WYSIGING Voorbeeld Klousules

WYSIGING. 5.1 Enige wysiging of verandering aan hierdie ooreenkoms xxx xxxxxx geldig wees as beide partye daartoe skriftelik ingestem het en sodanige wysiging of veranderings deur beide partye geteken is. 6.
WYSIGING. 14.1 Geen ooreenkoms tussen die partye om hierdie ooreenkoms te kanselleer, te wysig of daaraan toe te voeg, is bindend of het enige regsgeldigheid tensy dit op skrif gestel en deur die partye onderteken is nie. 14.2 Die partye aanvaar hiermee en ag hulself onherroeplik gebonde aan die inhoud van die Bylaes tot hierdie ooreenkoms. 15.
WYSIGING. Hierdie koopkontrak stel die hele ooreenkoms tussen die partye daar en geen modifikasie, wysiging of verandering daarvan xxx geldig wees nie, tensy dit op skrif gestel en deur albei partye onderteken is. 11.
WYSIGING. Geen verandering, wysiging of opskorting van enige van die terme van hierdie ooreenkoms of enige ooreengekome kansellasie daarvan xxx geldig xxxx xxxxx dit op skrif gestel is en deur beide partye onderteken is.
WYSIGING. Geen wysiging (insluitende van hierdie bepaling) van of byvoeging tot of kansellasie- ooreenkoms en/of verlengings-ooreenkoms van hierdie ooreenkoms xxx op die partye bindend wees of enige regskrag hê nie, tensy dit op skrif gestel en deur die partye onderteken is. 18.
WYSIGING. Geen verandering, wysiging of opskorting van enige van die bepalings van hierdie ooreenkoms of enige ooreengekome kansellasie daarvan xxx geldig xxxx xxxxx dit op skrif gestel is en deur albei partye onderteken is nie. 27.
WYSIGING. Geen byvoeging, wysiging, konsensuele kansellasie of novasie van hierdie ooreenkoms en geen afstanddoening van enige reg vanuit hierdie ooreenkoms of die verbreking of beëindiging daarvan, xxx xxx xxxx xxxx xxx xxxxx dit op skrif gestel word en deur albei partye of hul behoorlik gemagtigde verteenwoordigers onderteken word. Met dien verstande dat geen sodanige byvoeging, wysiging, novasie of afstanddoening, behalwe in die geval van ‘n byvoeging tot of wysiging van Bylaes C en D, bewerkstellig xxx word xxxxxx die voorafgaande goedkeuring van die uitvoerende beampte nie. 22
WYSIGING. 11.1 Hierdie mandaat maak die hele ooreenkoms tussen die partye uit, en geen modifikasie, wysiging of verandering hieraan is geldig nie, tensy dit op skrif gestel en deur beide partye hierby onderteken is nie. 12.
WYSIGING. Geen wysiging of ooreengekome kansellasie van hierdie Handelsooreenkoms xxx geldig en bindend xxxx xxxxx dit op skrif gestel en onderteken deur of namens die partye. 13.