OKKUPASIE Voorbeeld Klousules

OKKUPASIE. Op geen tydstip tydens verblyf mag die aantal mense in die woonstel meer as 5 wees nie.
OKKUPASIE. Okkupasie xxx aan die Werkgewer gegee word op die datum van voltooiïng van die werke, mits die kontrakprys ten volle betaal is, of waarborge daarvoor gelewer is tot die redelike bevrediging van die Kontrakteur. 6.
OKKUPASIE. 3.1 Okkupasie van die eiendom xxx aan die xxxxx xxxxx word op op voorwaarde dat die okkupasiehuur vooruitbetaalbaar is. Indien die okkupasie- en registrasiedatum nie dieselfde is nie, sal die party in okkupasie, terwyl die eiendom in die naam van die ander party getegistreer is, maandeliks vooruit okkupasiehuur ten bedrae van R ( ) betaal. Hierdie bedrag moet sonder enige aftrekkings en vry van enige bankkoste aan die oordragprokureur betaal word, voor of op die eerste van elke maand. 3.2 Vanaf datum van okkupasie of registrasie, xxxxx die vroegste is, xxx die xxxxx die verantwoordelikheid neem vir die betaling vir alle water- en elektrisiteitsverbruik. 3.3 Indien registrasie van oordrag, as gevolg van die toedoen van die koper nie plaasgevind het binne 6 (ses) maande nadat daar voldoen is aan die opskortende voorwaarde/s hierin vermeld nie, sal die okkupasiehuur- bedrag met onmiddellike effek aangepas word tot ‘n bedrag gelykstaande aan 1% van die volle koopprys per maand. 3.4 Die partye kom ooreen dat daar geen huurkontrak tussen hul tot stand kom nie en gevolglik dat geen regte en verpligtinge xxxx geskep in die Wet op Huurbehuising 50 van 1999 geskep word nie. 4.
OKKUPASIE. 3.1 Okkupasie van die eiendom xxx aan die xxxxx xxxxx word op , on condition that op voorwaarde dat die the occupational rent is paid in advance. If the date of occupation does not coincide with the registration date, the party enjoying occupation of the property whilst it is registered in the name of the other party, shall pay the other party occupational interest monthly in advance in the amount of R ( ). This amount is to be paid to the transferring attorney, on or before the first of every month without any deductions or bank charges. 3.2 From the date of occupation or registration, whichever occurs the first, the purchaser takes responsibility for the payment of all water and electricity consumption. 3.3 In the event that transfer of the property has not taken place within 6 (six) months after the fulfillment of all the suspensive conditions herein as a result of the purchaser’s delay, the occupational rent will be adjusted with immediate effect to an amount equal to 1% of the full purchase price per month. 3.4 The parties agree that there is no lease agreement between them and therefore no rights and obligations as created in the Housing Rental Act 50 of 1999 are applicable. okkupasiehuur vooruitbetaal is. Indien die okkupasie- en registrasiedatum nie dieselfde is nie, sal die party in okkupasie, terwyl die eiendom in die naam van die ander party geregistreer is, maandeliks vooruit okkupasiehuur ten bedrae van R ( ) betaal. Hierdie bedrag moet sonder enige aftrekkings en vry van enige bankkoste aan die oordragprokureur betaal word, voor of op die eerste van elke maand. 3.2 Vanaf datum van okkupasie of registrasie, xxxxx die vroegste is, xxx die xxxxx die verantwoordelikheid neem vir die betaling vir alle water- en elektrisiteitsverbruik. 3.3 Indien registrasie van oordrag, as gevolg van die toedoen van die koper nie plaasgevind het binne 6 (ses) maande nadat daar voldoen is aan die opskortende voorwaarde/s hierin vermeld nie, sal die okkupasiehuurbedrag met onmiddellike effek aangepas word tot ‘n bedrag gelykstaande aan 1% van die volle koopprys per maand. 3.4 Die partye kom ooreen dat daar geen huurkontrak tussen hul tot stand kom nie en gevolglik dat geen regte en verpligtinge xxxx geskep in die Wet op Huurbehuising 50 van 1999 geskep word nie. 4.
OKKUPASIE. 5.1 Okkupasie van die gebou xxx gegee word aan en geneem word deur die WERKGEWER op die OKKUPASIEDATUM, met dien verstande dat indien die ONTWIKKELAAR nie in staat is vir watter rede ookal om voordelige okkupasie aan die WERKGEWER xx xxx op die bogemelde OKKUPASIEDATUM nie, en die ONTWIKKELAAR het die WERKGEWER minstens 30 (DERTIG) dae voor die aanvanklike OKKUPASIEDATUM xxxxxx xxxxx daarvan, xxx die WERKGEWER okkupasie neem op ‘n datum wat bepaal xxx word en skriftelik bevestig xxx word xxxx die ONTWIKKELAAR. 5.2 Okkupasie xxx geneem word op die OKKUPASIEDATUM, ongeag of daar omgesien is na al die opknappings. 5.3 Die OKKUPASIEDATUM xxx xxxxx geen omstandighede deur die WERKGEWER uitgestel word nie, of die WONING geag word nie substansieel leefbaar xx xxxx nie omrede enige verbeteringe, toevoegings of wysigings wat deur of op versoek van die WERKGEWER aan die WONING aangebring te word nie voltooi is nie. 5.4 Die WERKGEWER xxx alleenlik geregtig wees op okkupasie van die Eiendom na betaling van alle bedrae verskuldig deur die WERKGEWER aan die ONTWIKKELAAR in terme van hierdie ooreenkoms, insluitende sonder beperking die RETENSIE (indien enige), elektriese deposito, die water deposito en ekstras voortgeset in die rekening van die ONTWIKKELAAR of sy Agent en na nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie ooreenkoms. Dit word spesifiek vervat dat die WERKGEWER nie geregtig xxx xxxx op okkupasie van die WONING nie indien daar enige RETENSIE gehou word deur die FINANSIERINGSVERSKAFFER. 5.5 Die WERKGEWER erken dat op die OKKUPASIEDATUM die gemeenskaplike eiendom en ander wonings onvoltooid mag wees en dat die okkupeerders noodsaaklikerwys ongerief van bouwerksaamhede en van geraas as gevolg daarvan moet verduur en dat die WERKGEWER nie enige eis hoegenaamd teen die ONTWIKKELAAR xxx hê omrede sodanige ongerief. 5.6 Die WERKGEWER xxx aanspreeklik wees om sy eie huishoudversekering uit te neem vanaf die OKKUPASIEDATUM en xxx xxxx eis hoegenaamd teen die ONTWIKKELAAR hê as gevolg van ‘n inbraak, verlies of skade veroorsaak op die eiendom. 6.