Belasting Voorbeeld Klousules

Belasting. Belasting word volgens die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie.
Belasting. Belasting word gehef volgens die xxxxx wat op die toepaslike polishouerfonds van toepassing is.
Belasting. 7.1 Die uitgangspunt met strukturering van vergoeding is dat voordele wat aangebied word, op die mees doeltreffende xxxxxx gestruktureer word vir belastingbesparing. Hierdie beginsel staan bekend as belastingvermyding en moet onderskei word van belastingontduiking. Laasgenoemde is onwettig. 7.2 Die strukturering van die pakket word ooreengekom tussen die werkgewer en werknemer, en moet gedoen word wanneer op die jaarlikse vergoeding ooreengekom word. Tussentydse verandering aan die pakket laat die risiko dat dit deur die SAID gesien kan word as ’n skema om belasting te ontduik. Die SAID laat so min as moontlik geleentheid toe vir ’n salaristrekker om belasting xx xxxxx. 7.3 Reglement 13: 6 (Kerkorde van 2015 van die NG Kerk in SA) hanteer die vergoeding van predikante. Reglement 13: 6.1.2.1 vereis dat BEIDE partye (werkgewer én werknemer) moet instem tot ’n afwyking van diensvoordele. Reglement 13: 6.1.2.3 vereis ook die betrokkenheid van die Ring. 7.4 Die volgende voorbeelde is moontlikhede waar ’n kontant toelaag met vakmangereedskap vervang kan word. Dit kan moontlik vir die werkgewer goedkoper wees én die werknemer kan moontlik minder belasting betaal. (a) Behuising. Die waarde van gratis huisvesting word belas teen ’n xxxxx en formule xxxx van tyd tot tyd deur die SAID vasgestel, wat gewoonlik meer voordelig is as die betaling van ’n kontant toelae vir die huur of koop van vergelykbare behuising. Die pastorie en studeerkamer word as die vakmangereedskap van die leraar gesien en xxx xxxx enige werknemer se kantoor deur die werkgewer versorg word, sonder ’n belastingimplikasie vir die werknemer. (b) ’n Gemeentevoertuig vir amptelike ritte in plaas van ’n voertuig- en vervoertoelae. Hierdie voorbeeld moet met groot omsigtigheid benader word. ’n Reistoelaag is xxxx van ’n leraar se ooreengekome pakket (sien 1.3 hier bo). Sou die werkgewer hiervan wou afwyk, moet ’n nuwe diensooreenkoms met die werknemer – in oorleg met die Ring – beding word. ’n “Maatskappyvoertuig” is nie ’n vreemde beginsel nie. Dit is net uiters belangrik dat beide werkgewer en werknemer groot duidelikheid moet hê oor watter ritte privaat is en watter ritte amptelik is. Reëlings (betaling) vir privaatgebruik van die amptelike voertuig moet duidelik en markverwant wees ten einde belastingprobleme te verhoed. (c) Vakmangereedskap (“tools of the trade”). Aangesien geen ander toelaes enige belastingverligting inhou nie, is dit belasting voordelig vir die werknemer om, in onderhandeling met...
Belasting. Geen belasting word tans vir aftreefondse gehef nie.
Belasting. Die planhouer xxx verantwoordelik wees vir die belastingaanspreeklikheid wat op die plan ontstaan. Ons xxx xxxx jaar 'n belastingsertifikaat voorsien wat die inkomste van die plan asook enige plaaslike of buitelandse terughoubelasting wat daarop van toepassing is, en die kapitaalwins op die plan, uiteensit. Enige verkoop van eenhede, insluitend dit wat verkoop word om vir heffings en plaaslike terughoubelasting, en waar van toepassing die beleggingswaarborg, te betaal, xxx 'n kapitaalwins of -verlies tot gevolg hê wat 'n belastingimpak mag hê. 'n Belastingaanspreeklikheid mag ook ontstaan wanneer die planhouer verander, byvoorbeeld as die plan algeheel sedeer word.
Belasting. Die planhouer xxx verantwoordelik wees vir die belastingaanspreeklikheid wat op die plan ontstaan. Ons xxx xxxx jaar 'n belastingsertifikaat voorsien wat die inkomste van die plan asook enige plaaslike of buitelandse terughoubelasting wat daarop van toepassing is, en die kapitaalwins op die plan, uiteensit. Enige verkoop van eenhede, insluitend dit wat verkoop word om vir heffings en plaaslike terughoubelasting te betaal, xxx 'n kapitaalwins of -verlies tot gevolg hê wat 'n belastingimpak mag hê.
Belasting. Die planhouer xxx verantwoordelik wees vir die belastingaanspreeklikheid wat op die plan ontstaan. Ons xxx xxxx jaar 'n belastingsertifikaat voorsien wat die inkomste van die plan asook enige plaaslike of buitelandse terughoubelasting wat daarop van toepassing is, en die kapitaalwins op die plan, uiteensit. Enige verkoop van eenhede, insluitend dit wat verkoop word om vir heffings en plaaslike terughoubelasting, en waar van toepassing die beleggingswaarborg, te betaal, xxx 'n kapitaalwins of -verlies tot gevolg hê wat 'n belastingimpak mag hê. 'n Belastingaanspreeklikheid mag ook ontstaan wanneer die planhouer verander, byvoorbeeld as die plan algeheel sedeer word. Xxx daar 'n vertraging met die uitvoer van versoeke wees? In sommige omstandighede mag ons nie in staat wees om versoeke binne die normale tydstandaarde uit te voer nie. 'n Voorbeeld sou wees waar 'n ongewone gebeurtenis plaasvind wat aansienlike markaktiwiteit veroorsaak, xxxx die uitvloei wat op 11 September 2001 ondervind is. 'n Batebestuurder mag ook tydelik die verkoop van eenhede opskort. Ons xxx xxx versoeke op die vroegste moontlike geleentheid uitvoer.