REGSKOSTE Voorbeeld Klousules

REGSKOSTE. Die skuldige party is aanspreeklik vir alle regskoste aangegaan deur die benadeelde party, die AFSLAER en sy agent / prokureur om die bepalings van hierdie ooreenkoms af te dwing op die skaal xxxx tussen prokureur en kliënt, insluitende invorderingskommissie. 15.
REGSKOSTE. 10.1 Die VERKOPER aanvaar aanspreeklikheid vir sy rekening en xxx op aanvraag aan die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS alle transport fooie tesame met BTW daarop betaal; 10.2 Die KOPER aanvaar aanspreeklikheid vir sy rekening en xxx op aanvraag aan die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS alle verbandfooie en uitgawes tesame met BTW daarop betaal.
REGSKOSTE. Indien die verkoper regsaksie teen die koper instel voortspruitend uit enige verkoopooreenkoms, xxx die xxxxx aanspreeklik wees vir die betaling van die verkoper se regskoste op ʼn prokureur-en-eie-kliënt skaal.
REGSKOSTE. Indien enige party regskoste aangaan ten einde die ooreenkoms af te xxxxx, xxx die onsuksesvolle party die regskoste van die suksesvolle party betaal op ʼn prokureur-en-kliëntskaal. 41.
REGSKOSTE. Die skuldige partye in geval van kontrakbreuk xxx aanspreeklik wees vir betaling van alle regskoste van die verontregte party op 'n prokureur- en eie kliëntbasis op aanvraag binne 7 dae in die geval waar daar kontrakbreuk xxx xxxxx aard ookal) gepleeg word. 20.
REGSKOSTE. Indien die Skool ‘n prokureur opdrag gee weens enige optrede of versuim van die Ouers en die Skool daaromtrent suksesvol is, betaal die Ouers al die Skool xx xxxxx, bereken volgens die Riglyne van die Kaapse Wetsgenootskap vir nie-litigasiefooie xxxx van tyd tot tyd gepubliseer. 17.
REGSKOSTE. Indien enige party regstappe moet neem om hierdie ooreenkoms en voorwaardes af te xxxxx, xxx die onsuksesvolle party die ander party xx xxxxx betaal op ʼn skaal xxxx tussen prokureur-en- eie-kliënt. 15
REGSKOSTE. In enige regsgeding of aansoek, of arbitrasieverrigtinge tussen die Partye, aanvaar die Verkoper aanspreeklikheid vir die betaling xxx xxxxx op die skaal xxxx tussen prokureur en eie kliënt insluitende invorderingskommissie, opsporingsfooie, krediet- of ander versekeringspremies wat VKB mag aangaan ten einde sy regte teen die Verkoper suksesvol te beskerm en, in geval die geding in die Landdroshof ingestel is, die fooie van die advokaat op verhoogde skaal, xxxxx fooie, in geval van ’n geskil oor die omvang daarvan, getakseer moet word deur die voorsitter van die Vrystaatse Vereniging van Advokate (Bloemfontein). Die Verkoper onderneem xx xxxxx op sodanige xxxxx xx betaal vanaf die datum waarop dit getakseer of op die bedrag daarvan ooreengekom is tot datum van betaling, teen die xxx heersende Prima Rentekoers. 13.
REGSKOSTE n Eienaar is verantwoordelik vir en betaal van alle regskoste, insluitend die koste tussen advokaat en kliënt op 'n prokureur en eie kliënt invorderingskaal, uitgawes en heffings aangegaan deur die Regspersoon vir die verhaling van agterstallige heffings, of enige ander agterstallige bedrae wat deur die eienaar aan die Regspersoon verskuldig is, of ter nakoming van hierdie reëls, die gedragsreëls of die Wet. 27.