VERTROULIKHEID Voorbeeld Klousules

VERTROULIKHEID. 10.1. Jy onderneem om nie op enige tydstip enige Persoonlike Inligting rakende GROOTfm 90.5 NPC, sy besigheid, personeel, werknemers, agente of direkteure aan enigiemand te openbaar of bekend xx xxxx, te kommunikeer of andersins te publiseer of versprei nie. 10.2. Jy mag nie jou betrokkenheid by die Kompetisie of die xxxx dat jy ‘n prys gewen het op enige wyse sonder die voorafgaande skriftelike toestemming van GROOTfm 90.5 NPC publiseer nie. 11.
VERTROULIKHEID. 13.1 Die Werknemer bevestig dat hy/sy in geen stadium, regstreeks of onregstreeks, enige vertroulike inligting rakende die Universiteit en sy sake xxx gebruik, publiseer, versprei, openbaar of andersins daaruit xxx baat of enige wins daaruit xxx xxx, hetsy vir sy/haar eie voordeel of vir die voordeel van ‘n ander nie, tensy spesifiek deur die Universiteit aangesê om dit te doen. 13.2 Die Werknemer stem in dat met die beëindiging van sy/haar diens of op versoek van die Universiteit hy/sy onmiddellik alle dokumente en ander items (insluitende korrespondensie, notules, memoranda en ander dokumente en items xxx xxxxx aard ook al), insluitende alle afskrifte wat in die Werknemer se besit gekom het gedurende sy/haar diens by die Universiteit en wat op enige wyse die sake van die Universiteit raak, aan die Universiteit xxx oorhandig. 14.
VERTROULIKHEID. 10.1. Jy onderneem om nie op enige tydstip enige Persoonlike Inligting rakende Radio Tygerberg 104 FM NPC, sy besigheid, personeel, werknemers, agente of direkteure aan enigiemand te openbaar of bekend xx xxxx, te kommunikeer of andersins te publiseer of versprei nie. 10.2. Jy mag nie jou betrokkenheid by die Kompetisie of die xxxx dat jy ‘n prys gewen het op enige wyse sonder die voorafgaande skriftelike toestemming van Radio Tygerberg 104 FM NPC publiseer nie. 11.
VERTROULIKHEID. 1. Alle inligting wat deur die bevoegde owerhede van die Partye verskaf en ontvang word, moet vertroulik gehou word. 2. Sodanige inligting moet slegs openbaar gemaak word aan persone of owerhede (ook xxxx en administratiewe liggame) wat gemoeid is met die doeleindes in Artikel 1 vermeld, en moet deur sodanige persone of owerhede vir slegs sodanige doeleindes gebruik word, insluitende die bepaling van enige xxxxx. Inligting mag, vir hierdie doeleindes, in openbare hofverrigtinge of in regterlike beslissings openbaar gemaak word. 3. Sodanige inligting mag nie sonder die uitdruklike skriftelike toestemming van die bevoegde owerheid van die versoekte Party vir enige xxxxx xxxx as die doeleindes in Artikel 1 vermeld, gebruik word nie. 4. Inligting wat ingevolge hierdie Xxxxxxxxxx aan 'n versoekende Party verskaf word, mag aan geen ander jurisdiksie openbaar gemaak word nie. ARTIKEL 8
VERTROULIKHEID. (1) Dit is 'n misdryf indien iemand inligting openbaar maak wat daardie persoon bekom het tydens die uitoefening of verrigting van 'n bevoegdheid of plig ingevolge hierdie Wet en wat op die finansiële of besigheidsaangeleenthede van enige xxxxx xxxxxxx betrekking het, behalwe indien die inligting openbaar gemaak word ter nakoming van die bepalings van enige wet- (a) om iemand in staat te stel om 'n werksaamheid te verrig of 'n bevoegdheid uit te oefen ingevolge 'n dienswet; (b) vir die doeleindes van die behoorlike administrasie van hierdie Wet; (c) vir die doeleindes van die regspleging. (2) Subartikel (1) verhinder nie die openbaarmaking van enige inligting betreffende 'n werkgewer se nakoming of nie-nakoming van die bepalings van 'n dienswet nie. (3) Die rekord van 'n mediese ondersoek wat ingevolge hierdie Wet gedoen is, moet vertroulik gehou word en mag sleg beskikbaar gestel word- (a) ooreenkomstig mediese praktyksetiek; (b) indien dit regtens of by hofbevel vereis word; of (c) indien die werknemer skriftelik tot die vrystelling van die inligting ingestem het. 91 Antwoorde nie in strafregtelike verrigtinge gebruik te word nie Xxxx antwoord deur iemand op 'n vraag deur 'n persoon wat 'n ondersoek doen ingevolge artikel 53 of deur 'n arbeidsinspekteur ingevolge artikel 66 mag teen so iemand in enige strafregtelike verrigtinge gebruik word nie, behalwe in verrigtinge ten opsigte van 'n xxxx van meineed of die doen van 'n vals verklaring. 92 Dwarsboming, onbehoorlike beïnvloeding en bedrog Dit is 'n misdryf om- (a) 'n persoon wat 'n werksaamheid ingevolge hierdie Wet verrig, te dwarsboom of te poog xx xxx of xxxx onbehoorlik te beïnvloed; (b) enige voorgeskrewe dokument deur middel van bedrog of valse voorwendsels of deur die aanbieding of voorlegging van 'n vals of nagemaakte dokument te verkry of te poog om dit te verkry; (c) voor xx xxx om 'n arbeidsinspekteur of enige xxxxx xxxxxxx wat 'n werksaamheid ingevolge hierdie Wet verrig, xx xxxx; (d) xx xxxxx of te versuim om enige wettige vraag gestel deur 'n arbeidsinspekteur of 'n xxxxx xxxxxxx wat 'n werksaamheid ingevolge hierdie Wet verrig, volledig te beantwoord; (e) xx xxxxx of te versuim om aan enige wettige versoek van, of wettige bevel deur, 'n arbeidsinspekteur of 'n xxxxx xxxxxxx wat 'n werksaamheid ingevolge hierdie Wet verrig, te voldoen; (f) 'n arbeidsinspekteur of 'n xxxxx xxxxxxx wat 'n werksaamheid ingevolge hierdie Wet verrig, te belemmer of te dwarsboom. 93 Strawwe (1) Enige landdroshof...
VERTROULIKHEID. U erken en stem saam dat die Programmatuur oor ’n aansienlike tydperk en teen aansienlike koste deur TomTom ontwikkel is, dat dit vertroulik is en dat dit ’n handelsgeheim is wat aan TomTom en/of derde partye behoort. U stem in om die Programmatuur xxxxxx vertroulik te onderhou, en om dit nie aan enige persoon xx xxx of beskikbaar xx xxxx nie. 5)
VERTROULIKHEID. Senwes xxx enige inligting wat verband hou met hierdie mandaat, sowel as die uitvoering daarvan, as vertroulik hanteer en xxx xxxx inligting met betrekking tot die Kliënt of die Kliënt se instruksies openbaar maak nie, tensy openbaring vereis word ten einde wetgewende voldoening te verseker. 6.
VERTROULIKHEID. Die partye stem ooreen dat alle inligting rakende mekaar se sake en wat bekom word gedurende die loop van sake of handel, of wat uit sakepraktyke afgelei kan word, vertroulik xxx xxxx en xxx en dat die partye onderneem om geen inligting aan iemand bekend xx xxxx xxxxxx die voorafgaande skriftelike magtiging van die ander party nie. 16.
VERTROULIKHEID. Alle inligting verskaf aan of ontvang deur die bevoegde owerhede van die Kontrakterende Partye ingevolge hierdie Xxxxxxxxxx, xxx as vertroulik hanteer word. Sodanige inligting mag slegs bekend gemaak word aan persone of owerhede (insluitend xxxx en administratiewe liggame) in die jurisdiksie van die Kontrakterende Party bemoeid met die aanslaan of insameling van , die afdwing of vervolging met betrekking tot, of die beslissing van appèlle in verband met, die belastings in hierdie Ooreenkoms benoem. Sodanige persone of owerhede xxx sodanige inligting slegs vir sodanige doeleindes gebruik. Hulle mag die inligting openbaar maak in openbare hofverrigtinge of in regsbesluite. Die inligting mag nie aan enige xxxxx xxxxxxx of entiteit of owerheid of enige ander jurisdiksie bekend gemaak word sonder die uitdruklike skriftelike toestemming van die bevoegde owerheid van die ander Kontrakterende Party nie. ARTIKEL 9
VERTROULIKHEID. Die Handelaar onderneem om geen vertroulike inligting in verband met die produk en die MAATSKAPPY se sake of wyse van besigheid bedryf aan enige derde party te openbaar nie behalwe sover dit nodig is om die produk effektief te bemark. 15.