REËLS BY DIE GEBRUIK VAN AFKORTINGS
REËLS BY DIE GEBRUIK VAN AFKORTINGS
1. By afkortings van die name van grade, diplomas en sertifikate is punte opsioneel, bv. ▇.▇▇., of BSc en ▇.▇▇▇ of BCom.
2. Punte is opsioneel by afkortings wat net uit hoofletters bestaan, bv. R.A.U. of ▇▇▇, ▇.▇.▇. of ▇▇▇.
3. By afkortings van name wat as akronieme gebruik word, word punte nie geskryf nie, bv. KRUIK of Kruik, SASOL of Sasol, SANLAM of Sanlam.
4. By die simbole van die SI-eenhede word geen punt geskryf nie, bv. cm, g, kg, km, ens.
5. Koppeltekens word nie in afkortings gebruik nie, maar wel by samestellings bestaande uit 'n afkorting en volle woord, bv. TV-advertensie, k.b.a.-betaling.
6. Voorletters en titel afkortings kan met of ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ geskryf word.
7. Rangtelwoorde kan afgekort of met 'n syfer + de of met 'n syfer = e, bv. 10e of 10de, 21ste of 21e.
8. 'n Sin begin nie met 'n afkorting nie. Uitsonderings op hierdie reël is bv. Dr. ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ het u ▇▇▇▇▇.
9. ▇▇▇▇ teen 'n opeenhoping van afkortings in 'n sin.
4x4 | viertrek (voertuig) |
A of amp. | ampère |
a.asb. | antwoord asseblief |
a.g.v. | as gevolg van |
AA | Alkoholiste Anoniem of Outomobiel Assosiasie |
aardr. | aardrykskunde |
ABO | Anglo-Boereoorlog |
ACSV | Afrikaanse ▇▇▇▇▇▇▇▇-Studentevereniging |
adjt. | adjudant |
adm. | admiraal |
admin. | administrasie of administrateur |
ADP | Outomatiese Data Proses |
adv. | advies of advokaat of advertensie |
afd. | afdeling |
afk. | afkappingsteken of afkorting |
afl. | afleiding of aflewering |
Afr. | Afrikaans |
Ag | Silwer |
AGS | Apostoliese Geloofsending |
AHI | Afrikaanse Handelsinstituut |
Al | Aluminium |
alg. | algemeen |
Amer. | Amerika |
ANC | “African National Congress” |
antw. | antwoord |
AO | adjudant-offisier |
AOH | Amptelike ontwikkelingshulpverlening |
AP | Arbeidersparty |
APK | Afrikaanse Protestante Kerk |
appl. | applikant |
Apr. | April |
argit. | argitektuur |
art. | artikel |
ASA | Atletiek Suid-Afrika |
ASB | Afrikaanse Studentebond |
asb. | asseblief |
ASK | Algemene Sendingkommissie |
ASSOCOM | Verenigde Kamers van Koophandel “Association of ▇▇▇▇▇▇▇▇ of Commerce of South Africa” |
asst. | assistent |
ATKV | Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging |
atl. | atletiek |
AU | Afrika-Unie |
Au | ▇▇▇▇ |
Aug. | ▇▇▇▇▇▇▇▇ |
AVB | algemene verkoopsbelasting |
AWB | Afrikaner-Weerstandsbeweging |
AZAPO | “Azanian People’s Organization” |
B&B | Bed en Ontbyt |
B. of B | Baccalaureus |
B.A. of BA | Baccalaureus Artium |
▇.▇▇▇. of BCom | Baccalaureus Commercii |
B.Ed. | Baccalaureus Educationis |
▇.▇. | ▇▇▇▇▇ (hoof letters) |
b.n. | by name |
b.nw. | byvoeglike naamwoord |
b.o. | blaai om |
▇.▇▇. | Baccalaureus Scientiae |
BA | Bankaksepte |
bal. | balans |
bar. | barometer |
BBA | betaling by aflewering |
BBBG | Britse en Buitelandse Bybelgenootskap |
BBC | “British Broadcasting Corporation” |
BBP | baie belangrike persoon of bruto binnelandse produk |
bedr. | bedrag |
bep. | bepaling |
bg. | bogenoemde |
bibl. | biblioteek |
Biol. | Biologie |
BK | beslote korporasie |
bk. | bank of ▇▇▇▇ |
▇▇. | bladsy |
BMX | Trapfietsveldren (“bicycle moto-cross”) |
BNP | bruto nasionale produk of banknote |
Bpk. | Beperk |
Br. | Britse |
br. | breedte |
brig. | brigadier |
BRS | Besigheid antwoorddiens (“business reply service”) |
bs. | balansstaat of byskrif |
BSA | Besigheid Suid-Afrika |
bst. | balansstaat |
bt. | betaal |
BTW | belasting op toegevoegde waarde |
bv. | byvoorbeeld |
bw. | bywoord |
Byb. | ▇▇▇▇▇ |
▇▇▇. | bylaag |
byv. | byvoeglik of byvoegsel |
byw. | bywoord |
c | sent |
C of °C | Celsius of grade Celsius |
cal | kalorie |
CAT | |
Rekenaartoepassingstegnologie (“Computer Application Technology”) | |
cc | kubieke sentimeter |
CD | kompakskyf (“Compact Disc”) |
CD-ROM | kompakskyf (“compact disc read-only memory”) |
CHO | Christelike Hoër Onderwys |
Chr. | Christus |
Cites | Konvensie oor Internasionale Handel in Bedreigde Spesies |
cm | sentimeter |
CMR | Christelike Maatskaplike Raad |
CNN | “Cable News Network” |
COSAS | “Congress of South African Students” |
COSATU | “Council of South African Trade Unions” |
Cr | Chroom |
CSV | Christelike Studentevereniging |
Cu | ▇▇▇▇▇ |
▇▇ | curriculum vitae |
D | Romeinse getal 500 |
d.i. | dit is |
d.m.v. | deur middel van |
DA | Demokratiese Alliansie |
dat. | datum |
DBV | Dierebeskermingsvereniging |
DDS | Doen dit self (“DIY - do it yourself” |
def. | definisie |
dept. | departement |
Des. | Desember |
DG | direkteur-generaal |
DH | Departementshoof |
Di. | Dinsdag |
dies. | dieselfde |
dipl. | diploma |
dir. | direkteur of dirigent |
distr. | distrik |
div. | diverse of dividend |
DJI | Indeks op New York se effektebeurs (“▇▇▇-▇▇▇▇▇”) |
DM | Duitse Mark |
dm. | duim |
DNS | deoksiribonukleïensuur |
Do. | Donderdag |
DO. | Direkteur van Onderwys |
do. | ditto |
dos. | dosyn |
DP | Demokratiese Party |
▇▇. | ▇▇▇▇▇▇ of doktor |
ds. | domini of dominee |
DStv | digitale satelliettelevisie |
dt. | debiet of debiteur |
dupl. | duplikaat |
▇▇ | ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ (as God wil) |
dw. | deelwoord |
e. | eetlepel of eeu |
e.a. | en ander |
e.s. | en suite |
ECU | Europese geldeenheid (“European currency unit”) |
Edms. | Eiendoms |
EEG | elektro-ensefalogram |
eg. | eersgenoemde |
ekon. | ekonomie |
eks. | eksamen of eksemplaar |
ekv. | enkelvoud |
Eng. | Engeland |
ens. | ensovoorts |
EO | elektroniese oorplasing |
EOF | Europese Ontwikkelingsfonds |
E-pos | Elektroniese pos |
esk. | eskader |
ESKOM | Elektrisiteitsvoorsieningskommissie |
etc. | et cetera (ensovoorts) |
ETG | ewetoeganklike geheue (“RAM random access memory”) |
EU | Europese Unie |
Eur. | Europa |
ev. | eersvolgende of eventueel |
EVM | Einde van die maand |
F of °F | Fahrenheit of grade Fahrenheit |
FAK | Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge |
faks. | faksimilee |
fakt. | faktuur |
fam. | familie |
FBI | Amerikaanse Federale Speurdiens |
FD | Federasie van Demokrate |
Fe | Yster |
Feb. | Februarie |
FIFA | Internasionale Voetbalfederasie |
FM | Frekwensiemodulasie |
FM | Frekwensiemodulasie |
fol. | folio |
fr. | ▇▇▇▇▇ |
Fr. | Frankryk |
FS | Finale vereffening (“final settlement”) |
FTA | vryehandelsooreenkoms (“free trade agreement”) |
g | gram |
G | giga (omtrent 1 000 000 000 grepe) |
gall. | gallon |
GB | Groot Brittanje |
geb. | gebore |
ged. | gedateer |
gell. | gelling |
gem. | gemiddeld |
genl. | generaal |
geogr. | geografie |
Geref. | Gereformeerd |
Ges. | Gesang |
gesert. | gesertifiseerd |
get. | geteken of getuie |
GHz | gigahertz |
gimn. | gimnastiek |
GJMR | Groter Johannesburgse Metropolitaanse Raad |
GKN | Gefedereerde ▇▇▇▇▇ van Nywerhede |
GKSA | Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika |
GKTV | geslotekringtelevisie (“closed circuit television”) |
GMR | Gemeenskaplike Matrikulasie Raad |
gods. | godsdiens |
goew. | goewerneur |
GPS | globale posisioneringstelsel |
GR(SA) | Geoktrooieerde rekenmeester van Suid-Afrika |
gr. | graad of groot |
Gr. | Griekeland |
GRA | Genootskap van Regte Afrikaans |
GT | Greenwichtyd |
H.d.L. | ▇▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ |
▇.▇. | ▇▇▇▇ van |
H/A | handeldrywende as |
ha | hektaar |
HAT | Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal |
He | Helium |
hfl. | hoofletter |
hfst. | hoofstuk |
▇▇ | ▇▇▇▇ graad |
Hg | Kwik |
HK | Hoofkwartier |
hk. | huurkoop |
HMS | Hoër Meisieskool |
HOD | Hoër Onderwysdiploma |
Hons. | Honneurs |
▇▇▇▇▇. | hoogleraar |
HOP | Heropbou- en Ontwikkelingsprogram |
hs. | handskrif |
Hz | hertz |
I.M. | in memoriam (ter nagedagtenis) |
i.p.v. | in plaas van |
i.t. | in ▇▇▇▇▇▇▇▇ |
i.v.m. | in verband met |
IAO | Internasionale Arbeidsorganisasie |
ID | identiteitsdokument |
IDV | Internetdiensverskaffer (“ISP Internet Service Provider” |
IK | intelligensiekwosiënt |
ill. | illustreer |
IMF | Internasionale Monetêre Fonds |
ind. | indeks |
info. | inligting (informasie) |
ing. | ingenieur |
inh. | inhoud |
inl. | inleiding |
insl. | insluitend |
insp. | inspekteur |
inst. | instituut |
INTERPOL | Internasionale Misdaadpolisieorganisasie |
IOK | Internasionale Olimpiese Komitee |
IRK | Internasionale Rooikruis |
IRR | Internasionale Rugbyraad |
is. | in sake |
ISSN | Internasionale Standaardserienommer |
IT | inligtingstegnologie |
It. | Italië |
it. | item |
ITF | Internasionale Tennisfederasie |
IVP | Inkatha Vryheidsparty |
J | Joule |
j. | jaar |
▇.▇. | ▇▇▇▇▇ Christus |
J.S. | Junior Sertifikaat |
Jan. | Januarie |
Jap. | Japan |
▇▇▇ | Johannesburgse Effekte Beurs |
jg. | jaargang |
joern. | joernalis |
jr. | junior |
JSE | Johannesburgse Aandelebeurs |
juf. | juffrou |
Jul. | ▇▇▇▇▇ |
Jun. | Junie |
K | kalium |
▇.▇.▇. | ▇▇▇▇▇▇▇ by aflewering |
▇.▇.▇. | ▇▇▇▇▇▇▇ met bestelling |
Kaapl. | Kaapland |
kal. | kalorie |
Kan. | Kanada |
kap. | kapitaal |
kapt. | kaptein |
kar. | karaat |
kat. | katalogus |
KB | kasboek |
kg | kilogram |
KGB | Russiese Geheime Polisie |
kHz | kilohertz |
kJ | kilojoule |
KJV | Kerkjeugvereniging |
klass. | klassiek |
km | kilometer |
km/h | kilometer per uur |
KODESA | Kommissie vir 'n Demokratiese Suid-Afrika |
kom. | komitee |
komm. | kommissaris of kommissie |
kop. | koppelteken |
▇▇▇▇. | korporasie |
KP | Kaapprovinsie of Konserwatiewe Party |
KPA | Kaapse Provinsiale Administrasie |
kpl. | korporaal |
kpln. | kapelaan |
▇▇ | ▇▇▇▇▇▇-▇▇▇▇ |
kr. | krediteer of krediteur |
KRUIK | Kaaplandse Raad vir die Uitvoerende Kunste |
KRYGKOR | Krygstuigkorporasie van Suid-Afrika |
ks. | kredietsaldo |
KSOK | Kleinsake Ontwikkelingskorporasie |
kt. | krediet |
kub. | kubieke |
kurs. | kursief |
kV | kilovolt |
KVK | ▇▇▇▇▇ van Koophandel |
kW | kilowatt |
▇▇. | ▇▇▇▇▇▇▇▇ of kwart |
kwal. | kwalifikasie |
▇▇▇▇▇. | kwantiteit |
kWh | kilowatt per huur |
ℓ | liter |
KWV | Koöperatiewe Wynbouersvereniging |
L | leerling bestuurder |
l.n.r. | links na regs |
LA | laat aankoms |
lab. | laboratorium |
Lapa | Lees Afrikaans, Praat Afrikaans (uitgewers) |
Lat. | Latynse |
lb. | Libra (pond) |
LBS | Lopende betaalstelsel |
LD | laagdruk |
leerl. | leerling |
letg. | lettergreep |
▇▇ | ▇▇▇ frekwensie |
LG | Laer graad |
lg. | laasgenoemde |
lit. | literatuur |
LL | leerlinglisensie |
LMB | Lugmagbasis |
LO | Liggaamlike Opvoeding of Laer Onderwys |
LP | Liberale Party |
LPR | Lid van die Provinsiale ▇▇▇▇ |
▇▇. | luitenant |
lt.▇▇▇▇. | luitenant-generaal |
LUK | Lid van die Uitvoerende Komitee |
LUR | Lid van die Uitvoerende ▇▇▇▇ |
▇▇ | Lid van die Volksraad |
LW | Let Wel |
lw. | lidwoord |
M | mark of Romeinse 1000 |
m | meter |
m. | miljoen |
m.a.w. | met ander woorde |
m.b.t. | met betrekking tot |
m.b.v. | met behulp van |
m.i. | myns insiens |
m.i.v. | met inagneming van |
Ma. | Maandag |
mag. | magistraat |
maj. | majoor |
maks. | maksimum |
me. | titel vir mevrou of dame |
med. | medies of medisyne |
med. | medium |
MEDUNSA | Mediese Universiteit van Suider-Afrika |
meetk. | meetkunde |
meg. | meganika |
▇▇▇. | ▇▇▇▇▇▇▇▇▇ |
memo. | memorandum |
mev. | mevrou |
MH | man-uur (“man-hour”) |
MHz | Megahertz |
mil. | militêr |
min. | minuut |
MIV | Menslike Immuniteitsgebrekvirus |
ml. | manlik |
mm | millimeter |
MNR | Mediese Navorsingsraad |
mnr. | meneer |
MP | Militêre polisie |
MPa | megapascal |
Mpy. | Maatskappy |
MRK | Menseregtekommissie |
Mrt. | Maart |
ms. | manuskrip |
MTE | metrieke eenheid |
mun. | munisipaliteit |
mus. | musiek |
mv. | meervoud |
MVSA | Mediese Vereniging van Suid-Afrika |
MW | maatskaplike werk |
MWU | Mynwerkersunie |
N | ▇▇▇▇▇▇ |
N en O | navorsing en ontwikkeling |
N. | noord |
n. | namens of neutron |
n.a.v. | na aanleiding van |
n.C. | na Christus |
N.TVL. | Noord-Transvaal |
n.u. | na ure |
n.v.t. of NVT | nie van toe passing |
naasb. | naasbestaande |
NaCI | sout |
NADECO | Nasionale Demokratiese Konvensie |
Nam. | Namibië |
NARUK | Natalse Raad vir Uitvoerende Kunste |
nas. | nasionaal |
NASA | VSA se Nasionale Ruimtevaart- en Ruimte Administrasie |
NB | Nota Bene (let wel) |
Ndl. | Nederland |
NEPAD | Nuwe Vennootskap vir Afrika ontwikkeling |
NGK | Nederduitse Gereformeerde Kerk |
Ni | ▇▇▇▇▇▇ |
NIMRO | Nasionale Instituut insake Misdaadvoorkoming en Rehabilitasie van oortreders |
nl. | naamlik |
nm. | namiddag |
NOIK | Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie |
NOK | Nywerheidsontwikkelingskorporasie (“IDC”) |
NOKSA | Nasionale Olimpiese Komitee van Suid-Afrika |
Nov. | November |
NP | Nasionale Party |
nr. | nommer |
Ns. | naskrif |
NSRI | Nasionale Seereddingsinstituut |
NUMSA | Nasionale Unie van Metaalwerkers in Suid-Afrika |
NUSAS | Nasionale Unie van Suid-Afrikaanse Studente |
NVK | Nasionale Vervoerkommissie |
NVVR | Nasionale Verkeersveiligheidsraad |
nw. | naamwoord |
NW. | noordwes |
O | Suurstof |
▇.▇. | ▇▇▇▇▇ andere |
▇.▇. | ▇▇▇▇▇▇▇▇ (▇▇▇▇▇ letters) |
o.l.v. | ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ van |
▇.▇. | ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ |
▇.▇.▇. | of naaste aanbod |
o.p.m. | omwentelings per minuut |
O/T | oortyd |
OBSA | Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika |
OD | ▇▇▇-Kaapse Onderwysdepartement |
oef. | oefening |
OESO | Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling |
off. | offisier |
onbep. | onbepaalde |
ondersk. | onderskeidelik of onderskeiding |
ondw. | onderwerp |
ong. | ongeveer |
ontv. | ontvang |
ontw. | ontwerp |
oorl. | oorlede |
OP | Oostelike Provinsie |
opm. | opmerking |
OPUL | Organisasie van Petroleumuitvoerlande |
opv. | opvoedkunde |
ord. | ordonnansie |
OT | Ou Testament |
OTM | Outomatiese Tellermasjien |
OVK | Onafhanklike Verkiesingskommissie |
OVS | Oranje Vrystaat |
P | parkering |
p. | pagina (bladsy) |
p.a. | per adres |
p.d. | per dag |
▇.▇. | per jaar |
▇.▇▇ | per kilogram |
p.m. | per maand |
p.p. | per persoon |
p.r. | pro rata |
p.s. | privaat sak of private sak |
p.u. | per uur |
p.w. | per week |
Pa | Pascal |
PAC | Pan-African Congress |
PANSAT | Suid-Afrikaanse Taalraad |
par. | paragraaf |
▇▇ | ▇▇▇▇ |
PE | Port ▇▇▇▇▇▇▇▇▇ |
pers. | persoon |
pet. | petroleum |
PFF | Progressiewe Federale Party |
PGN | plaaslike netwerk (“LAN local area network”) |
PGS | Primêre Gesondheidsorg |
PIM | Progressiewe Onafhanklike Beweging |
PIN | Persoonlike Identifikasienommer |
PK | Provinsiale Kennisgewing |
Pk. | Poskantoor |
pk. | perdekrag |
PL | pryslys |
PMG | Posmeester-generaal |
PNO | projeknetwerkontleding |
PO | posorder |
POF | Padongelukkefonds |
pop. | populasie |
POTS | privaat outomatiese taksentrale (eng. PABX) |
PPMS | proses- en produksiemetodestandaarde |
PR | Persoonlike rekenaar |
pres. | president |
priv. | privaat |
prof. | professor |
proff. | professore |
prok. | prokureur |
prov. | provinsie |
PS | Provinsiale Sekretaris |
Ps. | Psalm |
ps. | persent (%) |
PT | Pos- en Telekommunikasiewese |
Pt | platinum |
pt. | punt |
PUCHO | Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys |
PWV | Pretoria, Witwatersrand, Vereniging |
R | Rand of radius of regs of rivier |
r.p.m. | revolusie per minuut |
R/kg | rand per kilogram |
R33m | miljoen rand |
▇▇▇ | ▇▇▇▇ op Atoomkrag |
RAU | Randse Afrikaanse Universiteit |
rdl. | raadslid |
red. | redakteur of redaksie |
ref. | referent of referensie |
reg. | regering |
rek. | rekening |
rep. | republiek |
RGN | Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing |
RIV of “RIP” | rus in vrede (“rest in peace”) |
RK | ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ |
RSA | Republiek van Suid-Afrika |
RSAB | Raad van Suid-Afrikaanse Banke |
RSVP | ▇▇▇▇▇▇▇▇ s'il vous plait (antwoord asb. voor) |
▇▇ | ▇▇▇▇- en verblyfkoste |
s. of sek. | sekonde |
S.A. of SA | Suid-Afrika |
s.g. | soortlike gewig |
s.i. | syns insiens |
▇.▇. | ▇▇▇▇▇▇ jaartal |
s.nw. | selfstandige naamwoord |
Sa. | Saterdag |
SAA | Suid-Afrikaanse Lugdiens (eers ▇▇▇ genoem) |
SAB | Suid-Afrikaanse Biblioteek |
SABC | “South African Broadcasting Corporation” |
SABEK | Suid-Afrikaanse Besigheidskamer |
SABS | Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde |
SADU | Suid-Afrikaanse Doeane-unie |
SAGD | Suid-Afrikaanse Geheime Diens |
SAKR | Suid-Afrikaanse Krieketraad |
SAKRUK | Suid-Afrikaanse Koördinerende Raad vir Uitvoerende Kunste |
▇▇▇▇ | Suid-Afrikaanse Lugmag |
SALU | Suid-Afrikaanse Landbou Unie |
SAMWU | Suid-Afrikaanse Mynwerkersunie |
SANAB | Suid-Afrikaanse Narkotikaburo |
SANLAM | Suid-Afrikaanse Nasionale Lewensassuransiemaatskappy |
SAN-▇▇▇▇▇ | Suid-Afrikaanse Nasionale ▇▇▇▇▇ |
▇▇▇▇▇ | Suid-Afrikaanse Nasionale Raad vir Alkoholisme en Verdowingsmiddels |
SANTAM | Suid-Afrikaanse Nasionale Trust en Assuransiemaatskappy |
SANW | Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag |
SAOU | Suid-Afrikaanse Onderwysersunie |
SAP | Suid-Afrikaanse Polisie |
SAPA | Suid-Afrikaanse Pers Assosiasie |
SAPD | Suid-Afrikaanse Polisiediens |
SARB | Suid-Afrikaanse Reserwebank |
SARK | Suid-Afrikaanse ▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ |
SARVU | Suid-Afrikaanse Rugbyvoetbalunie |
SASOL | Suid-Afrikaanse Steenkool, Olie en Gaskorporasie |
SAT | Suid-Afrikaanse Toerisme |
SATOER | Suid-Afrikaanse Toeristekorporasie |
SAUK | Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie |
SAV | Suid-Afrikaanse Vloot |
SAVD | Suid-Afrikaanse Vervoerdienste |
SAVF | Suid-Afrikaanse Vrouefederasie |
SAVLU | Suid-Afrikaanse Vroue Landbou Unie |
SAW | Suid-Afrikaanse Weermag |
sekr. | sekretaris |
sekre. | sekretaresse |
sen. | senator |
Sept. | September |
sers. | sersant |
SG | standaardgraad |
sg. | sogenaamde |
SI | Internasionale ▇▇▇▇▇▇▇ bv. ℓ, kg (“Système International d'Unitès”) |
sin. | sinode of sinoniem |
skr. | skrywer |
SMS | Kortboodskapdiens (“Short message service”) |
So. | ▇▇▇▇▇▇ |
SOS | ▇▇▇▇▇-kode vir noodsein van skepe of vliegtuie |
SP | Staatspresident |
spes. | spesiaal |
SR | Studenteraad |
sr. | senior |
SSD | Sentrale Statistiekdiens |
St. | Sint |
st. | standerd |
sta. | stasie |
staatk. | staatkundige |
str. | straat |
SUKOVS | Streekraad vir die Uitvoerende Kunste in OVS |
supt. | superintendent |
SVE | Sentrale Verwerkingseenheid (“CPU – Central Processing Unit”) |
SVR | Sagtevrugteraad |
t. | metrieke ton |
t.b.v. | ten bate van |
t.e.m. | tot en met |
t.g.t. | ter geleëner tyd |
t.g.v. | ten gevolge van of ten gunste van |
▇.▇.▇. | Transvaalse Onderwysdiploma |
t.o.v. | ten opsigte van |
t.p. | ter perse |
t.s. | ter sake |
t.s.v. | ten spyte van |
t.w. | te wete |
tab. | tabel |
TB | Tuberkulose (tering) |
teenw. | teenwoordig |
tek. | tekening |
tel. | telefoon |
telw. | telwoord |
temp. | temperatuur |
teol. | teologie |
▇▇▇. | ▇▇▇▇▇▇▇▇▇ |
TK | Taalkommissie |
TMR | Tshwane Metropolitaanse Raad |
TO | telegrafiese oorplasing |
▇▇▇ | Transvaalse Onderwysdepartement |
TPA | Transvaalse Provinsiale Administrasie |
TRUK | Transvaalse Raad vir die Uitvoerende Kunste |
TRVU | Transvaalse Rugby-Voetbalunie |
TUT | Tshwane Universiteit vir Tegnologie |
TV | televisie |
tw. | tussenwerpsel |
U | Uraan |
▇▇▇ | ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ Onderwys |
UIF | Verenigde Onafhanklike Front |
uitbr. | uitbreiding |
uitdr. | uitdrukking |
UK | Uitvoerende Komitee |
UN | Universiteit van KwaZulu Natal |
UNESCO | Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie |
UNICEF | Verenigde Nasies se Kinderfonds |
UNISA | Universiteit van Suid-Afrika |
UOVS | Universiteit van die Oranje Vrystaat |
UP | Universiteit van Pretoria |
UPE | Universiteit van Port ▇▇▇▇▇▇▇▇▇ |
UPSA | Verenigde Party van Suid-Afrika |
UR | Uitvoerende Raad |
US | Universiteit van Stellenbosch |
uv | ultra violet |
(V/T) | ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ trekker (onvoldoende fondse) |
4x4 | viertrek (voertuig) |
UWK | Universiteit van ▇▇▇-Kaap |
V | volt of Romeinse 5 |
v. | vroulik |
v.C. | voor Christus |
v.d. | van die |
v.l.n.r. | van links na regs |
▇.▇. | ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ |
v.r.n.l. | van regs na links |
V/m | volt per meter |
val. | valuta |
VAT | Verwagte Afleweringstyd (“EDT estimated delivery time”) |
verg. | vergadering |
verk. | verkort |
vert. | vertaal |
verv. | vervolg |
verw. | verwysing |
VF | Vryheidsfront |
vgl. | vergelyk |
VIGS of Vigs | Verworwe Immuniteitsgebreksindroom |
VK | Verenigde Koninkryk |
vk. | ▇▇▇▇▇▇▇▇ |
▇▇▇ | Vereniging van Kamers van Koophandel |
VKO | videokassetopnemer (“VHS video home system”) |
VKRSA | Verenigde Krieketraad van Suid- Afrika |
vlg. | volgende |
VLO | Voedsel- en Landbou Organisasie |
VLU | Vroue Landbou Unie |
VLV | Vroue Landbouvereniging |
vm. | voormiddag |
VN | Verenigde Nasies |
VNOP | Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram |
vnw. | voornaamwoord |
VOC | Verenigde Oos-Indiese Kompanjie |
voegw. | voegwoord |
vol. | volume |
voors. | voorsetsel of voorsitter |
voorw. | voorwerp |
VP | vriespunt |
VPI | verbruikersprysindeks |
VPO | Vereniging van Prokureursordes |
Vr. | Vrydag |
vs. | versus (teen) |
VSA | Verenigde State van Amerika |
VSR | Verteenwoordigende Studenteraad |
VTA | Verwagte tyd van aankoms |
VTV | Verwagte tyd van vertrek |
VV | Verenigde Volke |
VVB | Verdienste voor belasting |
VVV | vreemde vlieënde voorwerp |
VWA | vierwielaandrywing of voorwielaandrywing |
w.p.m. | woorde per minuut |
WAT | Woordeboek van die Afrikaanse Taal |
WBGK | Wêreldbond van Gereformeerde Kerke |
WBR | Wêreldboksraad |
WBV | Wêreldboksvereniging |
wdb. | woordeboek |
wed. | weduwee |
weerk. | weerkunde of weerkundige |
wew. | wewenaar |
WGO | Wêreldgesondheidsorganisasie |
WHO | Wêreldhandelsorganisasie |
wisk. | wiskunde |
Wits | Universiteit van die Witwatersrand |
wk. | wisselkoers |
WL | westerlengte |
wnd. | waarnemend |
WNNR | Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad |
WO | Wêreldoorlog |
Wo. | Woensdag |
WP | Westelike Provinsie |
WVK | Waarheid- en Versoeningskommissie |
ww. | werkwoord |
WWF | Wêreldnatuurfonds (“Worldwide Fund for Nature”) |
www of WWW | Wêreldwye Web of wêreldwye web |
X | Romeinse 10 |
YSKOR | Suid-Afrikaanse Yster en Staal Industriële Korporasie Beperk |
Z. | Zoeloe of Zulu |
ZCC | “Zion Christian Church” |
Zim. | Zimbabwe |
Zn | Sink |
