HEFFINGS Voorbeeld Klousules

HEFFINGS. 13.1 Die Sessionaris xxx aanspreeklik wees vir die betaling van maandelikse heffings aan die Regspersoon in die bedrag en vanaf die datum xxxx bepaal in die Wet op Deeltitels. Die heffings is maandeliks vooruit betaalbaar voor of op die 1ste (eerste) xxx xxx xxxx maand. 13.2 Die Regspersoon is voorts in terme van artikel 37(bA) van die Deeltitelwet geregtig daarop om ‘n bydrae van die Sessionaris te vereis ten einde die xxxxx xx dek wat direk toegeskryf kan word aan die xxxx 13.3 Die aanvanklike heffing xxxx uiteengesit in aanhangsel E mag deur die Regspersoon verhoog word in ooreenstemming met die bepalings van die Wet op Deeltitels. 13.4 ‘n Bedrag xxxx van tyd tot tyd en op die voorwaardes xxxx xxxx die Regspersoon bepaal, is betaalbaar deur die Okkupeerder vir een verpligte ete per dag. 13.5 Die Sessionaris stem toe tot die volgende heffings, naamlik: 13.5.1 ‘n algemene bestuursheffing wat spesifiek aangewend xxx word vir die volhouding van die funksionering van die Behuisingsontwikkelingskema; en 13.5.2 ‘n xxxx- en bystandsheffing wat ten doel het om Okkupeerders by te staan om so lank as moontlik onafhanklik en selfonderhoudend xx xxx; en 13.5.3 spesiale heffings, hetsy by wyse van ‘n kapitale bedrag of ‘n maandelikse bedrag, om in spesiale behoeftes of uitdagings wat in die diskresie van die Regspersoon in die beste belang van al die Okkupeerders is, te voorsien. 13.6 Die heffings dek en verteenwoordig alle koste deur die Regspersoon aangegaan met betrekking tot die beheer, bestuur, instandhouding, verbetering en herstel van die behuisingsontwikkeling skema en behels, maar is nie beperk nie, tot alle koste met betrekking tot die verskaffing van elektriese krag, brandstof, gas, water, riool, versekeringspremies, lone aan werknemers en alle xxxxx xxxxx xxx xxxxxx aard ookal. 13.7 Die Sessionaris is self vir elektrisiteitverbruik aanspreeklik wat afsonderlik vir elke eenheid gemeet word, sowel as vir munisipale belastings en heffings ten opsigte van die eenheid. 13.8 Die Sessionaris is, behoudens die bepaling van artikel 37(bA) en artikel 25(5A) van die Deeltitelwet aanspreeklik vir vooruit betaling van die heffings vanaf die datum van registrasie van die Deelplan. 14.
HEFFINGS. 14.1 Die Koper is aanspreeklik vir die betaling van maandelikse heffings aan die Regspersoon xxxx bepaal in die Wet op Deeltitels. Die heffings is maandeliks vooruit betaalbaar voor of op die 1ste (eerste) xxx xxx xxxx maand. 14.2 Die Verkoper beraam die aanvanklike maandeliks heffing as volg : 14.2.1 „n bedrag van R1 400,00 (eenduisend vierhonderd rand) per maand per eenheid ten opsigte van eenhede waarvan die oppervlak volgens die deelplan 106 vierkante meter of xxxxxxx is; en 14.2.2 „n bedrag van R1 500,00 (eenduisend vyfhonderd rand) per maand per eenheid ten opsigte van eenhede waarvan die oppervlak volgens die deelplan groter as 106 vierkante meter is; en 'n bedrag van R600,00 (seshonderd Rand) per maand per Okkupeerder vir een verpligte ete per dag. 14.3 Indien die Okkupeerder vir „n aaneenlopende tydperk xxx xxxxxx as 10 (tien) dae afwesig is van die behuisingsonwikkelingskema, xxx hy pro rata vrygestel wees van die betaling ten opsigte van etes xxxx xx xxxxxx in klousule 14.2; 14.4 'n Okkupeerder mag skriftelik aansoek doen by die Regspersoon vir kwytskelding van die verpligting ete xxxx omskryf in klousule 14.2 hierbo, xxxxx aansoek nie onredelik geweier xxx word nie. 14.5 Die Koper stem toe tot die volgende heffings, naamlik: 14.5.1 „n algemene bestuursheffing wat spesifiek aangewend xxx word vir die volhouding van die funksionering van die Behuisingsontwikkelingskema; en 14.5.2 n xxxx en bystandsheffing wat ten doel het om Okkupeerders by te staan om so lank as moontlik onafhanklik en self- onderhoudend xx xxx; en 14.5.3 spesiale heffings, hetsy by wyse van „n kapitale bedrag of „n maandelikse bedrag, om in spesiale behoeftes of uitdagings wat in die diskresie van die Regspersoon in die beste belang van al die Okkupeerders en Kopers is, te voorsien. 14.6 Die Koper erken dat heffings slegs goedgekeur mag word tydens „n vergadering van die Regspersoon, en slegs in ooreenstemming met die bepalings van die Wet op Deeltitels. 14.7 Die heffings dek en verteenwoordig alle koste deur die Verkoper of Regspersoon aangegaan met betrekking tot die beheer, bestuur, instandhouding, verbetering en herstel van die behuisingsontwikkeling skema en behels, maar is nie beperk nie, tot alle koste met betrekking tot die verskaffing van elektriese krag, brandstof, gas, water, riool, versekeringspremies, lone aan werknemers en alle xxxxx xxxxx xxx xxxxxx aard ookal. 14.8 Die Koper is self vir elektrisiteitverbruik aanspreeklik wat afsonderlik vir elke eenheid gemeet w...
HEFFINGS. BTW BTW xxx op alle heffings hieronder gehef word. BTW xxx xxx op die betaling vir die beleggingswaarborg gehef word nie.