AGTERGROND Voorbeeld Klousules

AGTERGROND. 1.1 Laerskool Darling, (hierna genoem "die skool") is 'n openbare skool xxxx bedoel in Artikel 12, gelees met Artikel 52, van die SA Skolewet, 1996 (Wet 84 van 1996) (hierna genoem "die Skolewet"). 1.2 Die beheer van die skool vestig in sy beheerliggaam ingevolge Artikel 16 van die Skolewet. 1.3 Kragtens Artikel 8 van die Skolewet moet die beheerliggaam, onderworpe aan enige toepaslike provinsiale wet, 'n Gedragskode vir leerders aanvaar na konsultasie met die leerders, hulle ouers en die opvoeders van die skool, xxxxx Gedragskode xxxxx moet wees op die vestiging van 'n gedissiplineerde en doelgerigte omgewing om doeltreffende onderwys en studie in die skool te bevorder. 1.4 Laerskool Darling is toegewy daaraan om „n opvoedkundige omgewing te skep waarin kwaliteit onderrig en leer kan plaasvind aan die hand van: • Die bevordering van die regte en veiligheid van leerders, onderwysers en ouers van die skool. • Te verseker dat leerders verantwoordelikheid neem vir hulle optrede en gedrag. • Uitskakeling van alle vorme van onregverdige diskriminasie en onverdraagsaamheid. • Uitskakeling van alle ontwrigtende en kwaadwillige gedrag en optrede. 1.5 Hierdie gedragskode bevat die reëls oor leerdergedrag by die skool en beskryf die dissiplinêre xxxxxxx wat toegepas word wanneer leerders hierdie reëls oortree. 1.6 Afdeling 8(4) van die Suid-Afrikaanse Skolewet maak voorsiening daarvoor dat alle leerders wat „n skool bywoon onderhewig is aan die Gedragskode van daardie skool. 1.7 Geen bepaling van hierdie Wet stel 'n leerder vry van die verpligting om die gedragskode van die skool wat deur sodanige leerder bygewoon word, na te kom nie. 1.8 Hierdie Gedragskode bevat bepalings van 'n behoorlike regsproses bevat om die belange van die leerder en enige ander party wat by dissiplinêre verrigtinge betrokke is, te beskerm en maak ook voorsiening vir ondersteuningsmaatreëls of strukture vir berading vir 'n leerder wat by dissiplinêre verrigtinge betrokke is. 1.9 Die leerders onderskryf die gedragskode en besef dat onderlinge samewerking tussen leerders en die ander persone wat by ons opvoeding en onderwys betrokke is, alleenlik suksesvol kan wees as alle partye ooreenkom oor die nastrewing van waardes en beginsels. Die waardes wat deur ons nagestreef word, word vergestalt in die Gedragskode wat hieronder uiteengesit word: 1.10 Terwyl die leerders daarvan bewus is dat hulle oor sekere regte beskik in terme van die Grondwet, erken die leerders dat xxxxx xxxxx soortgelyke regte...
AGTERGROND. Ten einde die verlofsake van werknemers te reguleer, is die bepalings xxxx uiteengesit hieronder van toepassing. 3.1
AGTERGROND. 1.1 Die Dolphins Creek Country Estate Huiseienaarsvereniging is opgerig as 'n regspersoon kragtens die bepalings van Artikel 29 van die Ordonnansie op Grondgebruiksbeplanning Nr. 15 van 1985 in ooreenstemming met voorwaardes opgelê deur die Munisipaliteit Groot-Brakrivier tydens die goedkeuring van die onderverdeling van Gedeelte 15 van die Plaas Xxxxxxx Xx 252. 1.2 Die Vereniging xxx: 1.2.1 'n regspersoon wees en onafhanklik van sy lede bestaan; 1.2.2 ewigdurende opvolging geniet; 1.2.3 bevoeg wees om te dagvaar of gedagvaar te word ten opsigte van: (i) enige ooreenkoms deur dit gesluit; of (ii) enige skade aan enige eiendom van die Vereniging; of (iii) enige aangeleentheid wat voortspruit of verband hou met die magte en bevoegdhede van die Vereniging xxxx uiteengesit in die Konstitusie. 1.2.4 bevoeg wees om onderworpe aan die bepalings van die Konstitusie, onafhanklik van sy lede eiendom te verkry of te vervreem, en regte te verkry of te vervreem of verpligtinge op te loop of xx xxxx. 2.
AGTERGROND. 2.1 Die MAATSKAPPY het die reg om die produk te vervaardig. 2.2 Die Handelaar is begerig om by die MAATSKAPPY die reg te xxxx xx die produk te bemark, te verkoop en te installeer. 2.3 Die Handelaar is daarna begerig om die produk verder by die MAATSKAPPY aan te koop vir bemarking, herverkope en installering. 2.4 Die MAATSKAPPY is bereid om aan die Handelaar die reg xxxx voormeld te verkoop en om daarna die produk verder aan die Handelaar te verkoop. 3
AGTERGROND