Common use of Inleiding Clause in Contracts

Inleiding. 1.1. Alle lede van Solidariteit is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit se Grondwet. 1.2. ʼn Afskrif van Solidariteit se Grondwet is op aanvraag beskikbaar aan ‘n lid / lede. 1.3. Lede van Solidariteit verklaar dat hulle bewus is van die toepaslike inhoudelike van alle geldende en toepaslike wetsbepalings wat betrekking het op die verhouding tussen ʼn lid en vakbond en in besonder dat die Wet op Arbeidsverhoudinge, Nr 66 van 1995 (xxxx gewysig) en artikel 97(2) onder andere bepaal dat die xxxx dat ʼn persoon ʼn lid is van ʼn geregistreerde vakbond nie daardie persoon aanspreeklik maak vir enige van die verpligtinge of laste van die vakbond nie. 1.4. Aansoeke om lidmaatskap xxx oorweeg en hanteer word ingevolge die toepaslike bepalings van Solidariteit se Grondwet. Lidmaatskap xxx aan ʼn lid toegestaan word, ná oorweging van ʼn lid se volledige lidmaatskapaansoek. 1.5. Lidmaatskap word op die volgende maniere aanvaar: 1.5.1. Volledig voltooide en ondertekende aansoekvorms; 1.5.2. Aansoeke by wyse van stemopnames; 1.5.3. Aansoeke by wyse van internet aansluitings; en 1.5.4. Enige vorm van aansoek xxxx van tyd tot tyd deur die Hoofraad bepaal. 1.6. Enige lid het volgens die Verbruikerswet (vyf) 5 dae om lidmaatskap te kanselleer sonder dat hulle vir enige kostes aanspreeklik xxx xxxx. 2.

Appears in 2 contracts

Samples: Bepalings en Voorwaardes Verbonde Aan Solidariteit Lidmaatskap, solidariteit.co.za

Inleiding. 1.1. Alle lede van Solidariteit is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit se Grondwet. 1.2. ʼn ‘n Afskrif van Solidariteit se Grondwet grondwet is op aanvraag beskikbaar aan n lid / lede. 1.3. Lede van Solidariteit verklaar dat moet hulle bewus is vergewis van die toepaslike inhoudelike inhoud van alle geldende en toepaslike wetsbepalings wat betrekking het op handel oor die verhouding tussen ʼn ’n lid en vakbond en in besonder dat ’n vakbond, met spesifieke verwysing na artikel 97(2) van die Wet op ArbeidsverhoudingeArbeidsverhoudinge (WAV), Nr Nr. 66 van 1995 (xxxx gewysig) en artikel 97(2) ), wat onder andere bepaal dat die xxxx dat ʼn ’n persoon ʼn ’n lid is van ʼn ’n geregistreerde vakbond vakbond, nie daardie persoon aanspreeklik maak vir enige van die verpligtinge of laste van die vakbond nie. 1.4. Aansoeke om lidmaatskap xxx oorweeg en hanteer word ingevolge die toepaslike bepalings van Solidariteit se Grondwetgrondwet. Lidmaatskap xxx aan ʼn ‘n lid toegestaan word, word ná oorweging van ʼn ’n lid se volledige lidmaatskapaansoek. 1.5. Lidmaatskap Lidmaatskapaansoeke word op die volgende maniere aanvaaringedien: 1.5.1. Volledig voltooide en ondertekende aansoekvorms; 1.5.2. Aansoeke by wyse van stemopnames; 1.5.3. Aansoeke by wyse van internet internet-aansluitings; en 1.5.4. Enige vorm van aansoek xxxx van tyd tot tyd deur die Hoofraad bepaal. 1.6. Enige Ingevolge artikel 16 (3) van die Wet op Verbruikersbeskerming (die Verbruikerswet) het enige lid het volgens die Verbruikerswet vyf (vyf5) 5 dae besigheidsdae na aansluiting om lidmaatskap te kanselleer sonder dat hulle die lid vir enige kostes koste aanspreeklik xxx xxxx. 2.

Appears in 1 contract

Samples: solidariteit.co.za

Inleiding. 1.1. Alle lede van Solidariteit is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit se Grondwet. 1.2. ʼn ‘n Afskrif van Solidariteit se Grondwet is op aanvraag beskikbaar aan ‘n lid / lede. 1.3. Lede van Solidariteit verklaar dat hulle bewus is van die toepaslike inhoudelike van alle geldende en toepaslike wetsbepalings wat betrekking dit het op oor die verhouding tussen ʼn ‘n lid en vakbond en in besonder dat die Wet op Arbeidsverhoudinge, Nr 66 van 1995 (xxxx gewysig) en artikel 97(2) onder andere bepaal dat die xxxx dat ʼn ‘n persoon ʼn ‘n lid is van ʼn ‘n geregistreerde vakbond nie daardie persoon aanspreeklik maak vir enige van die verpligtinge of laste van die vakbond nie. 1.4. Aansoeke om lidmaatskap xxx oorweeg en hanteer word ingevolge die toepaslike bepalings van Solidariteit se Grondwet. Lidmaatskap xxx aan ʼn ‘n lid toegestaan word, ná oorweging van ʼn ‘n lid se volledige lidmaatskapaansoek. 1.5. Lidmaatskap word op die volgende maniere aanvaar: 1.5.1. Volledig voltooide en ondertekende aansoekvorms; 1.5.2. Aansoeke by wyse van stemopnames; 1.5.3. Aansoeke by wyse van internet aansluitings; en 1.5.4. Enige vorm van aansoek xxxx van tyd tot tyd deur die Hoofraad bepaal. 1.6. Enige lid het volgens die Verbruikerswet (vyf) verbruikerswet, 5 dae om lidmaatskap te kanselleer sonder dat hulle vir enige kostes aanspreeklik aanpreeklik xxx xxxx. 2.

Appears in 1 contract

Samples: solidariteit.co.za

Inleiding. 1.1. Alle lede Die struktuur van Solidariteit is gebonde en onderworpe aan die geheel hierdie hoofstuk in terme van die bepalings uitleg van Solidariteit se Grondwetdie definisies rente, verwant en finansieringskoste stem nouliks ooreen met die struktuur gebruik in hoofstuk 4 van die Magister-verhandeling Die inkomstebelastinggevolge van die verkryging van ʼn skuldbrief teen ʼn diskonto (de Villiers, 32:2001). 1.2Hierdie Magister-verhandeling het, onder andere, oor die definisie van “rente” gehandel en die bronne wat geraadpleeg is, sluit verskeie algemene verklarende woordeboeke, Suid-Afrikaanse wetgewing en regspraak in. Die vertrekpunt vir hoofstuk 2 is ʼn tersaaklike bespreking van sekere tipes leningskommissie wat in die sakepraktyk gevind word. ʼn Afskrif Aspek van Solidariteit se Grondwet leningskommissie wat bestudeer xxx word, is op aanvraag beskikbaar aan ‘n lid / lede. 1.3. Lede van Solidariteit verklaar dat hulle bewus is of leningskommissie ʼn persentasie van die toepaslike inhoudelike van alle geldende totale leningsbedrag is en toepaslike wetsbepalings of dit ʼn vaste bedrag is wat betrekking het eenmalig gehef word op die verhouding tussen verkryging van die spesifieke lening (Xxxxxx et al., 2013). Die hooffokus van die hoofstuk is die ondersoek na die betekenis en omskrywing van relevante begrippe xxxx leningskommissie, rente, finansieringskoste en verwant. Belangrike relevante wetsuitlegbeginsels word ook bespreek. Die hoofstuk sluit af met ʼn lid ondersoek na of leningskommissie binne die beskrywing van rente en vakbond en verwante finansieringskoste xxxx gevind in besonder dat die Wet op Arbeidsverhoudinge, Nr 66 van 1995 (xxxx gewysigartikel 11(bA) en artikel 97(2) onder andere bepaal dat die xxxx dat ʼn persoon ʼn lid is van ʼn geregistreerde vakbond nie daardie persoon aanspreeklik maak vir enige van die verpligtinge of laste van die vakbond nie24J ingelees kan word. 1.4. Aansoeke om lidmaatskap xxx oorweeg en hanteer word ingevolge die toepaslike bepalings van Solidariteit se Grondwet. Lidmaatskap xxx aan ʼn lid toegestaan word, ná oorweging van ʼn lid se volledige lidmaatskapaansoek. 1.5. Lidmaatskap word op die volgende maniere aanvaar: 1.5.1. Volledig voltooide en ondertekende aansoekvorms; 1.5.2. Aansoeke by wyse van stemopnames; 1.5.3. Aansoeke by wyse van internet aansluitings; en 1.5.4. Enige vorm van aansoek xxxx van tyd tot tyd deur die Hoofraad bepaal. 1.6. Enige lid het volgens die Verbruikerswet (vyf) 5 dae om lidmaatskap te kanselleer sonder dat hulle vir enige kostes aanspreeklik xxx xxxx. 2.2.2

Appears in 1 contract

Samples: core.ac.uk