Hooggeregshof-definisie
Examples of Hooggeregshof in a sentence
Nieteenstaande voorgenoemde ▇▇▇ dit nie een van die partye verhinder om die Hooggeregshof van Suid-Afrika ▇▇ ▇▇▇▇▇ vir enige regshulp wat nodig mag wees nie.
Die WERKGEWER stem hiermee toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof ten aansien van enige aksie of verrigtinge wat teen die WERKGEWER ingestel mag word, met dien verstande dat die ONTWIKKELAAR geregtig ▇▇▇ ▇▇▇▇, maar nie verplig nie, om verrigtinge in die Hooggeregshof in te stel waar sodanige verrigtinge buite die jurisdiksie van die Landdroshof sou val, was dit nie vir hierdie toestemming nie.
Op ▇▇▇▇▇ ▇▇ die volbank van die Natalse Provinsiale Afdeling van die Hooggeregshof is die ▇▇▇▇▇ ook van die hand gewys.
Nou, ek wil nie van die advokate vir die aansoekdoener, of van die Prokureur-Generaal, ‘n erkenning hê dat dit miskien deur een van die partye verstrek was nie, maar ek wil daarop wys dat ek my vereenselwig met die uitspraak in die ▇▇▇▇ van Abt teen Die Griffier van die Hooggeregshof en 6 43Andere, 16 SC 47 waar dit gesê is dat buitestaanders nie geregtig is om insae in stukke in ‘n geding te hê alvorens die ▇▇▇▇ in die ope Hof geroep was nie.
Nieteenstaande die voorgaande ▇▇▇ die VERHUURDER steeds geregtig ▇▇▇ ▇▇ aksie teen die HUURDER in te stel in die Hooggeregshof.
Hierdie gebruiksvoorwaardes word beheer en vertolk deur die wette van die Republiek van Suid‐Afrika en die gebruiker onderwerp hom/haar hiermee aan die uitsluitlike jurisdiksie van die Hooggeregshof van Suid‐Afrika, ▇▇▇‐Kaapse Afdeling om enige geskil te verhoor wanneer die gebruiker en die BSA nie in staat is om die geskil vriendskaplik op te los nie.
Die hoogste hof ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ is die Hooggeregshof van die Verenigde Koninkryk (▇▇▇▇▇, [s.a.]).
Die partye stem toe en onderwerp hulle aan die jurisdiksie van die Hooggeregshof van die Republiek van Suid-‐ Afrika (Witwatersrandse Plaaslike Afdeling), in enige geskil voortspruitend uit of aangaande hierdie ooreenkoms of die interpretasie daarvan.
Die partye stem verder in tot die eksklusiewe jurisdiksie van die Hooggeregshof in Johannesburg (Gauteng- afdeling), wat uitsluitlike jurisdiksie ▇▇▇ hê oor enige geskil wat uit hierdie bepalings en voorwaardes mag voortspruit.
Wanneer u skuldig is aan wanbetaling kragtens die Ooreenkoms, ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ uitstaande kapitaalbalans onmiddellik verskuldig en betaalbaar word, en is u ook aanspreeklik vir die wanbetalingsadministrasiekoste en invorderingskoste ooreenkomstig die Wet op die Hooggeregshof, die Wet op Landdroshowe, die Wet op Skuldinvorderaars, of die Prokureurswet, na gelang van omstandighede.