Werksure Voorbeeld Klousules

Werksure. 5.1. Normale werktyd xxx .................. ure per week beloop, wat xxxx volg saamgestel word: Maandag tot Vrydag: van ………. vm tot ……….. nm Etenstyd: van ………….. tot …………….. Ander rustye: .………………...………………..... Saterdae: van..……….…. vm tot ……..…. nm Met etenstyd: van …….....…. tot ……….…... 5.2. Werksure xxx gedurende die maande ..…………......... tot …….....…… met ‘n maksimum van vyf ure per week verleng word en gedurende die maande …………… tot ……….…. met dieselfde aantal ure ingekort word. Vergoeding xxx regdeur dieselfde xxx. 5.3. Xxxxxx xxx slegs van tyd tot tyd met wedersydse instemming gewerk word, teen ‘n tarief van een en ‘n half keer die normale uurlikse tarief. Oortyd word bereken as enige tyd gewerk meer as die normale daaglikse werksure. 5.4. In die geval waar daar weens onvoorsiene omstandighede minder as 4 uur per dag gewerk word, xxx die werknemer vir ten minste 4 uur vergoed word.
Werksure. 8.1 Die plaaswerker xxx gewone ure per xxx xxxx. (Nota: Nie meer as 45 gewone ure per week nie.) 8.2 Normale werksure is van tot . 8.3 Verlenging van werksure Die partye kom hiermee ooreen om die gewone werksure van die plaaswerker te xxxxxxx xxxx uiteengesit in aanhangsel “B” hiertoe. 9.
Werksure. Vanweë die aard van die werknemer se pos is vaste diensure nie moontlik nie. ’n Minimum van 45 werksure per week (vir voltydse termynpos) word op ´n skiktyd grondslag veronderstel. Die werksure moet so gereël word dat alle pligte van die pos nagekom word en by die gemeente se roetines inpas. Daar xxx xxx xxx tot tyd van die werknemer verwag word om pligte buite sy normale werksure te verrig. Vergoeding vir werk buite normale kantoorure en oor naweke word geag ingesluit xx xxxx by die werknemer se TKVI-pakket. Deeltydse termynposte se werksure word dienooreenkomstig afwaarts aangepas volgens die operasionele omstandighede van die gemeente. Die vergoedingspakket (TKVI) word ook dienooreenkomstig daarmee afwaarts aangepas. 4.7
Werksure. 5.1 Werksure xxx van 08h00 tot 17h00 op weeksdae wees. Xxxx xxx van die WERKNEMER verwag word om op Saterdae vanaf tot xx xxxx. Die WERKGEWER xxx xxxxx nie van die werknemer verwag om meer as 45 uur normal ure se werk xx xxxx nie. 5.2 Die WERKNEMER is geregtig op 'n maaltydbreuk van dertig aaneenlopende minute. Onderbrekings xxx normaalweg nie toegelaat word nie, maar operasionele omstandighede kan 'n onderbreking regverdig waarop ekwivalente tyd af gegee xxx word. 6.
Werksure. Die voorskrifte met betrekking tot die werksure van ‘n opvoeder bepaal onder meer xxxx volg: • ‘n Opvoeder moet minstens 7 uur per dag by sy werkplek wees. • ‘n Opvoeder moet verantwoording vir minstens 1800 werksure per jaar kan doen. • Die werkgewer is onder bepaalde voorwaardes geregtig om tot ‘n maksimum van 80 uur per jaar buite die formele skooldag of gedurende skoolvakansies vir professionele ontwikkeling van ‘n opvoeder te vereis. ‘n Opvoeder kan nie aanspraak maak op addisionele besoldiging vir enige diens of werk wat xx xxxx ‘n bevoegde gesag aangesê word om te verrig nie. Hy mag voorts nie met of sonder besoldiging buite die onderwysinrigting werk verrig sonder vooraf goedkeuring van die werkgewer nie.
Werksure. Alle Staatsdienspersoneel wat ingevolge die Staatsdienswet, 1994 aangestel is, is verplig om ’n volle 40-uur werkweek (etenstye uitgesluit) te handhaaf.
Werksure. As gevolg van die aard van die xxxxxxx xx beroep is dit nie moontlik om vasgestelde werksure te bepaal nie. Die hou van dienste op 'n Xxxxxx xxx beskou word as "gewone werk" xxxx uiteengesit in Afdeling 16(2) van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, Wet Nr. 75 van 1997. Dit word egter van die xxxxxxx verwag om geredelik beskikbaar xx xxxx vir die uitvoering van sy/haar pligte teenoor die gemeente, onderhewig aan die bepalings van Afdeling 11 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes. Wet Nr. 75 van 1997. 4.9
Werksure. Vanweë die aard van u pos is vaste diensure nie moontlik nie. 'n Minimum van 45 werksure per week word egter op 'n skiktyd-grondslag veronderstel. Die werksure moet dus so gereël word dat alle pligte van die pos nagekom word en by die gemeente se roetines inpas. 7.
Werksure. Vanweë die aard van die werknemer se pos is vaste diensure nie moontlik nie. „n Minimum van 45 werksure per week word op ´n skiktyd grondslag veronderstel. Die werksure moet so gereël word dat alle pligte van die pos nagekom word en by die gemeente se roetines inpas. Daar xxx xxx xxx tot tyd van die werknemer verwag word om pligte buite sy normale werksure te verrig. Vergoeding vir werk buite normale kantoorure en oor naweke word geag ingesluit xx xxxx by die werknemer se TKVI- pakket. 4.7
Werksure. Normale werksure ure is van tot elke dag en xxx xxx xxxx kalenderweek. Die Werknemer is geregtig op ‘n ete breek van een uur vanaf 13:00 tot 14:00. 5