TROETELDIERE Voorbeeld Klousules

TROETELDIERE. GEEN troeteldiere word op die perseel of in die woonstel toegelaat nie.
TROETELDIERE. Inwoners moet ASSEBLIEF ▇▇▇▇ dra dat hulle troeteldiere nie die oorsaak is van onenigheid tussen bure nie. 7.1 Die plaaslike bestuursordonnansies met betrekking tot troeteldiere ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ afdwingbaar wees. 7.2 Troeteldiere ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ geen omstandighede toegelaat word om vry binne die Ontwikkeling rond te loop nie, en honde moet te alle tye aan ‘n leiband wees binne die gemeenskaplike areas van die Ontwikkeling. 7.3 Pluimvee, duiwe, voëlhokke, wilde diere en vee mag onder geen omstandighede binne die Ontwikkeling aangehou word nie. 7.4 Die BBWHV behou die reg voor om ‘n eienaar te versoek ▇▇ ▇▇▇ ▇▇ troeteldier(e) ontslae ▇▇ ▇▇▇▇ indien dit ergernis vir ander inwoners veroorsaak.
TROETELDIERE. Honde en ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ as ‘n reël nie in die ontwikkeling toegelaat word nie. Versoeke vir toestemming tot die aanhou van troeteldiere ▇▇▇, onderworpe aan bepaalde voorwaardes, deur die VERLOREN Huiseienaarsvereniging oorweeg word. Sodanige toestemming berus uitsluitlik op die diskresie van die Vereniging en hulle besluit is finaal. ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ is te eniger tyd onderworpe aan hersiening indien troeteldiere tot so ‘n mate probleme veroorsaak dat klagtes daaroor by die Vereniging ingedien word. Geen versteuring van wild of ongerief vir naburige eienaars as gevolg van bogenoemde goedkeuring ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ word nie. Genoemde toestemming kan gevolglik sonder vooraf kennisgewing en met onmiddellike inwerkingtreding teruggetrek word. Die VERLOREN Huiseienaarsvereniging se beslissing in enige dispuut in hierdie verband is finaal. ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ toegelaat word sodra die VERLOREN Huiseienaarsvereniging stalfasiliteite op die toegewese perseel voorsien en gefinaliseer het. Geen stalle mag op ‘n erf gebou word nie, en perde ▇▇▇ ▇▇▇ toegelaat word ▇▇ ▇▇▇▇▇ die ontwikkeling te ▇▇▇ ▇▇▇.
TROETELDIERE. 10.9.1 Geen troeteldiere word in koshuise of op enige koshuisterrein toegelaat nie.
TROETELDIERE. 4.1 Slegs 2 troeteldiere per huis word in Lilydale toegelaat.
TROETELDIERE. 17.1 ‘n Bewoner van ‘n ▇▇▇▇ mag nie sonder die skriftelike toestemming van die bestuur enige ▇▇▇▇, reptiel of voël op die eiendom aanhou nie, en sodanige toestemming word nie sonder goeie redes weerhou nie. 17.2 Wanneer die bestuur sodanige toestemming ▇▇▇▇▇▇▇ of enige tyd daarna, kan hulle enige redelike voorwaardes stel. 17.3 Die bestuur kan sodanige toestemming terugtrek indien enige voorwaarde opgelê kragtens subreël 17.2 , verbreek word.