ALGEMEEN Voorbeeld Klousules

ALGEMEEN. 18.1 Hierdie ooreenkoms stel die hele ooreenkoms tussen die partye daar. 18.2 Geen wysiging van hierdie ooreenkoms het enige regskrag tensy dit op skrif gestel en deur albei partye onderteken is nie. 18.3 Geen vergunning wat die Fonds aan die xxxxx mag toestaan ten opsigte van die xxxxx xx verpligtinge hierkragtens of enige versuim van die Fonds om ‘n handeling te verrig – 18.3.1 kom xxxx op ‘n afstanddoening of novasie van enige van die Fonds se regte hierkragtens nie; 18.3.2 benadeel enige van die Fonds se regte hierkragtens nie; 18.3.3 xxx vertolk word as ‘n basis vir estoppel (die verweer wat ontkenning verhinder op grond van ‘n vroeëre verklaring of handeling of versuim) of as ‘n stilswyende wysiging van enige van die xxxxx xx verpligtinge jeens die Fonds nie. 18.3.4 Die xxxxx bevestig dat met die aangaan van die leningsooreenkoms met die Fonds die gevolge van die aansoek xxx xxx veroorsaak dat die xxxxx oorverskuldig raak xxxx in die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 bedoel nie en is die xxxxx tevrede dat hy/sy finansiëel daartoe in staat is om sy/haar verpligtinge kragtens hierdie ooreenkoms na te kom. 18.3.5 Die xxxxx bevestig dat hy/sy tans nie onder skuldberading of aan enige skuldhersieningsproses onderhewig is nie en dat hy/sy alle relevante inligting aan die Fonds geopenbaar het xxxx bedoel in die Nasionale Kredietwet 34 van 2005. GETEKEN te op hierdie dag van 20.. AS GETUIES: 1. 2. [XXXXX] [Indien minderjarig, handtekening van ouer/voog] GETEKEN te op hierdie dag van 20.. AS GETUIES: 1. 2. [Namens die Fonds] SKEDULE EERSTE / TWEEDE / DERDE* SKEDULE TOT LENINGSOOREENKOMS * Skrap wat nie van toepassing is nie 1. XXXXX Naam: Straatadres: Posadres: E-posadres: Faksnommer: Telefoonnommer: Selfoonnommer: 2. BORG 1 Naam: Straatadres: Posadres: E-posadres: Faksnommer: Telefoonnommer: Selfoonnommer: 3. BORG 2 Naam: Straatadres: Posadres: E-posadres: Faksnommer: Telefoonnommer: Selfoonnommer: 4. LENINGSBEDRAG R (syfers) (in woorde) GETEKEN te op hierdie dag van 20.. XXXXX GETEKEN te op hierdie dag van 20.. [Namens die Fonds] Helpmekaar / Leningsooreenkoms Noordelike Helpmekaar Studiefonds/ 30 Junie 2016
ALGEMEEN. 4.1 Ingeval van ‘n verhoging van die fooie, waarna xxxxxx word in paragrawe 1 en 2 onderskeidelik, magtig ek/ons hiermee die Skool om my/ons debietorder dienooreenkomstig aan te pas, op voorwaarde dat die Skool my/ons skriftelik in xxxxxx xxxx van hul voorneme om so ‘n aanpassing xx xxxx. 4.2 Indien ek/ons sou versuim om enige paaiement met betrekking tot die fooie waarna xxxxxx word in paragrawe 1 en 2 hierbo tydig te betaal, xxx: 4.2.1 xxx die xxxxx uitstaande bedrag met betrekking tot die aktiwiteite, waaraan die LEERDER deelneem, onmiddellik betaalbaar en opeisbaar wees; en 4.2.2 xxx die LEERDER nie verder toegelaat word xx xxxx te neem aan die aktiwiteite nie, tot tyd en wyl alle fooie waarna xxxxxx word in paragrawe 1 en 2 hierbo, ten volle vereffen is; en 4.2.3 xxx xxxxx teen 2% (persent) per maand gehef word op my/ons rekening vir fooie wat agterstallig is; en 4.2.4 xxx ‘n boete-fooi, xxxx van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal, vir enige onbetaalde paaiement teen my/ons rekening gehef word. 4.3 Ek/Ons stem verder toe, dat vir die doeleindes van enige regsaksie wat teen my/ons ingestel mag word, uit hoofde van my/ons verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms, ‘n sertifikaat uitgereik, deur ‘n behoorlik gemagtigde verteenwoordiger van die Beheerliggaam, as genoegsame en voldoende bewys van die uitstaande bedrag xxx xxxx, vir die doeleindes van summiere vonnis. 4.4 Vir die doeleindes van hierdie onderneming, enige kennisgewing of regsaksie teen my/ons ingestel en alle prosesstukke wat op my/ons beteken mag word, xxxx xx/ons hiermee my/ons xxxxx xxxx uiteengesit in die aanhef van hierdie onderneming as my/ons domicilium citandi et executandi. 4.5 Ek/Ons aanvaar hiermee aanspreeklikheid vir betaling van die Skool se regskostes, insluitende invorderingskommissie, op ‘n skaal xxxx bereken op ‘n prokureur en eie kliënt skaal, indien die Skool enige regsaksie teen my/ons sou instel in terme van hierdie onderneming. GETEKEN TE op hierdie dag van 2016 OUER/VOOG (1) HANDTEKENING VOLLE NAAM OUER/VOOG (2) HANDTEKENING VOLLE NAAM AS GETUIES: 1. 2. AANHANGSEL A ERFENISFONDS Laerskool Kenridge is die enigste begunstigde van Die Laerskool Kenridge Trust, wat alle kinders op die Kenridge Kampus bevoordeel. Oor baie xxxx xxxx, is daar etlike verbeteringe by ons skool aangebring, wat xxx xxxx al ons kinders geniet word. Om ons in staat te stel om op hierdie erfenis voort te bou en nuwe projekte te loods, xxx xxxx vanaf 2016, ‘n heffing van R 500,00 per leerl...
ALGEMEEN. 17.1 Die geldigheid, interpretasie en toepassing van hierdie Reëls xxx in alle opsigte beheers, word deur die Suid-Afrikaanse Reg . 17.2 Geen afwyking van hierdie Reëls xxx geldig wees nie tensy dit skriftelik goedgekeur is deur ‘n gemagtigde verteenwoordiger van Radio Tygerberg 104 FM NPC. 17.3 Die blote versuim om ‘n reg uit te oefen, of vertraging in die uitoefening van ‘n reg of ‘n regsremedie wat ingevolge hierdie reëls of in die reg beskikbaar mag xxxx xxx nie ‘n afstanddoening van enige sodanige regte of remedies verteenwoordig of meebring nie. 17.4 Hierdie Xxxxx skep nie enige regte, aansprake, eise of afdwingbare voordele ten gunste van enige persoon wat die Reëls nie xxxx xx/xxxx deelname aan die kompetisie onderskryf en nie ‘n party daartoe is nie. 17.5 Die bepalings van die Reëls is skeibaar. Indien enige van die bepalings in die Reëls deur ‘n bevoegde gesag ‘n geheel of gedeeltelik ongeldig of onafdwingbaar verklaar word, xxx die spesifieke geaffekteerde xxxx verwyder en/of deur RADIO TYGERBERG 104 FM NPC aangesuiwer word en die geldigheid van de restant van die bepalings en voorwaardes van die Reëls, xxx xxx beïnvloed word nie.
ALGEMEEN. 13.1 Die Ooreenkoms is die volledige Ooreenkoms tussen die partye en geen waarborge, voorstellings, voorwaardes of bepalings wat nie hierin vervat is nie, sal die partye bind of het aanleiding gegee tot hulle ondertekening hiervan nie. 13.2 Enige wysiging of kansellasie van die Ooreenkoms xxx skriftelik wees, onderteken deur die partye. 13.3 Die partye het toegesien tot alle toestemmings vereis deur die Wet op Huweliksgoedere 88 van 1984 (xxxx gewysig). 13.4 Die partye stem toe dat die Eiendomsagent, onderworpe aan die plaaslike regering se regulasies, enige reklameborde op die Eiendom mag aanbring. 13.5 Enige toegewings en/of versuim deur die Verkoper om sy regte in terme van die Ooreenkoms af te dwing of enige verlenging van tydperke in terme van die Ooreenkoms, xxx xxx geag word as ʼn afstanddoening deur die Verkoper van enige van sy regte nie. 13.6 Die Kopers is gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik in terme van die Ooreenkoms. 13.7 Indien van toepassing, erken die Koper dat daar ʼn Saaklike Reg van Uitbreiding geregistreer xxx word in terme van Artikel 25 van die Wet. 13.8 In die lig van die inhoud van klousule 3 en die xxxx dat die prosesse daarin genoem afgehandel moet word alvorens Registrasie moontlik is, erken die Koper dat die tydperke daaraan verbonde omvattend mag wees. Gevolglik xxx die Xxxxx oor geen eis beskik nie of vrygestel word van enige verpligting nie of geregtig wees op enige vermindering van enige bedrag betaalbaar nie, wat mag voortspruit uit tydperke verbonde daaraan. 13.9 Die Xxxxx xxx nie oor die reg beskik om, sonder die vooraf verkreë skriftelike toestemming van die Verkoper, enige van sy regte in terme van die Ooreenkoms te vervreem, sedeer of oor xx xxxx nie. 13.10 Die Verkoper xxx oor die reg beskik om, sonder die vooraf verkreë skriftelike toestemming van die Koper, enige van regte in terme van die Ooreenkoms te vervreem, sedeer of oor xx xxxx. 13.11 Indien dit vir die Verkoper onmoontlik word om toe xx xxxx tot Registrasie in terme van die inhoud van hierdie Ooreenkoms, kan die Verkoper die Ooreenkoms kanselleer deur skriftelike kennisgewing aan die Koper. 13.12 Waar van toepassing xxx die gebruik van die woord Verkoper, die Kontrakteur insluit en xxx die Kontrakteur beskik oor die regte en verpligtinge van die Verkoper. 13.13 Die Ooreenkoms is onderworpe aan die Wet op Beskermingsmaatreëls vir Behuisingsverbruikers (“Housing Consumer Protection Measures Act”) (95 van 1998, xxxx gewysig) en die Wet op Nasionale Bouregulas...
ALGEMEEN. Dit is ’n misdryf om: (a) ’n persoon wat ‘n werksaamheid ingevolge hierdie Wet te verrig, te dwarsboom of te poog xx xxx of xxxx onbehoolik te beïnvloed; (b) enige voorgeskrewe dokument deur middel van bedrog of valse voorwendsels of deur aanbieding of voorlegging van ‘n vals of nagemaakte dokument te verkry of te poog om dit te verkry; (c) voor xx xxx om ’n arbeidsinspekteur of enige xxxxx xxxxxxx wat ’n funksie kragtens die Wet uitoefen, xx xxxx ; (d) xx xxxxx of te versuim om enige wettige vraag gestel deur ‘n arbeidsinspekteur of ‘n xxxxx xxxxxxx wat ‘n werksaamheid ingevolge hierdie Wet verrig, volledig te beantwoord; (e) xx xxxxx of te versuim om aan enige wettige versoek van, of wettige bevel deur ’n arbeidsinspekteur of ‘n xxxxx xxxxxxx wat ’n werksaamheid ingevolge hierdie Wet verrig; (f) ’n arbeidsinspekteur of ‘n xxxxx xxxxxxx wat ’n werksaamheid ingevolge hierdie Wet verrig, te belemmer of te dwarsboom (A. 92).
ALGEMEEN. 24.1 Hierdie ooreenkoms stel die volle ooreenkoms tussen die partye daar en mag nie gekanselleer, gewysig, verander of aangepas word sonder dat dit op skrif gestel is en onderteken is deur beide partye. 24.2 Geen toegewing van watter aard ookal of enige verslapping of speling wat enige party hiertoe (hierna genoem “die verlener”) die ander party (hierna genoem “die ontvanger”) mag toon, toestaan of toelaat xxx ‘n afstanddoening van enige van die verlener se regte deur die verlener daarstel nie en die verlener xxx xxx daardeur benadeel of estop word om enige van sy bestaande regte teen die ontvanger uit te oefen nie, xxxxx regte alreeds mag ontstaan het of wat daarna mag ontstaan. 24.3 Die ONTWIKKELAAR xxx xxxxx geen omstandighede aanspreeklik wees vir enige gevolgskade of -verlies. 25.
ALGEMEEN. Omschrijving Kosten voor de oprichting van gebouwen, verbouwingswerken en andere werken, inclusief de aankoop van bouwmaterialen, zijn subsidiabel indien er een rechtstreeks verband bestaat met de doelstellingen van het project. Indien de grond waarop de infrastructuur wordt gerealiseerd geen eigendom is van de projectpartner dient er een erfpachtovereenkomst, een recht van opstal of een concessieovereenkomst te bestaan tussen de projectpartner en de eigenaar van de grond. De managementautoriteit kan ad hoc een afwijkende overeenkomst toestaan als alle relevante vereisten (oa. in verband met duurzaamheid van investering (zie paragraaf 4.3.)) worden gerespecteerd. Op deze kosten zijn de wetgeving inzake overheidsopdrachten/ aanbestedingswet of de regels inzake marktconformiteit van prijs van het programma van toepassing. Bewijslast  Factuur op naam van de projectpartner  Bewijsstukken overheidsopdrachten/aanbesteding of marktbevraging (zie par 4.5 en 4.6)  Betalingsreferentie boekhouding  Eigendomsbewijs of overeenkomst in eigen administratie. 2.
ALGEMEEN. 17.1 Totdat die volle kontrakprys en alle ander gelde betaalbaar in terme van hierdie ooreenkoms, betaal is, mag die Werkgewer nie op enige xxxx xx regte vervreem, verpand, sedeer of die eiendom herverkoop of verhuur sonder die voorafverkreë skriftelike toestemming van die Kontrakteur nie. 17.2 Die Kontrakteur mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem. 18.
ALGEMEEN. 2.1 Hierdie ooreenkoms stel die hele ooreenkoms tussen die partye ten opsigte van die sake hierin genoem, daar en die partye boekstaaf dat daar geen verstandhoudings, waarborge of verbintenis bestaan wat nie in die ooreenkoms uiteengesit is nie. 2.2 Geen wysiging van die ooreenkoms is van xxxx xxxxx dit op skrif gestel en deur die partye onderteken word nie. 3.
ALGEMEEN. Wysigings aan hierdie ooreenkoms xxx slegs geldig wees indien beide partye dit goedgekeur het. Die Werknemer erken dat hy/sy 'n eksemplaar van hierdie ooreenkoms ontvang het en dat hy/sy die inhoud daarvan verstaan en aanvaar. 19.