Wysigingsheffing Voorbeeld Klousules

Wysigingsheffing n Plan mag in enige stadium verander word, op voorwaarde dat ons met die wysiging saamstem. Ons xxx 'n wysigingsheffing hef as die wysiging voor 'n wysigingheffingsdatum gedoen word. Die wysigingheffingsdatum word aan die begin bepaal en verander nie by daaropvolgende wysigings nie. Aparte wysigingheffingsdatums is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing. Die wysigingsheffing xxx van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop. Die huidige wysigingsheffing vir die mees algemene wysigings word in die staat aangedui.
Wysigingsheffing n Plan mag in enige stadium verander word, op voorwaarde dat ons met die wysiging saamstem. Ons xxx xxx 'n wysigingsheffing hef nie.
Wysigingsheffing n Plan mag in enige stadium verander word, op voorwaarde dat ons met die wysiging saamstem. Ons xxx 'n wysigingsheffing hef as die wysiging voor die wysigingheffingsdatum gedoen word. Die wysigingheffingsdatum word aan die begin bepaal en verander nie by daaropvolgende wysigings nie. Die wysigingsheffing xxx van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop. Die huidige wysigingsheffing vir die mees algemene wysigings word in die staat aangedui.