Heffings vir die plan Voorbeeld Klousules

Heffings vir die plan. Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees: • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van 'n eenmalige betaling afgetrek word. • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van die spaargedeelte van elke herhalende betaling wat van die begindatum van die omsetting gemaak is, afgetrek word. • 'n Betalingsheffing, wat van die spaargedeelte van herhalende betalings afgetrek word, as betalings per aftrekorder gemaak word. Die heffing word as 'n persentasie van die spaargedeelte van die herhalende betaling bereken. • 'n Maandelikse planheffing, wat van tyd tot tyd xxxxxxx xxx word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. • 'n Jaarlikse bemarkings-en-administrasieheffing, wat uit twee dele bestaan: • 'n Vaste bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is en vir verskillende beleggingsfondse mag verskil. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die eenhede bereken. • 'n Veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is. Aparte persentasies is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die veranderlike bemarkings-en- administrasieheffing altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan. • 'n Jaarlikse waarborgheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is, om vir die koste van die beleggingswaarborg van elke beleggingsfonds wat 'n beleggingswaarborg bied, te betaal. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Heffings vir die plan. Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees: • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van elke betaling afgetrek word. • 'n Betalingsheffing, wat van herhalende betalings afgetrek word, as betalings per aftrekorder gemaak word. Die heffing word as 'n persentasie van die herhalende betaling bereken. • 'n Maandelikse planheffing, wat van tyd tot tyd xxxxxxx xxx word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. • 'n Jaarlikse bemarkings-en-administrasieheffing, wat uit twee dele bestaan: • 'n Vaste bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is en vir verskillende beleggingsfondse mag verskil. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die eenhede bereken. • 'n Veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is. Aparte persentasies is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die veranderlike bemarkings-en- administrasieheffing altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan. • 'n Jaarlikse waarborgheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is, om vir die koste van die beleggingswaarborg van elke beleggingsfonds wat 'n beleggingswaarborg bied, te betaal. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. Aftrekkings wat deur die batebestuurders gemaak word 'n Batebestuurder hef fooie vir beleggingsnavorsing en vir die uitkies van die onderliggende xxxxx van 'n beleggingsfonds. Hierdie fooie word in aanmerking geneem in die berekening van die daaglikse eenheidsprys van 'n beleggingsfonds. Die gepubliseerde prestasiesyfers van 'n beleggingsfonds is daarom na aftrekking van hierdie fooie. Meer inligting oor hierdie fooie en hulle huidige waardes is in die staat beskikbaar. Wysigingsheffing 'n Plan mag in enige stadium verander word, op voorwaarde dat ons met die wysiging saamstem. Ons xxx xxx 'n wysigingsheffing hef ...
Heffings vir die plan. Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees: • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, indien van toepassing, wat van 'n eenmalige betaling afgetrek word. • 'n Jaarlikse beleggingsadministrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is en vir verskillende beleggingsfondse mag verskil. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die eenhede bereken. • 'n Jaarlikse adviesheffing, indien van toepassing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is, en afhang van die onderhandelde deurlopende kommissie. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. • 'n Jaarlikse veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. Aftrekkings wat deur die batebestuurders gemaak word 'n Batebestuurder hef fooie vir beleggingsnavorsing en vir die uitkies van die onderliggende xxxxx van 'n beleggingsfonds. Hierdie fooie word in aanmerking geneem in die berekening van die daaglikse eenheidsprys van 'n beleggingsfonds. Die gepubliseerde prestasiesyfers van 'n beleggingsfonds is daarom na aftrekking van hierdie fooie. Meer inligting oor hierdie fooie en hulle huidige waardes is in die staat beskikbaar. Wysigingsheffing 'n Plan mag in enige stadium verander word, op voorwaarde dat ons met die wysiging saamstem. Ons xxx 'n wysigingsheffing hef as die wysiging voor die wysigingheffingsdatum gedoen word. Die wysigingheffingsdatum word aan die begin bepaal en verander nie by daaropvolgende wysigings nie. Die wysigingsheffing xxx van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop. Die huidige wysigingsheffing vir die mees algemene wysigings word in die staat aangedui. Transaksieheffing Buiten die bogenoemde wysigingsheffing xxx ons 'n transaksieheffing vir elk van die volgende wysigings hef: • Beëindiging van die plan; • 'n Lening teen die plan; • 'n Ad hoc-onttrekking op die plan. Die bedrag van hierdie transaksieheffing word deur middel van regulatoriese maatreëls bepaal en dit xxx in die toekoms verander as sodanige regulatoriese maatreëls of wetgewing verander. Ons xxx xxx hierdie transaksieheffing op of...
Heffings vir die plan. Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees: • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van 'n eenmalige betaling afgetrek word. • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van die spaargedeelte van elke herhalende betaling afgetrek word. • 'n Jaarlikse veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is. Aparte persentasies is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. • 'n Jaarlikse waarborgheffing vir Escalating Fondse, wat 'n persentasie van die fondswaarde is en vir verskillende beleggingsfondse mag verskil. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die eenhede bereken.