te kom xxx die VERKOPER geregtig wees om die KOPER 7 (SEWE) dae skriftelike xxxxxx xx xxx xx sodanige verbreking of nalating reg te stel, en indien die KOPER sou versuim om gehoor xx xxx aan sodanige xxxxxx, xxx xxx die VERKOPER die reg hê om: óf: (a) die xxxx xx kanselleer deur geregistreerde brief tot die effek geadresseer aan die KOPER, waarna die KOPER alle bedrae insluitende die deposito betaalbaar ingevolge klousule 2.2, betaal aan die VERKOPER of sy agent in terme hiervan xxx verbeur as rouwkoop, sonder benadeling van die VERKOPER se ander regte en remedies, insluitende die VERKOPER se reg om skadevergoeding te eis, óf (b) om onmiddellike betaling van die koopprys en daadwerklike vervulling van al die terme en voorwaardes hiervan te eis. 9.
KONTRAKBREUK. Indien die KOPER in gebreke xxx xx op ‘n vasgestelde datum enige van die bepalings en voorwaardes van hierdie ooreenkoms na te kom, xxx die VERKOPER of die VERKOPER se agent die reg hê om, nadat die KOPER skriftelik 7 (sewe) xxx xxxxxx gegee is, óf : 6.1 die transaksie te kanselleer deur middel van ‘n geregistreerde brief aan die KOPER, in xxxxx geval die KOPER alle gelde wat reeds aan die VERKOPER of sy agent ingevolge hierdie ooreenkoms betaal is xxx verbeur, sonder benadeling van die VERKOPER se ander wetlike regte, regsmiddels en reg om skadevergoeding te eis ; Of 6.2 onmiddellike betaling van die totale koopprys sowel as nakoming van alle voorwaardes en bepalings hiervan en skadevergoeding te eis. 7.
KONTRAKBREUK. 11.1 Die partye erken dat enige oortreding van die bepalings in hierdie ooreenkoms 'n wesenlike oortreding en 'n verbreking van dievertrouensverhouding tussen die partye is. 11.2 Indiend die Kliënt hierdie ooreenkoms in enige opsig oortree, is die Maatskappy geregtig (sonder om enige ander regte of optrede wat die Maatskappy mag hê ingevolge hierdie ooreenkoms of enige wet te beperk) om: 11.2.1 hierdie ooreenkoms te kanselleer; en/of 11.2.2 enige ander ooreenkoms tussen die partye te kanselleer;en/of 11.2.3 skadevergoeding te eis van die Kliënt; en/of 11.2.4 dringende of ander prosedures teen die Kliënt in te stel om enige verpligting van die Kliënt af te dwing; en/of 11.2.5 enige ander nodige en beskikbare regstappe wat die Maatskappy nodig ag om die regte en belange van die Maatskappy te beskerm neem. 12.
KONTRAKBREUK. As enige party kontrakbreuk pleeg, kan die ander party: 6.1 Spesifieke nakoming plus skadevergoeding eis; of 6.2 Die kontrak kanselleer, enige prestasie wat alreeds gelewer is terugvorder en skadevergoeding verhaal. 7.
KONTRAKBREUK. Indien enige vennoot ‘n materiële bepaling of voorwaarde van hierdie ooreenkoms verbreek, xxx die benadeelde vennote nadat ‘n besluit daartoe geneem is, geregtig wees om die versuimende vennoot skriftelik in xxxxxx xx stel van die versuim en waarin xxx xxx geëis word om die versuim binne 30 dae na datum van ontvangs van sodanige skrywe reg te stel by gebreke waarvan die vennootskap kragtens die bepalings van hierdie ooreenkoms kan optree, en onder andere die vennootskap ontbind, alternatiewelik die versuimende vennoot waarsku om die verbreking van hierdie ooreenkoms reg te stel, (indien dit regstelbaar is) alternatiewelik in bepaalde gevalle spesifieke nakoming van die versuimende vennoot eis. 17.
KONTRAKBREUK. In die geval dat jy versuim om enige bedrag verskuldig in terme van hierdie ooreenkoms te betaal, of as enige ander bepaling van hierdie ooreenkoms verbreek is en nadat xx xxxxxx daarvan ontvang het vanaf ons en versuim om die oortreding binne 7 (SEWE) dae reg te stel, sal ons geregtig wees: 13.1 om onmiddellik optrede teen jou te neem, en om die volle uitstaande balans te eis ten opsigte van enige bedrag waarmee jou rekening agterstallig is op die datum van sodanige oortreding en verder, om die uitstaande balans ten opsigte van enige onvoltooide gedeelte van die vaste termyn te eis, of 13.2 die ooreenkoms te kanselleer, dadelik die dienste te beëindig en besit te neem van enige goedere gelewer aan jou en skadevergoeding te eis. Hierdie remedies is sonder benadeling van enige ander regte waarop ons geregtig kan wees in terme van hierdie ooreenkoms, of in terme van wetgewing of gemenereg. 13.3 om enige instruksie vir die aankoop van die produk te kanselleer as jy enige wesenlike bepaling van hierdie ooreenkoms verbreek of enige poging om te skik in terme van ’n kompromie, likwidasie bevel, sekwestrasie bevel, beëindiging van die ooreenkoms of vonnis teen jou verkry of ingevolge artikel 129 van die Maatskappywet 2008 begin met ondernemingreddingsverrigtinge.. 14.