Hoe om te eis. Kyk na spesifieke bepalings in elke afdeling 3.6.1 U moet kyk na die spesifieke afdelings van hierdie polis vir enige bykomende vereistes oor hoe ▇▇ ▇▇▇▇▇ daardie afdelings te eis. 3.6.2 U moet eise wat misdaad insluit (byvoorbeeld, diefstal of kwaadwillige saakbeskadiging) en verkeersongelukke so gou moontlik aan die polisie rapporteer. U moet ’n saaknommer aan ons gee. Vertel ons van die eis 3.6.3 Ons moet so gou moontlik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ word van u eis maar nie later as 30 dae na die versekerde gebeurtenis, verlies of skade plaasgevind het nie. Indien u dit nie doen nie, verloor u die reg om ’n eis teen ons in te stel. Ons kontakbesonderhede verskyn in die polis. 3.6.4 U moet die volgende vir ons gee: 3.6.4.1 volledige besonderhede van die eis; 3.6.4.2 besonderhede van enige ander versekering vir die versekerde gebeurtenis; 3.6.4.3 bewyse, verklarings en enige ander inligting wat ons verlang; 3.6.4.4 enige korrespondensie of dokumente (byvoorbeeld hofdokumente of regsbriewe) wat u in verband met die eis ontvang het. 3.6.5 Stel ons dadelik in kennis van ’n voorval wat ’n eis teen u tot gevolg kan hê. Indien u dit nie doen nie, kan ons besluit om nie vergoeding vir die eis ▇▇ ▇▇▇ nie. U moet afskrifte van enige dokumente (insluitend regstappe) wat met die voorval verband hou, aan ons gee. 3.6.6 Tensy ons u skriftelike toestemming gee: 3.6.6.1 Moet u nie enige skuld erken nie, hetsy mondelings of skriftelik; 3.6.6.2 Moet u nie enige beloftes maak, of enige vergoeding gee of aanvaar nie. 3.6.7 U moet ons redelike hulp ▇▇▇ ▇▇: 3.6.7.1 stappe te neem teen enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ om vergoeding wat ons gegee het, ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇; 3.6.7.2 enige items wat verloor of gesteel is en teruggevind is, te identifiseer en ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇. 3.6.8 Ons ▇▇▇ enige redelike uitgawes wat u aangegaan het om ons hiermee te help, aan u terugbetaal. Indien u ons nie help nie, moet u die vergoeding wat ons gegee het, aan ons terugbetaal. Ons kan regstappe instel in u naam 3.6.9 Ons kan in u naam die verdediging, verhaling of skikking van enige eis wat ons aanvaar het, oorneem en instel. Indien ons u eis afwys 3.6.10 Ons kan u totale eis of ’n gedeelte van u eis aanvaar of afwys. 3.6.11 Indien ons u eis afwys, het u 90 dae vanaf ontvangs van die afwysingsbrief om daarteen beswaar ▇▇ ▇▇▇▇. U moet aan ons skryf en redes vir u beswaar gee. Indien u dit nie binne hierdie tydperk doen nie, kan u nie meer beswaar aanteken nie. 3.6.12 Indien u beswaar nie suksesvol is nie, het u ses maande vanaf die einde van die 90-dae-tydperk om ons te dagvaar. Indien u dit nie binne hierdie tydperk doen nie, het ons geen verdere verpligtinge teenoor u ingevolge hierdie polis nie. 3.6.13 Vir alle geldige eise ingevolge die polis gee ons vergoeding op ’n eerlike, regverdige en stiptelike ▇▇▇▇. Indien u voel dat ons dit nie gedoen het nie en u ’n ▇▇▇▇ ▇▇▇ indien, kan u met u finansiële adviseur of u plaaslike Mutual & Federal kantore in verbinding tree. 3.6.14 Indien u nog steeds nie tevrede is nie, het u die reg om met die Ombudsman vir Korttermynversekering in verbinding te tree. Die kontakbesonderhede is in die Blootleggingskennisgewing wat by die skedule aangeheg is. 3.6.15 Hoewel hierdie bevindinge nie bindend op versekeraars is nie, onderneem ons dat ons ▇▇▇ ▇▇▇ by enige besluit wat die Ombudsman maak.
Appears in 2 contracts
Sources: Personal Insurance Policy, Personal Insurance Policy
Hoe om te eis. Kyk na spesifieke bepalings in elke afdeling
3.6.1 U moet kyk na Bel die spesifieke afdelings Eiselyn by 0860 09 46 24 van hierdie polis Maandag tot Vrydag, tussen 08:00 en 17:00. Die Boetebystandsdiens sluit die opspoor en nagaan van boetes op die verkeersboete databasis teenoor uitstaande boetes in, deur jou ID-nommer te gebruik en deur ʼn faktuur vir enige bykomende vereistes oor hoe boetebebetaling(s) aan jou te verskaf. Sodra ie faktuur betaal is, ▇▇▇ Boetebystand bewys verskaf dat die boete betaal is en klaring verkry is. Boetebystand ▇▇▇ ondersteunende dokumente afhaal – ʼn verslag van die insident, ʼn afskrif van die boete, sowel as ʼn afskrif van die bestuurderslisensie. Boetebystand ▇▇▇ ▇▇▇ die meriete voorlê om die afslag van die boete aan die relevante verkeersafdeling te regverdig en enige verhalings/ afslag ▇▇▇ daardie afdelings te eis.
3.6.2 U moet eise wat misdaad insluit (byvoorbeeld, diefstal of kwaadwillige saakbeskadiging) en verkeersongelukke so gou moontlik aan die polisie rapporteerbegunstigde terugverskaf word. U Ons ▇▇▇ ▇▇▇ bystand vir die volgende boetes deur lede ontvang, bied nie: • Vir dronkbestuur of bestuur onder die invloed van dwelms; • Voordat lidmaatskap begin het (voorafbestaande boetes); • Waar geen boetewaarde aangedui word nie omdat die oortreding reguit hof toe is; en • Waar lasbriewe reeds uitgereik is. Nadat ons jou laat weet wat ons ten opsigte van jou eis besluit het, het jy 90 dae om jou vertoë aan te teken. As jy dit nie in hierdie tyd doen nie, sal ons nie die betwiste eise heroorweeg nie. Indien , na hersiening, ons besluit om jou nie vir jou eis of ▇▇▇▇ daarvan uit te betaal nie en jy besluit om ons besluit uit te daag, moet ’n saaknommer aan ons gee. Vertel ons jy regstappe binne ses maande vanaf die vervaldatum van die eis
3.6.3 Ons moet so gou moontlik in 90-dae tydperk waarna hierbo ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ word van u eis maar nie later as 30 dae na die versekerde gebeurtenisword, verlies of skade plaasgevind het nieneem. Indien u dit nie doen nie, verloor u die reg om ’n eis teen ons in te stel. Ons kontakbesonderhede verskyn in die polis.
3.6.4 U moet die volgende vir ons gee:
3.6.4.1 volledige besonderhede van die eis;
3.6.4.2 besonderhede van enige ander versekering vir die versekerde gebeurtenis;
3.6.4.3 bewyse, verklarings en enige ander inligting wat ons verlang;
3.6.4.4 enige korrespondensie of dokumente (byvoorbeeld hofdokumente of regsbriewe) wat u in verband met die eis ontvang het.
3.6.5 Stel ons dadelik in kennis van ’n voorval wat ’n eis teen u tot gevolg kan hê. Indien u dit nie doen nie, kan ons besluit om nie vergoeding vir die eis ▇▇ ▇▇▇ nie. U moet afskrifte van enige dokumente (insluitend regstappe) wat met die voorval verband hou, aan ons gee.
3.6.6 Tensy ons u skriftelike toestemming gee:
3.6.6.1 Moet u nie enige skuld erken nie, hetsy mondelings of skriftelik;
3.6.6.2 Moet u nie enige beloftes maak, of enige vergoeding gee of aanvaar nie.
3.6.7 U moet ons redelike hulp ▇▇▇ ▇▇:
3.6.7.1 stappe te tydbeperking in ag neem teen enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ om vergoeding wat ons gegee het, ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇;
3.6.7.2 enige items wat verloor of gesteel is en teruggevind is, te identifiseer en ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇.
3.6.8 Ons ▇▇▇ enige redelike uitgawes wat u aangegaan het om ons hiermee te help, aan u terugbetaal. Indien u ons nie help nie, moet u die vergoeding wat ons gegee het, aan ons terugbetaal. Ons kan regstappe instel in u naam
3.6.9 Ons kan in u naam die verdediging, verhaling of skikking van enige eis wat ons aanvaar het, oorneem en instel. Indien ons u eis afwys
3.6.10 Ons kan u totale eis of ’n gedeelte van u eis aanvaar of afwys.
3.6.11 Indien ons u eis afwys, het u 90 dae vanaf ontvangs van die afwysingsbrief om daarteen beswaar ▇▇ ▇▇▇▇. U moet aan ons skryf en redes vir u beswaar gee. Indien u dit nie binne hierdie tydperk doen nie, kan u nie meer beswaar aanteken nie.
3.6.12 Indien u beswaar nie suksesvol is nie, het u ses maande vanaf die einde van die 90-dae-tydperk om ons te dagvaar. Indien u dit nie binne hierdie tydperk doen nie, het ons geen verdere verpligtinge teenoor u ingevolge hierdie polis nie.
3.6.13 Vir alle geldige eise ingevolge die polis gee ons vergoeding op ’n eerlike, regverdige en stiptelike ▇▇▇▇. Indien u voel dat ons dit nie gedoen het nie en u ’n ▇▇▇▇ ▇▇▇ indien, kan u met u finansiële adviseur of u plaaslike Mutual & Federal kantore in verbinding treejy verhoed word om enige regstappe teen ons te neem.
3.6.14 Indien u nog steeds nie tevrede is nie, het u die reg om met die Ombudsman vir Korttermynversekering in verbinding te tree. Die kontakbesonderhede is in die Blootleggingskennisgewing wat by die skedule aangeheg is. 3.6.15 Hoewel hierdie bevindinge nie bindend op versekeraars is nie, onderneem ons dat ons ▇▇▇ ▇▇▇ by enige besluit wat die Ombudsman maak.
Appears in 1 contract
Sources: Insurance Agreement