Inwerkingtreding. 1. Elkeen van die Kontrakterende State stel die ander in kennis, deur middel van die diplomatieke kanaal, van die afhandeling van die prosedures wat ingevolge elkeen se reg vereis word om hierdie Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel. Hierdie Konvensie tree in ▇▇▇▇▇▇▇ op die datum van ontvangs van die laaste van hierdie kennisgewings en is daarna van toepassing: (a) in Suid-Afrika: (i) met betrekking tot belastings wat by die bron teruggehou word, ten opsigte ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ betaal of gekrediteer op of na 1 Januarie eersvolgende op die datum waarop hierdie Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ tree; en (ii) met betrekking tot ander belastings, ten opsigte van belasbare jare beginnende op of na 1 Januarie eersvolgende op die datum waarop heirdie Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ tree; (b) in die Verenigde Koninkryk: (i) ten opsigte van inkomstebelasting en kapitaalwinsbelasting, vir enige jaar van aanslag beginnende op of na 6 April in die kalenderjaar eersvolgende op dié waarin hierdie Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ tree; (ii) ten opsigte van maatskappybelasting, vir enige finansiële jaar beginnende op of na 1 April in die kalenderjaar eersvolgende op dié waarin hierdie Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ tree. 2. Die Konvensie tussen die Regering van die Republiek van Suid-Afrika en die Regering van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland wat op 21 November 1968 in Londen onderteken is, word opgesê en is nie meer van krag nie ten opsigte van belastings waarop hierdie Konvensie van toepassing is ingevolge die bepalings van paragraaf 1 van hierdie Artikel.
Appears in 1 contract
Sources: Dubbelbelasting Ooreenkomste
Inwerkingtreding. 1. Elkeen Elk van die Kontrakterende State stel die ander skriftelik in kennis, deur middel van die diplomatieke kanaal, van die afhandeling voltooiing van die prosedures wat ingevolge elkeen se sy reg vir die inwerkingtreding van hierdie Ooreenkoms vereis word om hierdie Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stelword. Hierdie Konvensie Die Ooreenkoms tree in ▇▇▇▇▇▇▇ werking op die datum van ontvangs van die laaste van hierdie kennisgewings en kennisgewings.
2. Die beplings van die Ooreenkoms is daarna van toepassing:—
(a) in Mauritius, op inkomste ten opsigte van enige inkomstejaar beginnende op of na die eerste dag van Januarie wat eerste volg op die datum waarop die Ooreenkoms van krag word; en
(b) in Suid-Afrika:—
(i) met betrekking tot belastings wat by die bron teruggehou word, ten opsigte ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ van bedrae betaal of gekrediteer op of na 1 die eerste dag van Januarie eersvolgende wat eerste volg op die datum waarop hierdie Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ treedie Ooreenkoms van krag word; en
(ii) met betrekking tot ander belastings, ten opsigte van belasbare jare beginnende op of na 1 Januarie eersvolgende op die datum waarop heirdie Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ tree;
(b) in die Verenigde Koninkryk:
(i) ten opsigte van inkomstebelasting en kapitaalwinsbelasting, vir enige jaar van aanslag beginnende op of na 6 April in die kalenderjaar eersvolgende eerste dag van Januarie wat eerste volg op dié waarin hierdie Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ tree;
(ii) ten opsigte die datum waarop die Ooreenkoms van maatskappybelasting, vir enige finansiële jaar beginnende op of na 1 April in die kalenderjaar eersvolgende op dié waarin hierdie Konvensie in ▇▇▇▇▇▇▇ treekrag word.
23. Die Konvensie Ooreenkoms tussen die Regering van die Republiek van Mauritius en die Regering van die Republiek van Suid-Afrika ter vermyding van dubbele belasting en die Regering ter voorkoming van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland wat fiskale ontduiking met betrekking tot belastings op 21 November 1968 in Londen onderteken isinkomste, geteken te Pretoria op 5 Julie 1996, word opgesê met ingang van die inwerkingtreding van hierdie Ooreenkoms en is nie meer hou op om van krag nie toepassing te wees vir enige tydperk daarna ten opsigte van belastings waarop hierdie Konvensie van toepassing is ingevolge waarvan die bepalings van paragraaf 1 hierdie Ooreenkoms van hierdie Artikeltoepassing is.
Appears in 1 contract
Sources: Dubbelbelasting Ooreenkomste