DOMISILIE Voorbeeld Klousules

DOMISILIE. 20.1 Die Koper kies as sy domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes van die kontrak, insluitende die diening van enige prosesstuk of kennisgewing die eenheid wat hy in terme van hierdie kontrak aankoop indien hy dit reeds bewoon. Indien die Koper nog nie die eenheid bewoon nie, kies hy die adres vermeld in klousule 1.2 as sy domisilie. 20.2 Die Verkoper kies die fisiese adres van die Prokureur as sy domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes van die kontrak, insluitende die diening van enige prosesstuk of kennisgewing. 21.
DOMISILIE. 16.1 Die partye kies as hulle onderskeie domicilia citandi et executandi vir alle doeleindes van hierdie ooreenkoms, insluitend die betekening van enige prosesstuk of kennisgewing, die adresse en faksnommers vermeld in die skedule, met dien verstande dat „n party sy domicilium kan verander na enige ander fisiese adres of faksnommer deur skriftelik sodanig kennis xx xxx aan die ander party. So „n verandering van adres xxx xxx xxxx xxxx 5 (vyf) besigheidsdae na ontvangs van „n kennisgewing van verandering van domicilium. 16.2 Alle kennisgewings in terme van hierdie ooreenkoms xxx op skrif wees en xxx - 16.2.1 indien dit afgelewer is per hand gedurende besigheidsure, onweerlegbaar geag word dat dit ontvang is op daardie datum; enige kennisgewing wat na besigheidsure afgelewer is of op „n dag wat nie „n besigheidsdag is nie, sal onweerlegbaar geag word dat dit ontvang is op die volgende besigheidsdag; en 16.2.2 indien dit per faks gestuur is gedurende besigheidsure, onweerlegbaar geag word dat dit ontvang is op die datum waarop dit suksesvol gestuur is. Enige faks gestuur na besigheidsure of op „n dag wat nie „n besigheidsdag is nie, sal onweerlegbaar geag word dat dit ontvang is op die volgende besigheidsdag. 16.3 Enige kennisgewing in terme van hierdie ooreenkoms xxx slegs geldig wees indien dit op skrif is. 16.4 Nieteenstaande die bepalings in hierdie klousule, xxx enige kennisgewing op skrif, wat werklik deur die party ontvang is aan wie dit xxxxx is, geag word behoorlik gegee en ontvang xx xxxx, ongeag of sodanige kennisgewing in ooreenstemming met hierdie bepaling gedoen is. 17.
DOMISILIE. 19.1 Die Sessionaris kies as sy domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes van die ooreenkoms, insluitende die diening van enige prosesstuk of kennisgewing die eenheid wat hy in terme van hierdie ooreenkoms aankoop indien hy dit reeds bewoon. Indien die Sessionaris nog nie die eenheid bewoon nie, kies hy die adres vermeld in klousule 1.3 as sy domisilie. 19.2 Die Kontrakteur kies as sy domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes van die ooreenkoms, insluitende die diening van enige prosesstuk of kennisgewing die adres vermeld in klousule 1.2 as sy domisilie 19.3 Western Breeze kies die fisiese adres van die Prokureur as sy domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes van die ooreenkoms, insluitende die diening van enige prosesstuk of kennisgewing. 20.